Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Discussion on Adventure bikes and adventures, equipment
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1820
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by jaracal »

Ek het vir my 'n BMWF850GS Adventure motorfiets aangeskaf vir 'n paar avontuur ritte wat ek in 2020 en in die toekoms beplan. Ek het dit goed gedink om hier 'n forum(afdeling) op te stel dat die ouens hulle liefde en ondervinding met ons mede Jaracal lede kan deel.
Hier is die fotos van die 850GS
850GS_2.jpeg
850GS_1.jpeg
Laat weet van julle liefde
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Location: Brackenfell

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by Matewis28 »

Lekker man! Veels geluk met die nuwe wiele! Mag jy baie veilige myle op hom hê. Ek ry 'n 1150GSA en verruil hom vir niks!! Vertel bietjie watter roetes/trips beplan jy vir 2020??
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6149
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by Gawie(13mm) »

Aitsa, gestewel en gespoor vir die stofpad.
Baie geluk met die nuwe fiets.
Hier is hordes manne met ysterperde. Ek dink die skakel gaan lekker warm loop die somer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1820
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by jaracal »

Dankie Matewis
Ek het 'n vriend in Sutherland so my beplanning is Richmond Kaap, Sutherland via Victoria wes, Witsand, Mosselbaai, Jeffreys end dan Oos London en terug na Philippolis.
Ander is Wilde kus vir lang naweke se visvang.
St Lucia vir Winter visvang groot elwe, leervis en Giant kingfish
Kosi Baai vir visvang,
Dan is daar 2 trips op my bucket list
Angola
Mozambique via Malawi.
Uiteinde van alle trips behoort in visvang uit te loop. ;D
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3863
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by tau »

Lekker Oom geniet hom. Ek het ook so bike probleem. Ry net deesdae te min.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3863
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by tau »

IMG_0654.JPG
Botswana se Noord Weste grens met ons Kaudum Circumnavigation in 2018.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3863
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by tau »

Van Zyls Pas , Kaokoland 2017
quest 11.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Location: Vanderbijlpark

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by JuanPaul »

Geluk Heinrich, nou sal ons maar met die bike vir jou moet kom groet sodat jy vir ons meer van daai wereld om jou vir my te wys. Veilige myle!!!
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Location: Brackenfell

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by Matewis28 »

jaracal wrote: Mon Jan 13, 2020 8:45 am Dankie Matewis
Ek het 'n vriend in Sutherland so my beplanning is Richmond Kaap, Sutherland via Victoria wes, Witsand, Mosselbaai, Jeffreys end dan Oos London en terug na Philippolis.
Ander is Wilde kus vir lang naweke se visvang.
St Lucia vir Winter visvang groot elwe, leervis en Giant kingfish
Kosi Baai vir visvang,
Dan is daar 2 trips op my bucket list
Angola
Mozambique via Malawi.
Uiteinde van alle trips behoort in visvang uit te loop. ;D
Groete
Sutherland is mooi!! Moet verseker Ouberg en die Tankwa inwerk. En as jy kan 'n aand in Middelpos se Hotel oorslaap! Ry self gereeld of probeer altans so hopelik sal ons mekaar erens raakloop!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1820
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by jaracal »

Dankie Tau, mooi fotos en laat mens uitsien na adventures.
Juan jy sal moet kom kuier, vind dit baie ontspannend om 'n rit iewers toe te neem.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Deeg (Lourens)
Hero Member
Hero Member
Posts: 882
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Location: Pretoria

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by Deeg (Lourens) »

Ek het al jare lank so GEVOEL in my, probleem is net ek is lengte gestrem...1,73 in die army, vermoed so duim of wat korter nou....my pelle spot altyd ek moet vir my 'n 125cc scooter kry om saam hulle te kan ry.....

Ek het nou die dag op 'n vriend se 1200GS geklim.....baie snaaks om soos 'n 3 jarige laaitie op die toilet te lyk met voete wat in die lug hang.
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Location: Brackenfell

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by Matewis28 »

Deeg (Lourens) wrote: Wed Jan 15, 2020 10:49 am Ek het al jare lank so GEVOEL in my, probleem is net ek is lengte gestrem...1,73 in die army, vermoed so duim of wat korter nou....my pelle spot altyd ek moet vir my 'n 125cc scooter kry om saam hulle te kan ry.....

Ek het nou die dag op 'n vriend se 1200GS geklim.....baie snaaks om soos 'n 3 jarige laaitie op die toilet te lyk met voete wat in die lug hang.
'n mens het nie 'n 1200 nodig vir avontuur nie. Ek het 'n 1150 maar is redelik lank en die fiets pas my soos 'n handskoen. Het in Desember 'n groep uitgevat op bikes na 'n plek naby Kaapstad en was op 'n XT600 Tenere. Magtie man maar was dit fun!! Mens moet kry wat vir jou werk. En 140km/h op 'n grondpad werk nie vir my nie.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1820
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by jaracal »

Matewis28 wrote: Wed Jan 15, 2020 1:50 pm Mens moet kry wat vir jou werk. En 140km/h op 'n grondpad werk nie vir my nie.
Ek het juis die 850 gekry wat bietjie ligter en behoor makliker hanteerbaar te wees in sand en so. Hou self nie daarvan om so te ry nie. Wil graag rondkyk en die trip geniet.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2635
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by alecjohnson »

Eendag as ek gelukkig is sal ekso 'n toer fiets kry iets soos die tenere, sal beslis nie BMW koop nie, net omdat daar so baie op die pad is ;D , maar vir nou moet my sport toer fiets werk (FZS1000) maar is nie te lekker op offroad grondpad nie, gewone grondpad teen "lae" spoed werk vir nou vir my. op die oop pad is die sport deel blerie lekker hoor! ;)
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Location: Vanderbijlpark

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by JuanPaul »

Daai 850 is koning op die grond paaie en teerpad en is lekker lig om te hanteer hy voel soos 'n 125 in terme van gewig teen my 1200 adv maar het nogsteeds meer as genoeg poeier. Gaan doen gerus die BMW Eco Challenge, dis vrek lekker en dan sal jy sien hoekom is daar so baie BMW avontuur fietse op die pad.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1820
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by jaracal »

Hi Juan, Baie lekker gery die naweek. Het die bike ongelukkig neergesit in die modder, gelukkig het nie ek of Marietjie of die bike iets oorgekom nie, nie eers 'n skrapie op die bike nie. Soos jy terreg se^ voel soos 'n groot scrambler maar met ongelooflike poeier. Bike nou behoorlik ingewy.

Is more oppad na Kosibaai om groot kings aan te durf, ongelukkig nie met bike nie. Ons gaan so 10 dae kamp.
Sal bietjie laat weet hoe die visvang gaan.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Location: Vanderbijlpark

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by JuanPaul »

Hi Hein,
Geniet hom! Ek is seker jou dealer waar jy hom gekoop het sal vir jou `n uitnodiging stuur vir die Eco Challange later die jaar, Marietjie kan dit saam met jou dit doen en ons kamp dan ook soms daar in tente as die akkommodasie skraps is. Ek is bly julle en die bike is ongedeerd, ja modder is `n hel van `n ding. PS ek soek fotos van daai Kingies.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1820
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"

Post by jaracal »

Sal so maak. Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply

Return to “Adventure Bikes/ Avontuur Motorfietse”