Bullet puller raad gesoek
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Hornady werk goed vir my. Het wel 'n collet se "vingers" afgebreek toe ek GS custom monometaal koeel getrek het.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het ook baie rond gekyk en besluit RCBS is die beter opsie maar daar is nie beskikbaar. Toe koop ek die Hornady cam lock. Hy loop baie mooi. Ek het ELD-M, Barnes X en Nosler BalTips getrek met feitlik geen skade. Jy kan hom maar toets.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het die bullet puller by 'n Oom in Aberdeen gekoop - The Bull Puller
Ek het ongelukkig net een vir .30 kaliber een, maar hy werk soos 'n droom en vinnig. Amper lekker om koeëls te trek
Ek het ongelukkig net een vir .30 kaliber een, maar hy werk soos 'n droom en vinnig. Amper lekker om koeëls te trek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Yip, stem hier saam, daai outjie is net effortless.Hansieslim wrote:Ek het n Forster by Wildman gekoop. Hy werk met kaliber spesifiek collets en dit is maklik die oulikste stukkie gereedskap wat ek onlangs aangekoop het. Hy werk so lekker ek laai sommer aspris verkeerd
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Hallo Victor. Kan jy ons bq meer info gee hieroorVictor_ wrote: Ek het die bullet puller by 'n Oom in Aberdeen gekoop - The Bull Puller
Ek het ongelukkig net een vir .30 kaliber een, maar hy werk soos 'n droom en vinnig. Amper lekker om koeëls te trek
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het gou 'n paar "dummy" patrone gelaai om te illustreer hoe dit werk.
https://youtu.be/fxEZ978KplI
Ek dink ek het die Oom R350/R400 betaal vir die puller. Die houer gee net die die naam en Manufactured by Gemini Enterprises - Eastern Cape, South Africa
https://youtu.be/fxEZ978KplI
Ek dink ek het die Oom R350/R400 betaal vir die puller. Die houer gee net die die naam en Manufactured by Gemini Enterprises - Eastern Cape, South Africa
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Daai lyk na 'n lekker tool ! Het probeer soek, maar kry niks op die internet.
Dalk iemand wat meer weet van die plek ?
Dalk iemand wat meer weet van die plek ?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Baie dankie. Het jy dalk kontakbesonderhede?Victor_ wrote:Ek het gou 'n paar "dummy" patrone gelaai om te illustreer hoe dit werk.
https://youtu.be/fxEZ978KplI
Ek dink ek het die Oom R350/R400 betaal vir die puller. Die houer gee net die die naam en Manufactured by Gemini Enterprises - Eastern Cape, South Africa
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Baie dankie. Het jy dalk kontakbesonderhede?[/quote]
Ja nee, ek sal dit ook graag wil hê? Assebliefffff
Ja nee, ek sal dit ook graag wil hê? Assebliefffff
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Dankie vir almal se insette, het besluit op die Hornady
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het vandag iets stupid gedoen met my 'nuwe' bullet puller wat baie lelik kon eindig. Iemand hier het gesê hy kon nog nie syne stukkend slaan nie en hy het al probeer. Dit is nie so moeilik nie ek het dit reg gekry voor ek 'n enkele punt getrek het!
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201911 ... 198748.jpg[/IMG]
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201911 ... 198748.jpg[/IMG]
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Mnr BothaAJ Botha wrote: Mon Nov 11, 2019 8:39 pm Ek het vandag iets stupid gedoen met my 'nuwe' bullet puller wat baie lelik kon eindig. Iemand hier het gesê hy kon nog nie syne stukkend slaan nie en hy het al probeer. Dit is nie so moeilik nie ek het dit reg gekry voor ek 'n enkele punt getrek het!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Ek is ook n Botha, die "B" in Botha staan vir badluck
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Het iemand al kontakbesonderhede vie die man op Aberdeen wat die pullers maak?Victor_ wrote: Sun Nov 03, 2019 4:54 pm IMG_2613.JPGIMG_2614.JPG
Ek het die bullet puller by 'n Oom in Aberdeen gekoop - The Bull Puller
Ek het ongelukkig net een vir .30 kaliber een, maar hy werk soos 'n droom en vinnig. Amper lekker om koeëls te trek![]()
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Dankie Marius. Lykmy ek gaan moore met die oubaas se kontakdetails regkom
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het self ook 'n Forster wat ek by S&O gekoop het, werk baie lekker en is van goeie duursame materiaal gemaak. Sal nie sommer iets anders koop nie en die kaliber spesifiek collets soos "Hansieslim" hierbo noem, werk uitstekend.
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
I am assisting an elderly Gent with the sales of these absolutely awesome bullet pullers. I personally have tried MANY different types, and this is simply the best!!! All calibres available. R700 Plus postnet of R99.
Hi there. They are calibre specific. 30 for 308,30-06,300wm....
264 for all the 6.5 calibres etc etc etc. I have tested the 30 and the 264 now, waiting for a 284 one to test on 7mm. I tested them even on lapua scenar which have soft jackets, and no marks on the bullet

Boodskap ontvang op ‘n whatsapp groep. Video saam dit wys dat dit die puller is wat hier bo gesoek word. Kontak vir Conrad +27 (82) 838-2810
Hi there. They are calibre specific. 30 for 308,30-06,300wm....
264 for all the 6.5 calibres etc etc etc. I have tested the 30 and the 264 now, waiting for a 284 one to test on 7mm. I tested them even on lapua scenar which have soft jackets, and no marks on the bullet
Boodskap ontvang op ‘n whatsapp groep. Video saam dit wys dat dit die puller is wat hier bo gesoek word. Kontak vir Conrad +27 (82) 838-2810
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Same message I received except the price in the message I received was R600 plus shipping
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Conrad adds 10% onto his salesRanger wrote: Fri Dec 13, 2019 8:41 pm Same message I received except the price in the message I received was R600 plus shipping
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
