Dagse almal,
Ek is 'n nuweling tot die uitstekende forum en sal waardeer indien iemand my kan help met ladings vir 'n 300 Ultra Mag, het niks iets oor die kaliber raakgelees op die forum nie maar kon dit gemis het.
Ek het S385 en S365 kruit, sal graag wil weet wat die beste sal werk?. Die geweer is 'n Sako 75 met 24 duim loop met 'n "1 in 11" twist. Ek het die geweer teen 'n goeie prys gekry met doppe. Om hierdie ou met winkel ammo te voer sal enige bankbestuurder se slaap terugsny.
Hoop iemand kan help
Baie dankie
Rinkhals
300 Ultra Mag laaidata
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 Ultra Mag laaidata
Het in Quick Load geloer en 180gr Sierra SPBT (2160) gebruik met S385. Lyk my 81 tot 88 is waartussen jy kan soek na akkuraatheid. Elke geweer het sy eienskappe so wees versigtig na die ho?r lading se kant. Gebruik magnum primer.
Ek dink nie S385 is heel geskik nie en miskien is B12.7 (ook 'n somchem kruit) 'n beter roep.
Kan een van die ander manne net die' ladingsperke bevestig
Ek dink nie S385 is heel geskik nie en miskien is B12.7 (ook 'n somchem kruit) 'n beter roep.
Kan een van die ander manne net die' ladingsperke bevestig
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 300 Ultra Mag laaidata
Welkom Rinkhals
Lekker kaliber daai! geniet hom
Groete
Alwyn
Lekker kaliber daai! geniet hom
Groete
Alwyn
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: 300 Ultra Mag laaidata
Baie dankie, dit gee 'n plek om te begin, wil hornady sst 180g gebruik. Dankie Alwyn, was bietjie versigtig aan die begin, maar na hy 'n kd gekry het is hy so mak dat ek heeldag met
hom sal le en skiet.
groete
hom sal le en skiet.
groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 Ultra Mag laaidata
Het weer gaan loer na my aanbeveling. Begin by 81gr en beweeg dan op. Lyk my 84,4gr en 90mm TPL neig na 3013vps. Dit neem sekere waardes aan en ken nie jou geweer se kapasiteit ens. nie. Jy kan moontlik ook nie die' TPL kry nie. As dit moontlik is behou die' lengte vir jou koeel. Jy kan dit later aanpas om beter akkuraatheid te kryRinkhals wrote: Baie dankie, dit gee 'n plek om te begin, wil hornady sst 180g gebruik. Dankie Alwyn, was bietjie versigtig aan die begin, maar na hy 'n kd gekry het is hy so mak dat ek heeldag met
hom sal le en skiet.
groete
Probeer na daardie spoed toe laai vir akkuraatheid. Die spoed is die belangrike een. Dit behoort nog nie op 84,4gr druk te toon nie, maar let op die normale tekens.
Dopvulling en ontbranding van kruit is ook goed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 300 Ultra Mag laaidata
Rinkhals
Ek dink Sako het regtig die .300Ultra 'n onreg aangedoen om dit 'n 24" loop te gee, nou is dit in dieselfde klas as die .300HH en jy moet jy nog 12gr meer kruit brand.
Raynie
Ek dink Sako het regtig die .300Ultra 'n onreg aangedoen om dit 'n 24" loop te gee, nou is dit in dieselfde klas as die .300HH en jy moet jy nog 12gr meer kruit brand.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
