More sê
Ek het 'n SAKO TRG 42 gekoop Augustus 2019 en het die geweer so maand terug ontvang.
Ek wil graag weet wat het julle saam julle TRG 42 in die boks gekry?
Groete Siebert
SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Ek het destyds n Sako dratas, n toolkit, met Allen keys, n paar spacers en natuurlik n boekie gekry.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Ek het die Sako geweer tas, 2 spacers vir die recoil pad, n boekie en 'n baie lae budget Allen key multi tool.
Het jy spacers vir jou vangstuk by gekry?
Het jy spacers vir jou vangstuk by gekry?
-
Marula
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Fri Apr 25, 2014 9:45 am
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
https://www.youtube.com/watch?v=9BmkZkewQHc
Kyk van 14:00 min af verder
Kyk van 14:00 min af verder
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Daai is die M10, hy werk bq andersMarula wrote: Tue Aug 11, 2020 1:13 pm https://www.youtube.com/watch?v=9BmkZkewQHc
Kyk van 14:00 min af verder
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
drtim
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Oct 24, 2017 7:32 am
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Ek het dieselfde gekry. Die spacers vir die wangstuk is iets wat jy moet bestel, die bipod ook.Cbird wrote: Tue Aug 11, 2020 12:37 pm Ek het die Sako geweer tas, 2 spacers vir die recoil pad, n boekie en 'n baie lae budget Allen key multi tool.
Het jy spacers vir jou vangstuk by gekry?
