Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Geno
Administrator
Posts: 13662 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Jul 21, 2011 5:02 am
Mooi man James!
Hulle s? mos die spotter is belangriker as die sniper, maar altwee moet fyn "getune" wees!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Thu Jul 21, 2011 9:05 am
James.
Mooi gegooi. Al probleem van nou af is dat jy die varkies eers bietjie moet aanjaag want jy mag hulle nie nou meer onder 400m skiet nie!!
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
James Wright
Sr. Member
Posts: 319 Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Post
by James Wright » Thu Aug 04, 2011 2:47 pm
Jagbehep! wrote:
daardie ou skut het nie vir 1 oomblik getwyfel dat dit raak gaan wees nie. 580m kopskoot!!!
dit gebeur soms as jy oor so langafstand vir die blad mik