Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Ek wil nou iets maak wat gaan lyk soos hierdie agterkant van die slot. Gister het ek uit 'n wheelnut een probeer maak wat so lyk deur dit op 'n bench grinder te probeer vorm maar dit was nie suksesvol nie, iewers moet daar iets wees wat amper so lyk....?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Al plan wat ek toe kon maak vir agterkant van slot was toe om dit uit Pratley putty te maak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Dus kort ek nou 'n sneller, enige ou of stukkende sneller wat mens kan modifiseer om in te pas.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Hier is die teleskoop wat gaan opkom, dankie Wynand. Ek gaan hom maar weer Matt black sprei
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Hier is die agterste gedeelte van die slot wat iemand vir my toe op 'n klein draaibankie gesny het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Die "aksie" pas nou soos 'n handskoen op die kolf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Sneller en slot

As iemand nie Afrikaans kan lees nie kan hulle moontlik dink ons probeer 'n regte geweer bou, miskien moet hierdie draad geskuif word na "slegs vir lede"?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Vordering
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Jake, gaan 'n lid van die publiek kan onderskei tussen jou seun se speelding en 'n regte geweer?
Ek sien al die marakas as hy hom skool toe vat om vir sy maats te wys

RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Dit lyk baie oulik. Hy gaan al die basiese goed met die speelding kan leer. Hoe lank dink jy sal dit vat om so een te bou as mens alles van begin het?
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Thomas, nee die publiek sal glad nie die verskil kan sien nie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
RevA as ek weer een moet bou en al die parte en planne het sal dit vinniger gaan, ek moet sê dis lekker om so speelding te bou
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Ek moes 'n ander onderlaag opsit wat spesifiek vir galvanized staal bedoel is.
Nou moet ek nog Silencer opsit en Scope wat reeds oppad is, my mannetjie se verjaarsdag kom nou al hoe nader
Nou moet ek nog Silencer opsit en Scope wat reeds oppad is, my mannetjie se verjaarsdag kom nou al hoe nader
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Kotze .204R
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Baie nice!
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Wil nou nie die bobbejaan agter die berg loop haal maar hy moet net nie op iemand aanle en dan n ander party sy Glock laat trek of soortgelyke aaklige verkeerde gevolgtrekkings veroorsaak 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
ek volg.
Moer oulik!
Moer oulik!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Jys reg supacow 
Ek het hom van kleinsaf geleer om trompbewus te wees, hy mag nie eers sy plastiek speelgeweertjies na iemand toe wys nie. As ek vir hom sê army reëls weet hy presies wat dit beteken. Hy gaan maar eerder binne in die erf met hom moet speel
Ek het hom van kleinsaf geleer om trompbewus te wees, hy mag nie eers sy plastiek speelgeweertjies na iemand toe wys nie. As ek vir hom sê army reëls weet hy presies wat dit beteken. Hy gaan maar eerder binne in die erf met hom moet speel
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Silencer wat gaan opkom dankie Ruaan.
Sy groefdraad is M17x1, wonder of mens 'n bout kry wat lg groefdraad het....
Sy groefdraad is M17x1, wonder of mens 'n bout kry wat lg groefdraad het....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Wat van 'n stuk m17 threaded bar? Jy sny hom self tot op lengte
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Malan dit sal werk ja, is M17x1 iets wat mens geredelik kry? Hier is 'n bolts and nuts plek by ons wat hom nie het nie, dit was vir my nogal vreemd dat hulle hom nie het nie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
www.screwman.co.za. Ek het al baie oulike dingetjies by hulle gekoop.Jake1 wrote:Malan dit sal werk ja, is M17x1 iets wat mens geredelik kry? Hier is 'n bolts and nuts plek by ons wat hom nie het nie, dit was vir my nogal vreemd dat hulle hom nie het nie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Ek het so rukkie terug een gekoop, maar weet nie of dit standaard is nie
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
M17 is 'n ongewone groote skroefdraad, die standaard is M16, M18 en M20, jy gaan heel moontlik makliker regkom deur die silencer te sny na M18 toe as om 'n M17 bout in die hande te kry.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Wynand scope was gister afgelewer dankie