.300 win mag of .338win mag

Post Reply
BigBoreFanatic
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm

.300 win mag of .338win mag

Post by BigBoreFanatic »

Hoop nie die is 'n Ford vs Toyota of Coke vs Pepsi tiepe vraag nie.

Watter kaliber is beste, of beter, vir lang afstand skiet. Nie jag nie.
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Schalk van Wyk »

300 winmag is moeilik om te wen as ju genoeg freebore het vir die lang koele.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Andre308 »

+1 vir 300win mag
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Frederik »

Kom ons gooi nog 'n spanner in die idee wat van 300wsm???
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by jdpretorius »

Dalk die 300 vir LR net oor dit wat jy van n rak af kan koop en hy seker effe minder terugskop het.....het al n klomp sims op Strelok gehardloop rondom die selfde vraag en die kort antwoord was dat die 338WM die 300 se gat skop as jy terugskop elimineer. Ek's nou maar seker net 'n 338wm fan en die 265 gr AccuBond LR is 'n monster ! ... sal myne nooit vir n 300 kan ruil nie....dit is vir my die mees veelsydigste kaliber op die stadium.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Capt. Yoda »

Johan het jy al die BC van daai 265gr ALR getoets?

In teorie is die 265gr ALR seker n vreeslike koel maar in regte lewe werk dit nie altyd so nie. Hul BC is gewoonlik taamlik op geblaas en dit is nie regtig n koel wat die manne hardloop om te koop vir sy LR akuraatheid nie. Vir die 3nulle is daar net baie baie meer akurate koels vrylik beskikbaar.

Ek sou n 300wsm vat met n 225gr ELd of 200 tot 215gr Berger Hybrid.

Self met die geadverteerde .380 G7 BC van die ALR gaan die 225gr eld uit n 300wm hom nog wen in die wind, al 2 gaan seker hier by 2700fps die pyp verlaat met die regte kruit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by jdpretorius »

Cappie, nee, jammer ek kon nog nie daai 265 gr ALR toets nie, het hom ook nog nie in 'n winkel kon raak loop nie.....maar virseker is hy op my "to-do" lysie.
Die spoed wat die manne anderkant die groot water gekry het met hulle, het vir my bietjie hoog gelyk (kan nie nou ontdou nie maar dink dit was naby 2700 fps) en QL het voorspel dat hulle by die rooi hardloop, alowel hulle getuig van geen druk tekens nie....so ongelukkig net teoreties. Hulle hardloop die 225 gr Accubond ook blykbaar teen 2900 fps wat self nie 'n slegte opsie is in daardie kaliber nie en dan natuurlik is daar die 230 gr Eld ook (hom nog nie probeer nie). Ja, dan is daar die Bergers maar kon nog nie leker vat aan hulle kry vir my speeltyd nie.

Dit gaan dalk moeilik wees om appels met appels 100% te vergelyk

Ek sien bitter min manne wat die 338wm gebruik vir LR en glo meeste neig dan eerder vir Lapua of dan die 300's.

......sou graag daai 265 ALR teen die 225 eld wou sien in die werkliheid
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 993
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Kallie Fernhout »

300 Winmag met n 30 duim loop met n 230 Berger Hybrid teen 2900 F/s is n taamlike lekker kombinasie
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Andre308 »

Kallie Fernhout wrote: Thu Apr 16, 2020 3:17 pm 300 Winmag met n 30 duim loop met n 230 Berger Hybrid teen 2900 F/s is n taamlike lekker kombinasie
Ek dink ook dat dit n lekker combo is. Veral as mens n Leupold Merk 5 scope op hom sit.

Groete
Andre
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Wouter Roets »

Manne

n Vragie, as jy nou n hele paar rand uithaal op n csutom job, want kom ons wees nou realisties as on begin praat van 30 duim lope dan is dit n custom job, hoeveel waarde word geplaas in looplewe? Die 338 Win Mag sal in my opinie gemalik 20-30% beter doen as die 300 Win Mag. Die 338 Win Mag is baie naby aan die idiale kaliber as n mens kyk na die kreteria van 100% dopvulling @ maksimum drukvlakke met n oordentlike BC koeel en poeiers wat brand soos S365. Die 300 Win Mag is aansienlik meer overbore en kan net sy top werkverrigting doen met poeiers in die baie stadige verbrandende spektrum. Dit is soos om n 260 Rem/6.5 Creedmoor te wil vergelyk met n 6.5-284 of 6.5 WSM. Elkeen het sy voor en nadele en jy moet besluit wat vir jou die belangrikste is.

Groetnis
Wouter
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Andre308 »

Wouter,

Ons almal sit al te lank by die huis en droom van die idiale wereld en sy dinge.

In n idiale wereld het ons almal geld en loop vervang is nie moeite nie.

Nou kom jy en bars ons droom bubbels met n Suid Afrikanse realiteit. Hier is n paar manne wat sonder rook stokkies en drank sit. Hulle is op die wal en kort nie so n realitiet wat hulle oor die edge kan stamp nie.😂

Groete
Andre
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Wouter Roets »

Sorry Maat! :-[
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by jdpretorius »

Ek't 5 cartons rook stokkies wat ek nie meer wil gebruik nie.....sal hulle ruil vir n bitter mooi 300WM

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 993
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Kallie Fernhout »

Andre308 wrote: Thu Apr 16, 2020 3:49 pm
Kallie Fernhout wrote: Thu Apr 16, 2020 3:17 pm 300 Winmag met n 30 duim loop met n 230 Berger Hybrid teen 2900 F/s is n taamlike lekker kombinasie
Ek dink ook dat dit n lekker combo is. Veral as mens n Leupold Merk 5 scope op hom sit.

Groete
Andre
Pffffff
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Ds J »

Enkele ander gedagtes:

1. Hoe verstaan jy langafstandskiet? Ek bedoel dit as n billike vraag, want sommige skuts verstaan 600m as langafstandskiet, terwyl ander by 600m begin opwarm en van daar af verder werk.

2. Het jy al tabelle opgetrek om die verskillende kandidate met mekaar te vergelyk? Soms praat die somme in tabelvorm baie duideliker as n gesprek.

My gedagte is dat jy aan ALLE denkbare veranderlikes en moontlikhede dink, soos bv:

- looplewe
- terugskop
- aankoopkoste
- koste per skoot
- koste van ekstra's bv teleskoop
- beskikbaarheid van herlaaikomponente
- minimum gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- maksimum gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- ideale gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- gevoeligheid vir dwarswinde

As jy werklik ernstig is, is dit dalk nodig om na enkele ander kalibers ook te kyk. Daar moet n goeie rede wees waarom kalibers soos die 338 Lapua, of n 416 Barret of een van die Cheytac-kalibers so gewild is.

En om n bietjie stout te wees: jou naam is BigBoreFanatic. Kry nou maar n .50 Browning!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1225
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Pinkes »

300WM
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8005
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Arnold »

338 Lapua Magnum met 'n 300gr Berger @ +-2850 fps as jy 'n 338 wil skiet en vir jou 'n langer loop gaan opsit >:D
Retumbo brand aansienlik koeler as N570 so loop leeftyd behoort nie terrible te wees nie en selfs beter as 300 WM. As jy als in ag neem gaan die 338 LM jou effe duurder per skoot kos maar jy gaan langer skiet tussen loop vervangings.

Uit jou gegewe keuse vat ek verseker die 300WM en afhangend van jou doel kan dit 'n beter opsie as die 338 LM ook wees.
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Schalk van Wyk »

Ds J wrote:Enkele ander gedagtes:

1. Hoe verstaan jy langafstandskiet? Ek bedoel dit as n billike vraag, want sommige skuts verstaan 600m as langafstandskiet, terwyl ander by 600m begin opwarm en van daar af verder werk.

2. Het jy al tabelle opgetrek om die verskillende kandidate met mekaar te vergelyk? Soms praat die somme in tabelvorm baie duideliker as n gesprek.

My gedagte is dat jy aan ALLE denkbare veranderlikes en moontlikhede dink, soos bv:

- looplewe
- terugskop
- aankoopkoste
- koste per skoot
- koste van ekstra's bv teleskoop
- beskikbaarheid van herlaaikomponente
- minimum gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- maksimum gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- ideale gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- gevoeligheid vir dwarswinde

As jy werklik ernstig is, is dit dalk nodig om na enkele ander kalibers ook te kyk. Daar moet n goeie rede wees waarom kalibers soos die 338 Lapua, of n 416 Barret of een van die Cheytac-kalibers so gewild is.

En om n bietjie stout te wees: jou naam is BigBoreFanatic. Kry nou maar n .50 Browning!
Stem saam. Maar kort spesiale aksies/bold face. Wat van 338 RUM?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Andre308 »

Schalk van Wyk wrote: Fri Apr 17, 2020 9:23 am
Ds J wrote:Enkele ander gedagtes:

1. Hoe verstaan jy langafstandskiet? Ek bedoel dit as n billike vraag, want sommige skuts verstaan 600m as langafstandskiet, terwyl ander by 600m begin opwarm en van daar af verder werk.

2. Het jy al tabelle opgetrek om die verskillende kandidate met mekaar te vergelyk? Soms praat die somme in tabelvorm baie duideliker as n gesprek.

My gedagte is dat jy aan ALLE denkbare veranderlikes en moontlikhede dink, soos bv:

- looplewe
- terugskop
- aankoopkoste
- koste per skoot
- koste van ekstra's bv teleskoop
- beskikbaarheid van herlaaikomponente
- minimum gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- maksimum gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- ideale gewig koeel per kaliber se trajekte tot op 1000m met mekaar vergelyk
- gevoeligheid vir dwarswinde

As jy werklik ernstig is, is dit dalk nodig om na enkele ander kalibers ook te kyk. Daar moet n goeie rede wees waarom kalibers soos die 338 Lapua, of n 416 Barret of een van die Cheytac-kalibers so gewild is.

En om n bietjie stout te wees: jou naam is BigBoreFanatic. Kry nou maar n .50 Browning!
Stem saam. Maar kort spesiale aksies/bold face. Wat van 338 RUM?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee, julle moenie sulke goed hier skryf nie. More bou almal n 338RUM, en dan is my gun maar net nog n "flavour of the month".

Daar is niks great aan n 338 RUM nie, so bly weg >:+
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1225
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Pinkes »

Sy oorspronklike vraag is 300wm of 338wm.

300wm is meer as genoeg om tot op n myl te speel en selfs verder as jy subsonic wil gaan..en glo jy sal goedkoper herlaai as 338 punte.

Andre jou flavour is veilig! ;)
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by BeesBreet »

300wm is in my opinie die beter een van die twee
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by jankraay »

300 WM

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Steppenwolf »

338wm naturally!
"the more I practice, the luckier I get'
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .300 win mag of .338win mag

Post by Capt. Yoda »

Ek verstaan hy het toe maar eder n 243ai gebou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply