Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Myburgh Howa
Newbie
Posts: 28 Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm
Post
by Myburgh Howa » Fri Aug 28, 2020 12:13 pm
Hallo almal hoop dit gaan goed en almal is gesond.
My pa het geweet waar ñ baie mooi groot vark beer loop in die Korannaberge met een groot tand en die ander een was af gebreek. Hy het gesê ons moet laat middag gaan kyk of ons hom kan kry en sowaar. Net toe ons daar kom staan en kyk hy vir my met sy kop oor ñ sloot se wal en ek kon toe nie anders as om hom in die kop te skiet nie ,maar my pa hou nie so baie van kop skote nie maar ek kon nie anders gedoen het nie. Toe ons daar kom sit die skoot mooi voor sy kop. Hier is ñ paar kiekies. Ben Remington was baie jaloers.
Groete daar en bly gesond.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vergo10
Full Member
Posts: 100 Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Post
by Vergo10 » Fri Aug 28, 2020 12:17 pm
Ben Remington is nie die enigste een wat baie jaloers is nie .....mooi gedoen
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Fri Aug 28, 2020 12:31 pm
Pragtig jongman! Baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Ben Remington
Hero Member
Posts: 589 Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Post
by Ben Remington » Fri Aug 28, 2020 12:35 pm
Mooi geskiet Boesman...altyd lekker saam jou in die veld ou pel....
My dag sal kom met ñ mooi beer
Sien jou venaand langs die vuur.
Lategan1
Hero Member
Posts: 2958 Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Post
by Lategan1 » Fri Aug 28, 2020 1:33 pm
Baie geluk, mooi gedoen.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
airhunter
Hero Member
Posts: 545 Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Post
by airhunter » Fri Aug 28, 2020 2:13 pm
Mooigegooi
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Ding
Full Member
Posts: 185 Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Post
by Ding » Fri Aug 28, 2020 2:17 pm
As ek daardie vark se lyfgrootte en strepe langs die sy kyk was sy pa dalk ‘n blouwildebeesbul. Baie geluk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Plaashaas
Hero Member
Posts: 1018 Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Post
by Plaashaas » Fri Aug 28, 2020 3:28 pm
Ben nou is jy net die PH vir die man! Mooi skoot seun!
Eduard Venter
Hero Member
Posts: 1495 Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Post
by Eduard Venter » Fri Aug 28, 2020 7:01 pm
Netjies mater dis 'n baie mooi ot daai
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
joe rocket
Hero Member
Posts: 3326 Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Post
by joe rocket » Fri Aug 28, 2020 9:38 pm
Mooi gegooi Myburgh, mooi vark die. Het jou pa nou al afgetree?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Gideon@1
Sr. Member
Posts: 427 Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Post
by Gideon@1 » Fri Aug 28, 2020 11:47 pm
Besonderse varkie in ‘n besonderse deel van ons wêreld.
Mooi gedoen jongman!!!
Mag jy die varkie altyd onthou!!!
Dit is die klein goedjies en opofferings wat jou ‘n grootman maak......
as jy dit respekteer en onthou......
Blitzzz
Hero Member
Posts: 572 Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Post
by Blitzzz » Sat Aug 29, 2020 5:22 am
Mooi geskiet Myburgh. Geluk met die besonderse vark.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
jankraay
Hero Member
Posts: 1898 Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Post
by jankraay » Sat Aug 29, 2020 7:19 am
Baie mooi Myburgh. Jou pa kan trots wees op jou.
Ben ek hoop daar word n mes beplan met daai een tand?
Sent from my iPhone using Tapatalk
dehacked
Hero Member
Posts: 790 Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Post
by dehacked » Wed Sep 02, 2020 7:41 pm
Baie geluk jong man.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P