GSP 'werkspplek' in George omgewing

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Location: Jakarandastad

GSP 'werkspplek' in George omgewing

Post by Bees »

Naand almal, hoop dit gaan baie goed en dat oom Cyril se idee van 'n vakansie julle nie emosioneel onder kry nie.

My pa het onlangs na George verhuis vanaf die Boland en het twee jong GSPs wat baie hardloop nodig het en hy bly tans in 'n estate in George waar daar nie hardloop plek is nie. Kan iemand dalk help met enige kontak of enige idees vir waar hy die hondjies kan laat werk, hulle leer soek en te jag waar dit nie sal pla nie? Om hulle na die hond-vriendelike strande toe te vat is goed vir fiksheid maar nie vir aktivering van die neus op grondvoël reuke nie.

Enige advies of hulp sal waardeer word. :)

Groete

Zach
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2664
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: GSP 'werkspplek' in George omgewing

Post by Lategan1 »

Hlo Bees.

Van ‘n mede-Bolander en honde hanteerder - Weimie, die koppige Duitser!! my voorstel.

Vind uit waar plase en boere is wat ontvanklik is hiervoor by:

GSP of English Pointer telers in die distrik,
Plaaslike geweerwinkels,
Bepaal of daar ‘Field Trial Asc’ in die Suid-Kaap is. Ek glo daar is, Google is vriend. Daar is gewoonlik kontaknommers op hulle webblad.

Hoe vroeër en soveel moontlik hulle op jong ouderdom leer werk, veral tesame met ander opgeleide honde, soveel te beter.

Hoop hulp.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2664
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: GSP 'werkspplek' in George omgewing

Post by Lategan1 »

Bees wrote: Tue Dec 29, 2020 7:19 pm Naand almal, hoop dit gaan baie goed en dat oom Cyril se idee van 'n vakansie julle nie emosioneel onder kry nie.

My pa het onlangs na George verhuis vanaf die Boland en het twee jong GSPs wat baie hardloop nodig het en hy bly tans in 'n estate in George waar daar nie hardloop plek is nie. Kan iemand dalk help met enige kontak of enige idees vir waar hy die hondjies kan laat werk, hulle leer soek en te jag waar dit nie sal pla nie? Om hulle na die hond-vriendelike strande toe te vat is goed vir fiksheid maar nie vir aktivering van die neus op grondvoël reuke nie.

Enige advies of hulp sal waardeer word. :)

Groete

Zach
Bees, enige verdere inligting hiertoe? Dalk kan dit ander ook help.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply

Return to “Bird Hunting”