Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hierdie is nou die eerste keer dat ek deur hierdie skrywe van jou gaan. Woorde kan nie heeltemal gestand doen met die talent wat jy hier ten toon stel nie. Werklik iets om op trots te wees! Wie weet baie bitter suksesvolle besighede het al op die manier ontstaan. Doen so voort en baie sterkte vir die toekoms.
Groetnis
Wout
Baie dankie Wout !
.....jammer sien nou eers jou nice boodskap
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Die strops was nou iets wat ek nooit aan gedink het om te maak nie.....die bruin strop is n nuwe een en die swart strop was n herstel aan n bitter ou strop wat lyk of hy dalk nog bietjie lewe kan hê. Die herstelde strop se handvatsel en knip hegting stuk was met n mashien vas gestik en het verlore gegaan. Dit lyk eenvoudig maar was n klomp werk en moes lekket soek vir 'n rol regte katoen webbing.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JD, n voorstel: kry n dun stuk hout of laaghout, en voeg dit in tussen die twee lae van die strop. Dit maak dat die strop nie soveel buig nie, dan word die messe se snyvlakke nie so rond nie.
Ds J wrote:JD, n voorstel: kry n dun stuk hout of laaghout, en voeg dit in tussen die twee lae van die strop. Dit maak dat die strop nie soveel buig nie, dan word die messe se snyvlakke nie so rond nie.
Dankie Ds J.
Die ou wou tradisionele barber strops hê wat hy will gebruik vir sy "straight razors".
As ek dit reg het ...haal die strop net die mikroskopiese burrs van die lem af ...dit help seker dat die lem jou nie 'krap' wanneer jy bv. skeer nie, gehalwe dat n strop n lem hond skerp maak. So...ek dink nie hy "rol" nootwendig die edge nie, maar kan seker as jy te veel drukking toepas op die strop.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ds J wrote:JD, n voorstel: kry n dun stuk hout of laaghout, en voeg dit in tussen die twee lae van die strop. Dit maak dat die strop nie soveel buig nie, dan word die messe se snyvlakke nie so rond nie.
Dankie Ds J.
Die ou wou tradisionele barber strops hê wat hy will gebruik vir sy "straight razors".
As ek dit reg het ...haal die strop net die mikroskopiese burrs van die lem af ...dit help seker dat die lem jou nie 'krap' wanneer jy bv. skeer nie, gehalwe dat n strop n lem hond skerp maak. So...ek dink nie hy "rol" nootwendig die edge nie, maar kan seker as jy te veel drukking toepas op die strop.
Die strop haal die braampies ("burrs") af, en hy poleer die snykant. Dit is waarom die strop reg voorberei moet word. Loodnitraat word blykbaar deesdae gebruik, oujare was dit met olie, sigaret-as en lood gedoen. Gooi die leer olie, gooi sigaret-as op, en smeer dit met n stukkie lood. (158gr SWC werk beter as 124gr LRN ). Dan is die strop skurf, en kry jy n giggelskerp lem.
Ds J wrote:

, klink my jy ken van strop.
Ek sien deesdae gebruik hylle sommer daai groen polishing blok, maar weet nie vaarvan hy gemaak word nie.
"jewelers rouge" is op baie se voorkeur lysie maar glo amper nie daar is so groot verskil nie. Die strop wat ek gebruik om van die leer gereedskap skerp te hou het ek sommer met olie en "Poly-steel burnishing compound" gesmeer en het later eers die rooi poeleer steen gebruik, nadat ek hom weer tussen die gereedskap opgespoor het. Dit werk heel goed......
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Wed Feb 03, 2021 3:14 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
jdpretorius wrote: Wed Feb 03, 2021 1:57 pm
Ek sien deesdae gebruik hylle sommer daai groen polishing blok, maar weet nie vaarvan hy gemaak word nie.
"jewelers rouge" is op baie se voorkeur lysie maar glo amper nie daar is so groot verskil nie. Die strop wat ek gebruik om van die leer gereedskap skerp te hou het ek sommer met olie en "Ply-steel burnishing compound" gesmeer en het later eers die rooi poeleer steen gebruik, nadat ek hom weer tussen die gereedskap opgespoor het. Dit werk heel goed......
jdpretorius wrote: Wed Feb 03, 2021 1:57 pm
Ek sien deesdae gebruik hylle sommer daai groen polishing blok, maar weet nie vaarvan hy gemaak word nie.
"jewelers rouge" is op baie se voorkeur lysie maar glo amper nie daar is so groot verskil nie. Die strop wat ek gebruik om van die leer gereedskap skerp te hou het ek sommer met olie en "Poly-steel burnishing compound" gesmeer en het later eers die rooi poeleer steen gebruik, nadat ek hom weer tussen die gereedskap opgespoor het. Dit werk heel goed......
Sal dit in gedagte hou, dankie.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Stephan86 wrote: Wed Feb 03, 2021 2:01 pm
Johan sal jy 'n leer geweersak maak op aanvraag?
Ek behoort binnekort 'n stuk buffelleer te kry wat ek onder andere 'n geweersak van wil maak.
Ek's bang vir min .....om 'n zip in te sit het ek nog nie gedoen nie maar dit kan nie "rocket science" wees nie.
Ek wil vir myself in elkgeval ook 'n sak/slip case maak vir die shotty.....en hoor YKK zips is beter as meeste.
Gooi my gerus 'n PM sodra jy reg is.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Hierdie is die nuutste nommerkie....was al lank lus om een te bou.
Gemaak van 3.5mm Cognac Veg leer, met versterking om die rand en bietjie dekoratief stik werk wat ook help met versterking....so dalk meer n "deluxe" model...
Dink julle so iets sal aftrek kry onder die voël jagters ?
En wat se orys sou mens so iets voor kan smous ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
.....die manne wat haelgeweer skiet en voëls jag sal dit dalk beter ken....dit is n "rus" vir jou geweer se kolf (ook sodat jy hom nie in die grond of modder laat staan) vir wanneer jy dalk staan en wag vir die volgende sarsie voëls om oor te vlieg. Die ouens wat "driven hunts" doen sal dit ook heel moontlik ken.
....dalk sal dit selfs lekker werk vir die bakkie jagter...
Ek't nog nie van die modelle in SA gesien nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Geno wrote:Die Orvis een kos rondom R1200 en is heel mootnlik deur een of ander mexikaan gebou. Ek sou reken R1500 is regverdig vir joune.
Dankie mater, ek wardeer erg.
Daai Orvis is maar ook meer soos die "standaard" model wat ek nou besig mee is.
Ja, iemand het my prototipe op geraap vir R1300....so sal bly wees as ek daai R1500 prys kan vra vir die "delux" model.....ek sal natuurlik ons familie hier n voorkeur prys vra.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Charles7x57 wrote:Baie netjies. Ek dog dis n patroonhouer waarin n boks haelpatrone pas.
Leer ek ook nou weer iets.
Groete.
Charles.
, daai patroon houer is volgende en sal seker naaby die selfde form hê....ek't laas week die patroon vir hom begin uitlê....
Dink dit sal nogal aftrek kry by die manne wat klei-duif ook skiet.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ek dink dis n goeie plan. Ek gebruik tans n patroonbelt en al is ek hoe versigtig sien ek die doppe se agterkante druk klein duikies in my geweer se kolf.
Ek hou ook nie van n klomp los patrone in n sak nie so ek dink jou idee gaan n wenner wees.
Charles7x57 wrote:Ek dink dis n goeie plan. Ek gebruik tans n patroonbelt en al is ek hoe versigtig sien ek die doppe se agterkante druk klein duikies in my geweer se kolf.
Ek hou ook nie van n klomp los patrone in n sak nie so ek dink jou idee gaan n wenner wees.
Baie dankie maat !
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan