Die jagters in Brittanje is al meer onder druk van die groenes. Dit kom duidleik uit in die berigte in hierdie reeks programme. Die gebruik van lood word nou selfs deur jagters as die grootste euwel ooit afgemaak. Dit verdeel natuurlik effektiewe bevegting van die greenies. Die kwessie van "algemene lisensies" vir die skiet van ongediertes is 'n groot kwessie daar. Wat sal ons boere sê as die skiet van duiwe op die sonneblomme belet word?
https://www.youtube.com/watch?v=URjFbMK5n3k
Aksies teen die gebruik van lood
Moderator: Global Moderator
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 20321
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Aksies teen die gebruik van lood
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
- Hero Member
- Posts: 556
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- Location: PTA - Sinoville
Re: Aksies teen die gebruik van lood
Interessant. Die Engelse en Walliesers is groot op windbukse wat net lood gebruik. Dis nogals n groot gemeenskap van skuts en vervaardigers. Dink die greenies mag dalk teenkanting kry van hulle kant af
Skiet bly maar lekker
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 12136
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Aksies teen die gebruik van lood
Gelukkig het jy iemand nodig om daai tiepe goed toe "enforce" en in Afrika is hulle te besig om planne te maak om geld te steeltripodmvr wrote: ↑Thu Feb 27, 2020 6:52 pm Die jagters in Brittanje is al meer onder druk van die groenes. Dit kom duidleik uit in die berigte in hierdie reeks programme. Die gebruik van lood word nou selfs deur jagters as die grootste euwel ooit afgemaak. Dit verdeel natuurlik effektiewe bevegting van die greenies. Die kwessie van "algemene lisensies" vir die skiet van ongediertes is 'n groot kwessie daar. Wat sal ons boere sê as die skiet van duiwe op die sonneblomme belet word?
https://www.youtube.com/watch?v=URjFbMK5n3k
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Methos
- Hero Member
- Posts: 519
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Aksies teen die gebruik van lood
Hier by my mag ons nog met lood skiet - behalwe as jy in riviere\water skiet (hael gewere). Jy kry staal patrone maar jy kan dit nie met enige haelgeweer skiet nie. Dis meestal nuwer haelgewere.
Vir koeël gewere kry ons deesdae ook loodvrye koeëls - nog nie probeer nie. Sien nie regtig die nut daarvan nie. Dis so min lood dat as mens een sinker verloor as jy visvang jy amper 'n paar jaar se kwota van koeëls verby gaan.
Vir koeël gewere kry ons deesdae ook loodvrye koeëls - nog nie probeer nie. Sien nie regtig die nut daarvan nie. Dis so min lood dat as mens een sinker verloor as jy visvang jy amper 'n paar jaar se kwota van koeëls verby gaan.