Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Dag Geno
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1374
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Ek sit net 'n possie hierin vir 'n vriend wat dalk 'n glasie sal wil koop noudat hy sy competency afgehandel het.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Julle sal nie spyt wees nie as hy nog oor het ander kry die Black Moose scope
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Sit nou self daai ding en wonder. Sal darm te fraai werk op .375.Krobb wrote:Dag Geno
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Kan getuig hy werk BAIE mooi op 'n 375.Xplicitly wrote:Sit nou self daai ding en wonder. Sal darm te fraai werk op .375.Krobb wrote:Dag Geno
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24
Groete
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik.Geno wrote:More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24
Groete
Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
R3800 normale prys. Hoe klink R3500 afgelewer op jou lessenaar?Xplicitly wrote:Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik.Geno wrote:More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24
Groete
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Al enige ander kruishare vir die 3-12 beskikbaar Geno?
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Mamma gaan redelik dem$%r in vir my wees. Ek gaan moet messe maak en verkoop dat dit bars.Geno wrote:R3800 normale prys. Hoe klink R3500 afgelewer op jou lessenaar?Xplicitly wrote:Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik.Geno wrote:More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24
Groete
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Ek het myne nog min gebruik maar hy kom so af en toe op 'n geweer.
Die 2.5-10x50 op my 6mm Creedmoor
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/66651822_10162157983610341_3341652781567049728_o.jpg?_nc_cat=111&_nc_oc=AQmEB59_aFGEZKxy7DX_Ol7mqFivQLIE2thFa7Z_UPWnN3pBxs0P6_souB4U60j5nV8&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=cb0dff4ed6958c74892cf2d14b6bece0&oe=5DC4C074
Die 2.5-10x50 op my 6mm Creedmoor
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/66651822_10162157983610341_3341652781567049728_o.jpg?_nc_cat=111&_nc_oc=AQmEB59_aFGEZKxy7DX_Ol7mqFivQLIE2thFa7Z_UPWnN3pBxs0P6_souB4U60j5nV8&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=cb0dff4ed6958c74892cf2d14b6bece0&oe=5DC4C074
Last edited by Arnold on Thu Jul 11, 2019 9:26 am, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Gesels met my. Ons kan n ruiltransaksie ook doen. So n mes steel maklik my hart.Xplicitly wrote:Mamma gaan redelik dem$%r in vir my wees. Ek gaan moet messe maak en verkoop dat dit bars.Geno wrote:R3800 normale prys. Hoe klink R3500 afgelewer op jou lessenaar?Xplicitly wrote:Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Het enige een dalk so 2.5-10x50 in die mark?
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Geno wat is die buis grote van die nuwe Black Moose 1-6×24?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
?ruaanb wrote:Al enige ander kruishare vir die 3-12 beskikbaar Geno?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Nee Mater. Slegs Illuminated dot no.4
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
30mmStephan86 wrote:Geno wat is die buis grote van die nuwe Black Moose 1-6×24?
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 882
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!
Môre almal.
Met my soeke na 'n skoop het ek 'n paar mede "soekers" ontdek. Ek het hulle verwys na die Black moose 3-12x56, maar hulle almal se eerste reaksie was, dat hulle geen video's kry van die skoop nie. Kan iemand wat een het nie dalk so vinnige video maak nie? Niks fancy nie, net al die goeie en as daar is slegte punte van die skoop. Ek dink dit kan help met die verkope van die skoop. Net 'n idee.
Groete Ben
Met my soeke na 'n skoop het ek 'n paar mede "soekers" ontdek. Ek het hulle verwys na die Black moose 3-12x56, maar hulle almal se eerste reaksie was, dat hulle geen video's kry van die skoop nie. Kan iemand wat een het nie dalk so vinnige video maak nie? Niks fancy nie, net al die goeie en as daar is slegte punte van die skoop. Ek dink dit kan help met die verkope van die skoop. Net 'n idee.
Groete Ben
