Wie sou hom suksesvol kon jag??
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Wie sou hom suksesvol kon jag??
Ons hou stil op eerste beplande roepplek. Ek sit roeper uit en die jagter is besig om sy sit in stoel te kry. TOE praat jakkals ( klink soos reun ?? ) so 200 meter van bakkie windop net anderkant roeper -- daardie soort van blafwhaawhaa. Hy bly vir so 20 sekondes op selde plek en raas en beweeg toe stadig weg windop in terrein in waar voertuig nie kan kom.
1. Waarmee het die jagter ( kom ons sê JY) hier te doen?
2. Wat souJY gedoen het om TA te laat bakkie ry?
Kom ons hoor of almal saamstem en of daar verskillende benaderings tot sukses is.
1. Waarmee het die jagter ( kom ons sê JY) hier te doen?
2. Wat souJY gedoen het om TA te laat bakkie ry?
Kom ons hoor of almal saamstem en of daar verskillende benaderings tot sukses is.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Ek dink die groot probleem is dat die jagter nie reeds gereed in sy stoel was nie. Ek sit nie my roeper uit voordat ek die area rondom my "gevee" het vir naby jakkalse nie. Op 200m vanaf die bakkie moes hy geskiet gewees het voordat hy nog sy bek kon oopmaak om te skree. Ek sal ook gewoonlik net so 'n paar "kiss-of-death" roepies met my mond gee as ek op my staanplek kom om net iets wat in die omgewing is te laat opkyk. Dis nou my 2c met die hoeveelheid inligting wat beskikbaar is vir 'n opinie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
As hy bakkie sku is kan 'n inloop teen die wind en dan laatmiddag roep dalk suksesvol wees. Nie juis betalend nie, maar seer sekerlik baie bevredigend as jy hom wel piets.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Nagsig???
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Hallo manne.
Nagsig sal werk, maar ek stem saam met. Prohunt dat jy eerste jou staanplek kyk en seker maak jy is alleen. Jy wil nie he jou tyken gas sit vir jou en kyk wat jy doen nie.
Wat ek dink hier gebeur het is dat die manne op die staanplek gekom het wat hulle gekies het en die jak was klaar by hulle. Daai blaf is n waarskuwing vir ander en n i see you. As die skieter hom noe kan opspoor voor hy pad gee nie is daar min wat jy kan doen tensy dit n maat is wat jy kom soek dan roep jy die maat met kom ons sê vossie 3. Lw laat die plek rustig raak en natuir weer sy eie ding doen. Voor jy begin maak seker jou sequence vir die tyd van die jaar is van pas. Daai jak is nie jonk nie. Hy het al klas geloop.
My 5c
Dankie
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Baie interressante en geldige kommentare sou ek sê. --- veral scan jou roepgebied onmiddelik met aankoms.
Aankoms by die roepplek was tydjie na sonsondergang -- miskien nog bietjie te lig??
Volgens die spore in die pad was dit moontlik 'n reun wat reeds water gedrink het en van die water oppad was na sy jaggebied. Staanplek was so 300 meter vanaf water.
Die jagter het hom wel gekry ( of was dit ander reun ). Sal na meer kommentare vertel wat hy gedoen het -- het my laat dink aan hoe meer jakkalse hoe meer planne.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Chuck Norris, Rambo, Predator, Terminator, Vernin Koekemoer en Quickley from down under. Wie weet dalk nog n paar ander aan wie ek nie nou kan dink nie.
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Twee reune in die selfde gebied ja dit kan gebeur. Dit kan gebeur as die konsentrasie van stelle hoog is in een gebied om daai water. Die ander ding is dat die kern gebied van die stel naby hulle water moet wees en indien moontlik in sig daarvan. Maar die kanse dat kern gebied gaan oor mekaar sn is is skraal. Ek dink eerder dit sal die baas van die plaas eerder wees en as dit nie was nie wel een van die kleintjies van die stel. Die tyd van die jaar is hulle baie nuskierig en glo loop al rond en jag vir hul self maar is nog om die huis en is nog nie uit geskop uit gebied nie.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Maritz en Tripod die jagter het die volgende dag laatmiddag voor sononder met sy dra toerusting stelling ingeneem. Bakkie kilometer weg en te voet inbeweeg. Meneer het toe weer kom water drink net voor sononder.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Dit was die alombekende F-- jou roep daai gewees
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Nico, klink my nie hy het geroep nie hy het maar net rustig gaan sit en wag naby jak se water bron. Dit het duidelik gewerk.
Sukses was behaal met verandering wst dood maak.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sukses was behaal met verandering wst dood maak.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Ek dink Nico bedoel daai blaf van die jak wat die jagter sien terwyl die manne nog reg maak, dis die F-jou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??

Ja toe blaf hy die laaste blafSent from my POT-LX1AF using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Jip as hy daai blaf gee dan is daai gevoel dieselfde soos as jou meisie jou afgesê het op laer skool. 
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
is daar n foto van die jakkals wat so onder bespreeking is
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Goeiedag alle gesperks genote
,
Dis lekker om te sien daar word jakkals gesels!!
Ek is geneig om saam te stem dat die jakkals wat windop was as ek dit reg verstaan en soos die manne reken daardie f-jou antwoord gegee het, al van te vore met die klas van jagtery/roepery te doen gehad het.
Ek is nie seker of ek dit reg verstaan het nie, maar as die jakkals windop was en wel daardie f-jou roep gegee het sal ek dalk met 'n baklei of klank probeer het om die bogger te probeer oortuig het om in te kom terwyl hy dan nou wind op was. - bietjie teen my beter wete want as jy daardie f-jou antwoord kry kan ek nie onthou dat ek al van te vore een ingeroep kon kry nie.
Sal interresant wees om te hoor wat die ou manne reken hulle sou gedoen het.
Net so ten laaste, hoe het die jagter toe die jakkals in die hande gekry?
Jakkalsjag groete uit die Namakwaland.
Francois Hugo

..projagter wrote: Mon Mar 02, 2020 10:59 pm Die jagter het die volgende dag laatmiddag voor sononder met sy dra toerusting stelling ingeneem. Bakkie kilometer weg en te voet inbeweeg. Meneer het toe weer kom water drink net voor sononder.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Wie sou hom suksesvol kon jag??
Die omgewing was glo nog redelik sigbaar toe meneer inkom vir waterdrink en was dit nie nodig om te roep nie. Hierdie jagter maak gereeld gebruik van instap na 'n roepplek met dra toerusting vir dag sowel as nag jag. Sy argument is dat as die donker jou vang met dagroep en jy weet hulle is daar moet jy kan aangaan met nagjag sonder om jou teenwoordigheid weg te gee. Ek dink nie hy neem fotos nie. Hy jag vir homself en help my so af en toe as buurman as die nood druk. Hy ry ook nie rond nie -- identifiseer een jagplek en gaan roep daar.