Help met roes in loop
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Help met roes in loop
Jis manne ek het met teslong borescope nou roes in my geweerloop gekry, waarmee haal ek dit uit. Ek is te dom om fotos optelaai. Ek is nie seker hoe diep die roes gaan nie, het nog nie begin skoonmaak nie. Ek wil eers hoor wat gaan die beste werk. Weet nie hoe die roes daar gekom het nie want hier in die karoo reen dit mos nie meer nie. Ek gebruik boretech se carbon en copper remover dan lappie balistol as hy in kluis staan. Voor ek skiet stoot ek lappie met lighter fluid deur om olie uit te haal dan 2 droe lappies. Geweer nog net n jaar by my, het hom wel in George nuut gekoop. Laat weet maar wat werk asb. Groete
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Help met roes in loop
Lamtjop, ek het dieselfde oorgekom. Ek het maar redelik baie van die boretech eliminator in die loop gegooi en ordentlik met nylon borsel gewerk. Daarna het ek so 5 droe lappies deur getrek. Na die 3de rondte toe blink hy weer mooi
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Help met roes in loop
Lamtjop ek het ook al met roers in n loop gewerk. J&B borepaste is wat vir my gehelp het. As die loop erg geroes is en daar is pitmerke is daar nie wlveel wat jy kan doen nie.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Help met roes in loop
Die loop is nou mooi blink maar daar is so paar pit merke, ek sal maar gaan skiet en kyk hoe lyk akuraatheid. Ek het eers Q20 gespuit en toe met balistol op n vgk pellet geskuur. Met Iosso na die tyd geskuur tot hy blink. Nou n ander vraag, kan keel al fire cracking wys op 220 skote. Dis n 243 en ek skiet 55gr teen 3550vps. Groete
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Help met roes in loop
Sit maar eers daai borescope weg, hy gaan jou mal maak met al die "foute" wat jy sien.
As die roer mooi skiet, is daar nie fout nie "If it ain"t broken, don"t fix it" geld altyd.
As die roer mooi skiet, is daar nie fout nie "If it ain"t broken, don"t fix it" geld altyd.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Help met roes in loop
Stem.swc-tr wrote: Thu Dec 05, 2019 7:31 am Sit maar eers daai borescope weg, hy gaan jou mal maak met al die "foute" wat jy sien.
As die roer mooi skiet, is daar nie fout nie "If it ain"t broken, don"t fix it" geld altyd.
-
MrFive
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm
Re: Help met roes in loop
Hi BigBoreFAnatic,
I also have a rifle that has some rust damage with some bad pitting in the barrel. I now call that rifle "Rusty Rifle" but it still shoots very very well. Even still hits gongs out to 1000m, so the damage really does not affect its accuracy in my case.
Only real problem with rusty is that it takes significantly more effort to clean compared to a completely smooth and un-pitted barrel. It is because the Carbon and other fouling gets trapped in the pits and is really not so easy to remove.
One last thing I also had to do when I got "Rusty" on my name was to re-cut the crown because the carbon from the silencer (which was never removed when it was stored) also damaged the crown, but besides that it is now one of my favorites and I really do enjoy shooting it.
Regards,
Andre

- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Help met roes in loop
Dit sal nogal interessant wees om die foto's van die roes te sien.Lamtjop wrote: Wed Dec 04, 2019 6:28 pm Jis manne ek het met teslong borescope nou roes in my geweerloop gekry, waarmee haal ek dit uit. Ek is te dom om fotos optelaai. Ek is nie seker hoe diep die roes gaan nie, het nog nie begin skoonmaak nie. Ek wil eers hoor wat gaan die beste werk. Weet nie hoe die roes daar gekom het nie want hier in die karoo reen dit mos nie meer nie. Ek gebruik boretech se carbon en copper remover dan lappie balistol as hy in kluis staan. Voor ek skiet stoot ek lappie met lighter fluid deur om olie uit te haal dan 2 droe lappies. Geweer nog net n jaar by my, het hom wel in George nuut gekoop. Laat weet maar wat werk asb. Groete
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Help met roes in loop
Hierdie borescope ding raak vir my soos iemand wat vir elke denkbare mediese toets gaan, die uitslae analiseer en dan doodgaan van bekommernis daaroor.
Skiet die geweer en geniet dit. Die dag as akkuraatheid pla, maak die loop ordentlik skoon en probeer weer. As alle ander aspekte nagegaan is, kan jy laat 'n wapensmid wat sy storie ken die ding met 'n borescope bekyk.
As dit my geweer is, gaan skiet ek net eenvoudig daarmee, maak dit agterna skoon en jaag 'n olielappie deur. Dit is maar soos 'n motor se remskywe. As die ding staan, dan roes dit. Ry 'n entjie en dit is weer reg. Die probleem lê dus eerder by te min skiet.
Skiet die geweer en geniet dit. Die dag as akkuraatheid pla, maak die loop ordentlik skoon en probeer weer. As alle ander aspekte nagegaan is, kan jy laat 'n wapensmid wat sy storie ken die ding met 'n borescope bekyk.
As dit my geweer is, gaan skiet ek net eenvoudig daarmee, maak dit agterna skoon en jaag 'n olielappie deur. Dit is maar soos 'n motor se remskywe. As die ding staan, dan roes dit. Ry 'n entjie en dit is weer reg. Die probleem lê dus eerder by te min skiet.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Help met roes in loop
Kerels, nie almal het 'n sielkundige breakdown oor hulle iets raakgesien het met die borescope nie. Ek het self gedink ek maak my roere nogal mooi skoon totdat ek die roes aanpaksel daar binne gesien het. As mens mos nou weet daar is roes dan wil jy dit natuurlik uithaal of hoe?
Ek persoonlik het die borescope gekoop oor my doppe baie stuiwer as gewoonlik eject het teen 'n voorspelde 52k psi druk. Ek het oorspronklik gedink ek het dalk 'n carbon ring en wou seker maak. Ek het toe roes raak gesien en verander nou my skoonmaak metode en intervalle so klein bietjie om toekomstige roes te voorkom.
My punt is, ons kani elke borescope topic dieselfde hanteer nie.
Ek persoonlik het die borescope gekoop oor my doppe baie stuiwer as gewoonlik eject het teen 'n voorspelde 52k psi druk. Ek het oorspronklik gedink ek het dalk 'n carbon ring en wou seker maak. Ek het toe roes raak gesien en verander nou my skoonmaak metode en intervalle so klein bietjie om toekomstige roes te voorkom.
My punt is, ons kani elke borescope topic dieselfde hanteer nie.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Help met roes in loop
Soos Kallie Fernhout noem, sal dit nice wees om die fotos van die roes te sien.
Dalk word roes met copper fouling verwar?
Dalk word roes met copper fouling verwar?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Help met roes in loop
As iemand so gaaf sal wees om fotos vir my te plaas sal ek dit whatsapp of email. PM my net. Groete
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Help met roes in loop
Lamptjop se fotos voor skoonmaak (1/2)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Help met roes in loop
Lamptjop se fotos voor skoonmaak (2/2)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Help met roes in loop
Lamptjop se fotos na skoonmaak (1/2)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Help met roes in loop
Lamptjop se fotos na skoonmaak (2/2)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Help met roes in loop
Dankie.
Skiet die geweer nou beter?
Skiet die geweer nou beter?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Help met roes in loop
Nog nie kans gehad nie, sal moreoggend probeer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help met roes in loop
Julle moet in julle silincers begin kyk met die borescopes....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Help met roes in loop
Capt. Oblivious wrote: Fri Dec 06, 2019 10:32 am Julle moet in julle silincers begin kyk met die borescopes....