Hallo Amal!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
DBSomeone
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Apr 08, 2019 10:33 am

Hallo Amal!

Post by DBSomeone »

Hi amal, ek't lank al hier gekyk maar nooit iets gese. So groete vir amal en jammer ek's eintlik 'n soutie so askies as die woorde in die verkeerde plek is.
Ek's 'n Veld Guids wat werk in Kruger wildstuin en bly in Pretoria af.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hallo Amal!

Post by Eduard Venter »

Welkom hierso. As jy interessante stories uit die wildtuin het sal dit lekker wees om af en toe daarvan te lees.

Groete

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Hallo Amal!

Post by Philip J »

Welkom. Moenie jou te veel bekommer oor die woorde se plekke nie. Hier val gereeld verkeerde woorde op verkeerde plekke ++>:
Groetnis
Philip
Post Reply