Wit Johannes
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Wit Johannes
Goeie dag almal, ek is Johannes, ja wit Johannes. Ek is so opgewonde om deel van die forum te wees, so jammer ek kon dit nie vroeër aansluit nie, my broer het my jare terug al hierheen verwys maar het nooit regtig geluister nie. Ek hoop ek kan 'n goeie bydra maak tot dié forum en 'n voordeel wees, dit wat ek al sover gesien het op die forum hoef ek nie eers te sê dat ek vrek oor gewere, messe ens nie dis mos nou eers nodig om uit te brei nie. Elk geval ek is baie spyt ek het nie vroer aan gesluit nie!
Lekker en geseënde dag vir almal.
Lekker en geseënde dag vir almal.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wit Johannes
Welkom, ook vanuit die middernagtelike ure. Die griep het my nou wakker met 'n klein mannetjie wat agter in my keel krap.
Maak jou deel van ons geselsies.
Maak jou deel van ons geselsies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Wit Johannes
Welkom hier Johannes. Ja, dis nog "ok" om wit te wees.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wit Johannes
[quote="tripodmvr"]Welkom, ook vanuit die middernagtelike ure. Die griep het my nou wakker met 'n klein mannetjie wat agter in my keel krap.
Amper dog ek die oom raak nou oorlams en vertel ons van sy klein mannetjie wat hom toilet to jaag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Amper dog ek die oom raak nou oorlams en vertel ons van sy klein mannetjie wat hom toilet to jaag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wit Johannes
Welkom Wit Johannes van Hermanus!
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Re: Wit Johannes
Baie dankie aan almal, wardeer die verwelkoming weereens lekker om deel te wees van 'n groep waar dit OK is om wit te wees,
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wit Johannes
Is lekker, party keer net bq duurWit Johannes wrote:Baie dankie aan almal, wardeer die verwelkoming weereens lekker om deel te wees van 'n groep waar dit OK is om wit te wees,
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Re: Wit Johannes
Hahaha ja en partykeer maar moeilik jong!Capt. Oblivious wrote:Is lekker, party keer net bq duurWit Johannes wrote:Baie dankie aan almal, wardeer die verwelkoming weereens lekker om deel te wees van 'n groep waar dit OK is om wit te wees,
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Wit Johannes
Welkom Wit Johannes.
Is jy die kleinboet van Great White?

Is jy die kleinboet van Great White?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Re: Wit Johannes
Hehe nee maar dis nou smartairhunter wrote:Welkom Wit Johannes.
Is jy die kleinboet van Great White?![]()