Aksie teen wildsvleis

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Aksie teen wildsvleis

Post by tripodmvr »

Hierdie is 'n reeks wat ek op ingeskryf is en gee die perspektief oor jag in Brittanje. Die relevante deel is vanaf 16:30 in die video. Kyk hoe georganiseerd is die groenes en tot watter uiterstes hulle gaan om jag te diskrediteer. Die berig in ons koerante oor die "gevare van wildsvleis" is dus nie net 'n plaaslike ding nie. Dit word wereldwyd aangepak.

https://www.youtube.com/watch?v=CRLnJAiTeHg&t=1598s
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Aksie teen wildsvleis

Post by william007 »

Ek dink die groenies moet al die vrugte en Groente vir die arm en honger mense gee.
Want ek nog niks gesien waar hulle enige iets doen vir die gemeenskap nie.
Maar daar is wel waar SA jagters vir arm mense vleis geskenk het. Mense wat honger was.
so ja.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Aksie teen wildsvleis

Post by Toxxyc »

Ek het nog elke enkele keer van die vleis wat ek terugkry weggegee vir behoeftiges as ek gaan jag het. Hulle verwag dit nou al (sonder om dit lelik te bedoel) as die jagseisoen nader kom. Ek weet nie wat ek die jaar vir die manne gaan sê nie.
Post Reply