Goeie ooggend
Waar is die beste boog winkel in die Oosrand area
Ek het n Mathews Monster by my Swaer gekry nou wil ek net sy trek lente lat stel en nuwe snaar opsit
Dankie Baie
Boog Winkel in Ooste
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Boog Winkel in Ooste
More. Ek is nie seker van die beste nie (ek skiet nie boog nie) maar probeer Blou meul in Alberton, hul het so afdeling.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Boog Winkel in Ooste
More. Wildebees in Bredell het ook n boogwinkel.
