Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Goeie môre julle,
Ons het uiteindelik na 'n lang gewag die eerste Sauer S100 Fieldshoot gewere gekry.
Pryse is soos volg:
6.5 PRC met Threaded Barrel - R28 900.00
6.5 Creedmoor sonder Threaded Barrel - R27 900.00
Kontak my gerus indien julle belangstel by 023 347 7188 of ockert@quenets.co.za.
Groete
Ockert

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Og dis n mooi yster, hel!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Soos ek verstaan is die 101 reeks die een met die “press fit barrels" Die Sauer 100 reeks skroef die loop op ,so dis makliker om loop vervanging te doen.Malan123 wrote:Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Ek hou van daai kolf.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Dr google se weer hulle is die pressfit barrels. Miskien kan Ockert vir ons bevestig?Hein (Haan) wrote:Soos ek verstaan is die 101 reeks die een met die “press fit barrels" Die Sauer 100 reeks skroef die loop op ,so dis makliker om loop vervanging te doen.Malan123 wrote:Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190926/fd6e4ac35b6777cc3c7ca80c5fe210d1.jpg
Ek het op n Amerikaanse forum ook gelees waar n Sauer rep oor die reeks gepraat het toe dit vrygestel is waar hy bevestig het dat die lope in geskroef word , lyk of van die media wat reviews gedoen het oor die reeks/geweer dit verkeerd gekry het oor die vorige reekse press fit lope gehad het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het op n Amerikaanse forum ook gelees waar n Sauer rep oor die reeks gepraat het toe dit vrygestel is waar hy bevestig het dat die lope in geskroef word , lyk of van die media wat reviews gedoen het oor die reeks/geweer dit verkeerd gekry het oor die vorige reekse press fit lope gehad het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Môre julle,Malan123 wrote:Dr google se weer hulle is die pressfit barrels. Miskien kan Ockert vir ons bevestig?Hein (Haan) wrote:Soos ek verstaan is die 101 reeks die een met die “press fit barrels" Die Sauer 100 reeks skroef die loop op ,so dis makliker om loop vervanging te doen.Malan123 wrote:Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het gou met die invoerder bevestig. Die lope van die Sauer 100 reeks skroef in.
Groete
Ockert
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Great baie dankie Hein en Ockert. Daar verander my hele spaarplan alweer...
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Vir my ook n bitter mooi geweer, sou nou een gekoop het as ek kon.
Ek hou ook baie van die slot met die drie locking lugs.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek hou ook baie van die slot met die drie locking lugs.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Dit is regtig mooi, ek dink ek is verlief. 
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Wens net hulle het hom in 'n 260 gemaak...
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Ek kannie praat vir die Sauer 100 gewere nie, maar ek kan wel noem dat die 6.5 PRC 'n beer is, en dat ek jou 'n brief kan gee dat jy gelukkig met die kaliber sal wees....
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Thanks Lourens. Ken nie die kaliber nie, maar gaan bietjie navorsing doen.
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Dit is beslis nice, nou as iemand net 'n 1:8 twist 6mm van 'n BR of XC geur van die rak af beskikbaar wil stel.....
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Dan gaan jy dit ook seker nie koop nie?figjam wrote:Dit is beslis nice, nou as iemand net 'n 1:8 twist 6mm van 'n BR of XC geur van die rak af beskikbaar wil stel.....
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
LMGAMalan123 wrote:Great baie dankie Hein en Ockert. Daar verander my hele spaarplan alweer...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC
Môre julle,
Ek het nog net die volgende een oor:
6.5 PRC met Threaded Barrel - R28 900.00
Groete
Ockert
Ek het nog net die volgende een oor:
6.5 PRC met Threaded Barrel - R28 900.00
Groete
Ockert