243 AI en 7x64 doppe

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

243 AI en 7x64 doppe

Post by Danie01 »

Goeienaand julle,

Ek het die volgende doppe wat ek nie meer gaan gebruik nie as iemand dit wil hê.

1. 99 x 243AI hornady doppe - het baas gekry

2. 121 x 243AI pmp doppe - het baas gekry

3. 142 x 7x64 pmp doppe

4. 40 x 7x64 sako doppe

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk



Last edited by Danie01 on Tue May 05, 2020 8:40 pm, edited 2 times in total.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 243 AI en 7x64 doppe

Post by Danie01 »

243ai hornady doppe is geneem

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 243 AI en 7x64 doppe

Post by Danie01 »

Al.die 243 AI doppe het nuwe baas, nog net die 7x64 doppe wat beskikbaar is

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Post Reply