Naand manne, medejagters en lood gooiers.
Was al voorheen hier op die site, maar êrens my username verloor.
Ek is lief vir hengel, want ek vang nie vis nie en ek lief jag want daar is nie 'n kantoor en werk betrokke nie.
Groete vanuit die Baai.
Newby
-
Kuduvarkie
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 05, 2019 8:55 pm
Newby
'n Skoot wat mis is, maak 'n gat êrens anders.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Newby
Welkom en dankie vir die terugkeer. Maak nou iewers 'n knoop sodat jy nie jou naam vergeet nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br