6mm Raad
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
6mm Raad
Hallo almal
Ek kort so bitjie raad oor die verskeie 6mm opsies daar buite en my nuwe bouprojek.
Ek kon' n Sako Forester L579 243 wat nog baie mooi is kry teen n billike prys maar ek wil hom graag vir een van twee doeleindes aanwend nl. Om 'n 103gr Eld te skiet teen 3000 tot 3100 fps of om' n 95gr Vld/TMK te skiet teen 3100 tot 3200fps.
Ek sal die kaliber verandering dadelik wil doen terwyl ek die dun lopie klaar skiet met 70gr BT's.
Watter dop sit ek in hierdie aksie wat betroubaar sal voer en een van die twee bostaande punte teen die gegewe spoed skiet?
Ek wil die kolf behou (sal later Skaapboer se A5 opsit) en sal daarom 'n Magnum/ light palma profiel loop, 26" max probeer opsit met insette van my GS.
Luister graag
Groete

Last edited by geelslang on Wed May 27, 2020 9:42 pm, edited 1 time in total.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6mm Raad
Ek het 6br,6dasher,6x47 al geskiet en skiet op oomblik 6cm.
Het almal 95 smk/tmk geskiet behalwe br het ek 105 gr geskiet.
Enige een kan werk, en hang ma meer af van jou loop wat jy kry en geweersmid se werk wat gaan bepaal hoe goed die geweer gaan skiet,altans dis hoe ek deesdae glo.
As ek een moet kies sal dit wees tussen n 6cm en n xc( hul ma baie dieselfde dink ek)Skiet op oomblik 95Tmk teen 3180fts met die 6cm.
My 2c

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Alles in ag geneem sou ek ook 6 Creedmoor vat.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: 6mm Raad
Jaco wat is jou looplengte?Jaco v Zyl wrote: Wed May 27, 2020 9:41 pm Ek het 6br,6dasher,6x47 al geskiet en skiet op oomblik 6cm.
Het almal 95 smk/tmk geskiet behalwe br het ek 105 gr geskiet.
Enige een kan werk, en hang ma meer af van jou loop wat jy kry en geweersmid se werk wat gaan bepaal hoe goed die geweer gaan skiet,altans dis hoe ek deesdae glo.
As ek een moet kies sal dit wees tussen n 6cm en n xc( hul ma baie dieselfde dink ek)Skiet op oomblik 95Tmk teen 3180fts met die 6cm.
My 2c
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6mm Raad
Het n 28” loop op, ma skiet op laer node.As ek reg onthou is my boonste node rondom 3310
Ek is redelik oortuig jy sal 3100-3180 met n 26” gemaklik kry.
Ek is redelik oortuig jy sal 3100-3180 met n 26” gemaklik kry.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Met n 24" loop skiet ek n 105gr RDF teen 3020fps met 40.6gr S365 uit my 6 Creed. Lapua doppe en dies is maklik bekombaar.
Wees versigtig vir die 6XC as jy nie die regte kombinasie reamer en dies het nie sukkel mens maar.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Wees versigtig vir die 6XC as jy nie die regte kombinasie reamer en dies het nie sukkel mens maar.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 6mm Raad
Klink mooi. Ek gaan 108eldm skiet, hopelik teen 3050 met 26 duim loopArnold wrote:Met n 24" loop skiet ek n 105gr RDF teen 3020fps met 40.6gr S365 uit my 6 Creed. Lapua doppe en dies is maklik bekombaar.
Wees versigtig vir die 6XC as jy nie die regte kombinasie reamer en dies het nie sukkel mens maar.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Arnold het jy al die 115rdf oorweeg/probeer? Hoe is die 105 se werklike bc vs wat hul adverteer?
Ek sou ook 6creed gaan.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Is die 115gr RDF al beskikbaar?Rem wrote: Thu May 28, 2020 7:57 amKlink mooi. Ek gaan 108eldm skiet, hopelik teen 3050 met 26 duim loop
Arnold het jy al die 115rdf oorweeg/probeer? Hoe is die 105 se werklike bc vs wat hul adverteer?
Ek sou ook 6creed gaan.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Die 105gr RDF se BC is meer as geadverteer en ek gebruik 'n G7 BC van 0.294. Omdat die BC so hoog is het ek nognie baie van die 115gr Dtac wat ek het probeer nie maar hulle behoort ook mooi te werk as jou loop se twist reg is.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 6mm Raad
Ek weet nie of hul al beskikbaar is nie, maar daai 105 G7 is baie goed. Baie geinteresseerd om te sien hoe die 108 eldm se bc gaan wees. Loop is n bartlein 1:7.2 wat ek opsit.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Raad
Dit spyt my om dit te se maar as ek weer n 6mm moet bou sal dit heelmoontlik n 6creed wees. Koop n pak lapua doppe van die rak af en daar gaan jy, no-turn kamer en jy laai jou patroon en gaan skiet
Ek skiet nou die 108gr ELD en sy G7 bc het vir my uit gewerk op 0.272. Ek gebruik nou hornady se 4dof app wat met drag curves werk eder as net met BC en dit werk baie lekker
Ek skiet nou die 108gr ELD en sy G7 bc het vir my uit gewerk op 0.272. Ek gebruik nou hornady se 4dof app wat met drag curves werk eder as net met BC en dit werk baie lekker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 6mm Raad
Ek het ook daai app afgelaai maar nog nie genoeg rondgespeel nie. Presies wat ek nou gedoen het. Lapua doppe gekoop, cci450, klomp 108eldm en kruit. Hopelik loop hy mooi. Sal terugvoer gee sodra dinge bymekaar kom.Capt. Oblivious wrote:Dit spyt my om dit te se maar as ek weer n 6mm moet bou sal dit heelmoontlik n 6creed wees. Koop n pak lapua doppe van die rak af en daar gaan jy, no-turn kamer en jy laai jou patroon en gaan skiet
Ek skiet nou die 108gr ELD en sy G7 bc het vir my uit gewerk op 0.272. Ek gebruik nou hornady se 4dof app wat met drag curves werk eder as net met BC en dit werk baie lekker
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6mm Raad
Ek skiet n 6Creed met n 26 duim loop.
Skiet tans die 95tmk teen 3230. Druk is 57000psi volgens QL.
Baie tevrede met hom.
Skiet tans die 95tmk teen 3230. Druk is 57000psi volgens QL.
Baie tevrede met hom.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: 6mm Raad
Mag verkeerd wees maar het die ander dag gelees dat die 6 creed n loop leeftyd van ongeveer 1800 skote het.Kan iemand dalk hieroor uit brei.
Loer ook na die kaliber .
Dankie
Johan
Loer ook na die kaliber .
Dankie
Johan
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: 6mm Raad
Ek het gelees so 1500-2000 skote. Hang seker af of jy n 115vld teen 2950 skiet of n 95 teen 3250fps
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Raad
Of dit nou n 6Creed, 6samurai of 6whatwhat is as jy n 105gr koel teen 3050fps uit n 26" loop skiet of self n 95gr teen 3150fps skiet gaan jy goed doen om 2000 skote te kry, jy kan altyd hier op n 1000 skote die kamer laat oor sny wat jou seker bq oor 2000 goeie skote sal gee.afrikanerbloed wrote: Thu May 28, 2020 10:52 am Mag verkeerd wees maar het die ander dag gelees dat die 6 creed n loop leeftyd van ongeveer 1800 skote het.Kan iemand dalk hieroor uit brei.
Loer ook na die kaliber .
Dankie
Johan
XC, SLR, Creed just about al daai klas doppe kyk jy na so 1500-1800 of miskien 2000 "kometerende" skote as jy nie die loop deur jou anoes trek nie.
As jy meer as dit uit n 6mm loop soek moet mens eder na n kaliber kyk wat op die 6BR se dop gebou is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: 6mm Raad
Gelees dat party lope al hoes by 900-1000 skote[hulle verloor 100fps met dieselfde lading].Meeste ouens herkamer dan.
Prs manne kry so 1200 skote.
Soos genoem hierbo hang dit maar af wat jy doen met hom.Rev hom in die rooi en hy gaan blaas.
Ek bewe somaar as ek dink aan nuwe loop herlisensieer…..
johan
Prs manne kry so 1200 skote.
Soos genoem hierbo hang dit maar af wat jy doen met hom.Rev hom in die rooi en hy gaan blaas.
Ek bewe somaar as ek dink aan nuwe loop herlisensieer…..
johan
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Onthou PRS ouens skiet 12 skote in ongeveer 90 sekondes ... daai lope werk hard
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: 6mm Raad
Jip
Ek het dit so
Ek het dit so
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: 6mm Raad
Capt. Oblivious wrote: Thu May 28, 2020 1:58 pmOf dit nou n 6Creed, 6samurai of 6whatwhat is as jy n 105gr koel teen 3050fps uit n 26" loop skiet of self n 95gr teen 3150fps skiet gaan jy goed doen om 2000 skote te kry, jy kan altyd hier op n 1000 skote die kamer laat oor sny wat jou seker bq oor 2000 goeie skote sal gee.afrikanerbloed wrote: Thu May 28, 2020 10:52 am Mag verkeerd wees maar het die ander dag gelees dat die 6 creed n loop leeftyd van ongeveer 1800 skote het.Kan iemand dalk hieroor uit brei.
Loer ook na die kaliber .
Dankie
Johan
XC, SLR, Creed just about al daai klas doppe kyk jy na so 1500-1800 of miskien 2000 "kometerende" skote as jy nie die loop deur jou anoes trek nie.
As jy meer as dit uit n 6mm loop soek moet mens eder na n kaliber kyk wat op die 6BR se dop gebou is
Daar is darem 'n paar XC's daar buite wat ver ooor die 3000 skote deur het en nog mooi skiet. 'n Top veldskiet man se XC is ook al verby 3000 skote
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6mm Raad
Hoekom sal jy die Creed bo die XC kies?Capt. Oblivious wrote:Dit spyt my om dit te se maar as ek weer n 6mm moet bou sal dit heelmoontlik n 6creed wees. Koop n pak lapua doppe van die rak af en daar gaan jy, no-turn kamer en jy laai jou patroon en gaan skiet
Ek skiet nou die 108gr ELD en sy G7 bc het vir my uit gewerk op 0.272. Ek gebruik nou hornady se 4dof app wat met drag curves werk eder as net met BC en dit werk baie lekker
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 6mm Raad
Grootste voordeel is Lapua doppe. Ek het self n XC wat baie mooi skiet, my Norma doppe hou sover en ek het nie snaakse matryse nodig nie. Weet daar is paar XC's wat "small base dies" nodig het en primer pockets wat nie hou nie.Apie wrote:Hoekom sal jy die Creed bo die XC kies?Capt. Oblivious wrote:Dit spyt my om dit te se maar as ek weer n 6mm moet bou sal dit heelmoontlik n 6creed wees. Koop n pak lapua doppe van die rak af en daar gaan jy, no-turn kamer en jy laai jou patroon en gaan skiet
Ek skiet nou die 108gr ELD en sy G7 bc het vir my uit gewerk op 0.272. Ek gebruik nou hornady se 4dof app wat met drag curves werk eder as net met BC en dit werk baie lekker
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6mm Raad
As jy loop lewe soek is jy by die vwekeerde kaliber. Ons is n paar pelle wat 6mm skiet en almal verskil en almal het lang 1-8twist lope op. Nie een van ons is spyt oor ons keuses nie. Om jou n idee te gee, my XC het nou net oor die 1000 skote deur en tweede batch doppe. Daai lande lyk nog soos op 200skote. Ek laai Varget met 105gr RDF teen 3020fps en druk op 53000psi so hy hol lekker mild! Ek dink ook nie daar is n slegte 6mm kaliber nie. Daar is ook nie n groot verskil tussen xc en cm nie ek dink net komponente gaan meer beskikbaar en oedkoper wees as die xc agv die Howa wat fabrieks geweer het. Met loop lengte gaan dalk bietjie langer en kyk eers wat maak hy. Jy kan n loop vinnig korter maak maar jy kan hom nie langer maak nie. Ek dink my volgende loop sal verseker n BRA wees!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Raad
Lapua doppe Apie dis maar al.Apie wrote: Fri May 29, 2020 7:04 amHoekom sal jy die Creed bo die XC kies?Capt. Oblivious wrote:Dit spyt my om dit te se maar as ek weer n 6mm moet bou sal dit heelmoontlik n 6creed wees. Koop n pak lapua doppe van die rak af en daar gaan jy, no-turn kamer en jy laai jou patroon en gaan skiet
Ek skiet nou die 108gr ELD en sy G7 bc het vir my uit gewerk op 0.272. Ek gebruik nou hornady se 4dof app wat met drag curves werk eder as net met BC en dit werk baie lekker
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: 6mm Raad
Is hier al manne wat 'n 6mm GT gebou het? (jaja, ek het ook al gelees waarvoor GT staan)
https://www.youtube.com/watch?v=x8IAy898X6Q
https://www.youtube.com/watch?v=x8IAy898X6Q
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Raad
Daar is een of 2 in die omtrek wat ek van weet, hulle skiet mooi.
Enige iets wat se ma maar eintlik n 6BR was sal mooi skiet, in die geval was sy ma seker meer n x47 dop maar die GT is bitter naby aan n Dasher so 6BR was seker sy tannie