Eerste AR - wat om te koop

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Eerste AR - wat om te koop

Post by Wilhelm Schultz »

Hierdie lockdown laat mens te veel dink...

Die manne wat het en wat 3gun / ipsc skiet, wat sal julle aanbeveel as ‘n goeie “entry level” ar om mee te begin en verkieslik op te bou ipv weer koop.

Budget se maar so R20k tot R25k

Hoor graag
Hou die lood in die lug
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Arnold »

Ongelukkig is die keuse huidiglik min. Ek kyk ook weer en uit dit wat beskikbaar is sou ek vir die M&P Sport 2 gaan
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Vissie »

Eerste prys vir IPSC is ‘n geweer met ‘n “rifle length gas system” gewoonlik saam ‘n 18” loop. Die res kan jy later verander soos jy wil. Snellers, grepe, visiere, muzzle breaks en so aan.

Ek sou begin deur Gerrit-Jan te vra by Hailstorm of hulle Double Star 3G’s in voorraad het. Daarna kyk of daar Stag Arms 3G’s beskikbaar is. Op die Double Star kry jy sommer alklaar die regte loop, ordentlikke Geiselle sneller, ‘n voldoende muzzle break, Samson for-end en ‘n baie nice ACE geweerkolf. Die Stag is net so, behalwe hy kom met ‘n plekhouer vir ‘n muzzlebreak.

Ek is nie seker watter ander 18” gewere beskikbaar is in ons land nie. Ek verwag dat hulle ook nou baie duur sal wees.

As jy nie so vêr wil gaan nie, sou ek stem met die S&W voorstel.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Arnold »

Vissie, met Wilhelm se eerste sin is my afleiding dat hy nie die geweer vir kompetisie wil gebruik nie maar hy moet dalk kom se of hy kopetisie wil skiet en of hy iets anders in gedagte het.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Wilhelm Schultz »

Dit sal meestal gebruik word op die baan vir 3gun / ipsc.

Wat van Savage recon?
Hou die lood in die lug
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Ranger »

In SA at the moment I would take what I could get. Prices are going to skyrocket if you can even find stock. As has been mentioned here before, almost everything can be changed as you go so don’t be too fussy if the trigger is t right or the handguard isn’t what you want.

If you could find a Colt LE6920 OEM, it comes basically bare so you can put your choice of handguard and grip on it from the start. The S&W MP15 is another reliable choice and will leave you with budget to spare for upgrades. I doubt you’re going to find a fully kitted rifle for your budget with match trigger, freefloat handguard etc. but maybe you’re lucky.

Buy lots of magazines.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Ds J »

Ek het lank en baie rondgesoek. Begroting het my n Ruger Mini 14 laat koop.

S&W, Bushmaster, Colt is almal goed.

Bly weg van die eerste generasie DM4's. Ek dink Dave Sheer smous hulle.

Nog nooit klagtes oor n Norinco CQA gehoor of gelees nie. Inteendeel, n paar SA spanlede gebruik hulle.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Arnold »

Is die DM4s dan nou al beter?
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by tau »

Amerikaanse AR 15 platform. Chrome Moly loop. So goedkoop as moontlik, dan kan jy verander soos jy wil. EK het die Stag. Mod.3 gekoop en toe sights , reddot en silencer opgesit. Die sneller was vir my OK, maar 'n Giselle sal nice wees.

s jy die Colt, AR, S&W langs mekaar sit en die aksies, lope en basiese kompenente vergelyk gaan jy skrik om te sien hoe baie dieslefde dit is. Koop dus so goedkoop moontlik en kry dan die extras wat jou pas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Geno »

As jy R10k by jou budget sit kan jy 'n Trueworx TX15 kry.
Kwaliteit loop, billet upper&lower, adjustable gas block, side charging stelsel en freefloating handguard is standaard op die gewere. Hulle skiet ook bitter goed en is lokaal vervaardig..
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by tau »

Geno wrote: Mon Apr 06, 2020 8:54 am As jy R10k by jou budget sit kan jy 'n Trueworx TX15 kry.
Kwaliteit loop, billet upper&lower, adjustable gas block, side charging stelsel en freefloating handguard is standaard op die gewere. Hulle skiet ook bitter goed en is lokaal vervaardig..
Watse lope gebruik hulle?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Geno »

Meestal Broughton, maar hulle het 'n paar opsies.
Goed, beter, 6millimeter!
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Vissie »

Ds J wrote: Sun Apr 05, 2020 9:13 pm Ek het lank en baie rondgesoek. Begroting het my n Ruger Mini 14 laat koop.

S&W, Bushmaster, Colt is almal goed.

Bly weg van die eerste generasie DM4's. Ek dink Dave Sheer smous hulle.

Nog nooit klagtes oor n Norinco CQA gehoor of gelees nie. Inteendeel, n paar SA spanlede gebruik hulle.
Hi Ds J,

Watter sport se SA spanlede gebruik Norinco’s?

Groete,
Vissie
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Ds J »

Vissie wrote: Mon Apr 06, 2020 10:54 am

Dit het met tripskiet (3-gun) te doen, en is genoem op een van die gesprekke op Gunsite. Ek dink die skrywer se forumnaam is "pdh".
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Wilhelm Schultz »

dankie vir die raad manne. Wat se julle van die dpms oracle?
Hou die lood in die lug
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Vissie »

Ds J wrote: Mon Apr 06, 2020 11:42 am
Vissie wrote: Mon Apr 06, 2020 10:54 am
Ds J wrote: Sun Apr 05, 2020 9:13 pm Ek het lank en baie rondgesoek. Begroting het my n Ruger Mini 14 laat koop.

S&W, Bushmaster, Colt is almal goed.

Bly weg van die eerste generasie DM4's. Ek dink Dave Sheer smous hulle.

Nog nooit klagtes oor n Norinco CQA gehoor of gelees nie. Inteendeel, n paar SA spanlede gebruik hulle.
Hi Ds J,

Watter sport se SA spanlede gebruik Norinco’s?

Groete,
Vissie
Dit het met tripskiet (3-gun) te doen, en is genoem op een van die gesprekke op Gunsite. Ek dink die skrywer se forumnaam is "pdh".

Ek is nie bewus van ‘n offisiele SASCOC endorsed 3GN Protea span nie. Ek het ook nog nie enige kompetisies of wêreld kampioenskappe of so iets gesien waaraan hulle sou aan deelneem nie. Maar ek mag dalk verkeerd wees. Sou graag wou sien as so iets bestaan.

IPSC het egter offisiele spanne in onserskeidelik Geweer, Haelgeweer, Handwapen afdelings. Maar hulle word almal afsonderlik aan deelgeneem. M.a.w. ‘n skut kan Protea klere hê in IPSC Rifle, maar nie noodwendig vir IPSC Shotgun of IPSC Handgun nie. ‘n 3 Gun toernooi in die formaat word ‘n Grand Tournament genoem en net een wapen word op enige “Course of Fire” op enige tyd gebruik.

Daar word voorlopig beplan om die 3 dissiplines uit te brei na 5 met die byvoeging van Mini- Rifle en Pistol Caliber Carbine. Nie seker hoe die Coronavirus pandemie die eerste PCC/Mini Rifle Worldshoot gaan beinvloed nie. https://www.ammoland.com/2019/12/2021-i ... z6Ircdz1vk

3 GN verskil in die sin dat verskeie wapens op ‘n “Course of Fire” gebruik word. Jy gebruik een, stort dit neer in ‘n drom, gryp die volgende een en gaan dan so aan.

Ek weet van geen IPSC Proteas wat Norinco’s gebruik nie. JP’s, Double Star’s, Stag 3G’s en ADC’s. ‘n Norinco sal nie sommer kompeterend wees teen bogenoemde gewere nie. In teendeel sien ons gereeld dat mense wat IPSC rifle ernstig opneem hulle eerste AR15, gewoonlik ‘n Bushmaster of iets wat lekker takties lyk, verkoop om een van die bogenoemde te koop.

Geweer winkels verkoop baie graag wat hulle in voorraad het. Dis nie noodwendig die beste toerusting vir die bedoelde gebruik nie.

Vir baie baie jare is die beste Open Division(Teleskoop klas) geweer skut Raine Peltokoski van Finland. Kyk gerus na van sy videos op Youtube om interesante dinge te leer oor spesifiek IPSC rifle. Kyk verder ook na voormalige wêreld kampioen Teemu Rintala(Fin), en huidige wêreld kampioen, Jarkko Laukia(Fin). Terloops, daar word vertel dat Jarkko Laukia omtrent 100 000 rondtes geoefen het ter voorbereiding vir laas jaar se Wêreldskiet. Dit sluit .223 en .22lr in.

Een ding is seker, IPSC is ‘n fantastiese sport!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Ds J »

Vissie, ek soek na die verwysings en sal dit privaat aanstuur.

Ek probeer so goed ek kan die twee forums se sake uit mekaar hou.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by tau »

Vissie wrote: Mon Apr 06, 2020 10:14 pm
Ds J wrote: Mon Apr 06, 2020 11:42 am
Vissie wrote: Mon Apr 06, 2020 10:54 am

Hi Ds J,

Watter sport se SA spanlede gebruik Norinco’s?

Groete,
Vissie
Dit het met tripskiet (3-gun) te doen, en is genoem op een van die gesprekke op Gunsite. Ek dink die skrywer se forumnaam is "pdh".

Ek is nie bewus van ‘n offisiele SASCOC endorsed 3GN Protea span nie. Ek het ook nog nie enige kompetisies of wêreld kampioenskappe of so iets gesien waaraan hulle sou aan deelneem nie. Maar ek mag dalk verkeerd wees. Sou graag wou sien as so iets bestaan.

IPSC het egter offisiele spanne in onserskeidelik Geweer, Haelgeweer, Handwapen afdelings. Maar hulle word almal afsonderlik aan deelgeneem. M.a.w. ‘n skut kan Protea klere hê in IPSC Rifle, maar nie noodwendig vir IPSC Shotgun of IPSC Handgun nie. ‘n 3 Gun toernooi in die formaat word ‘n Grand Tournament genoem en net een wapen word op enige “Course of Fire” op enige tyd gebruik.

Daar word voorlopig beplan om die 3 dissiplines uit te brei na 5 met die byvoeging van Mini- Rifle en Pistol Caliber Carbine. Nie seker hoe die Coronavirus pandemie die eerste PCC/Mini Rifle Worldshoot gaan beinvloed nie. https://www.ammoland.com/2019/12/2021-i ... z6Ircdz1vk

3 GN verskil in die sin dat verskeie wapens op ‘n “Course of Fire” gebruik word. Jy gebruik een, stort dit neer in ‘n drom, gryp die volgende een en gaan dan so aan.

Ek weet van geen IPSC Proteas wat Norinco’s gebruik nie. JP’s, Double Star’s, Stag 3G’s en ADC’s. ‘n Norinco sal nie sommer kompeterend wees teen bogenoemde gewere nie. In teendeel sien ons gereeld dat mense wat IPSC rifle ernstig opneem hulle eerste AR15, gewoonlik ‘n Bushmaster of iets wat lekker takties lyk, verkoop om een van die bogenoemde te koop.

Geweer winkels verkoop baie graag wat hulle in voorraad het. Dis nie noodwendig die beste toerusting vir die bedoelde gebruik nie.

Vir baie baie jare is die beste Open Division(Teleskoop klas) geweer skut Raine Peltokoski van Finland. Kyk gerus na van sy videos op Youtube om interesante dinge te leer oor spesifiek IPSC rifle. Kyk verder ook na voormalige wêreld kampioen Teemu Rintala(Fin), en huidige wêreld kampioen, Jarkko Laukia(Fin). Terloops, daar word vertel dat Jarkko Laukia omtrent 100 000 rondtes geoefen het ter voorbereiding vir laas jaar se Wêreldskiet. Dit sluit .223 en .22lr in.

Een ding is seker, IPSC is ‘n fantastiese sport!
Met die hoeveelheid skote wat jy skiet in die IPSC komps, is juis hoekom ek hammer op Chrome molly lope. Stag waarborg 'n loop lewenslank. Konvensionele lope sal nie hou nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by Wilhelm Schultz »

Oraait manne het nou net ‘n Savage Recon gekoop.
Hou die lood in die lug
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Eerste AR - wat om te koop

Post by afrikanerbloed »

Ek het met een geskiet.
Baie akuraat gewees.
Nie wat ek wou gehad het nie maar sal baie goeie diens doen met iets soos 3 gun of net lekker speel.
Johan
Post Reply