Probleem met Jewell sneller
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Probleem met Jewell sneller
Terug op die baan na ek daai sneller met carb cleaner bygekom het. Aksieskroewe vas. Resultaat weer soos van ouds, gat op gat. Dankie almal.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Probleem met Jewell sneller
Ek gesels met jou as ek reg is. Dalk binne n week van nou af.Riebeeker wrote:HVR. Geno stuur asb vir my n prys op daai sneller.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Probleem met Jewell sneller
Dankie Geno
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Probleem met Jewell sneller
My magtag dis nou 'n eerste vir my! Hoe het jy geweet safety kan werk om skoot te laat loop?Arnold wrote:Ja soms kalf die snellers en dan maak n boer n plan ... myne het so gefaal dat ek darem met die safety kon skiet. Hou my duim dop
https://youtu.be/CtkEgAL2c_8
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Probleem met Jewell sneller
Dit het met my ook gebeur met een van Mojet se snellers. Die cut out vir die safety was nie genoeg nie. Dan het die safety nie helemal gevat nie. As jy dan die snelle trek met die safety aan en die safety af sit. Klap die skoot sonder om aan die snellr te raak. Dit was darem reggestel.alecjohnson wrote:My magtag dis nou 'n eerste vir my! Hoe het jy geweet safety kan werk om skoot te laat loop?Arnold wrote:Ja soms kalf die snellers en dan maak n boer n plan ... myne het so gefaal dat ek darem met die safety kon skiet. Hou my duim dop
https://youtu.be/CtkEgAL2c_8
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Probleem met Jewell sneller
Jammer. My planne het effe verander en gaan die Jeweel eers erns anders aangewend word.Geno wrote:Ek gesels met jou as ek reg is. Dalk binne n week van nou af.Riebeeker wrote:HVR. Geno stuur asb vir my n prys op daai sneller.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!