Dagsê manne.
Ek het onlangs my jag geweer nommer 4 aangeskaf en is nou in die proses om vir hom aansoek te doen. Dit is 'n geweer met 3 lope wat uitgeruil kan word. Ek het 3 aparte SAPS vorms van die handelaar af ontvang en sal dus 3 aansoeke indien. Ek wil graag hoor in terme van die motivering of julle dit nodig sien om vermelding te maak van die feit dat dit een vuurwapen is met 3 lope, en of julle voorstel ek handig net 3 aparte motiverings in sonder vermelding?
By voorbaat dankie vir die advies!
Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
Ek dink dit hang ook af of die aksie en lope afsonderlike reeks nommers het...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
Ek gebruik Legally Armed vir al my aansoeke. Dit kos nie baie nie, en sluit appél in sou die aansoek afgekeur word soos hul deesdae maak met AR15's.
Ek is seker hulle sal jou in die regte rigting help.
Ek is seker hulle sal jou in die regte rigting help.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
Gebruik gerus 'n professionele persoon om jou te help.
Ek sou die 3 aansoeke saam bind, met 'n gesamentlike motivering wat pertinent noem dat dit EEN wapen is met 3 uitruilbare lope. Dit kan maklik gebeur dat dat die besluitnemede persoon kan besluit om 2 goed te keur en 1 af te keur. Dan sal die bg. van hulp wees met die appél.
As jy 3 aparte aansoeke indien, kan dit gebeur dat hulle op 3 verskillende lessenaars beland, waar die 3 persone nie kan verstaan dat die 3 lope bymekaar hoort nie. Jy het in elk geval 'n goeie kans dat hulle so deurmekaar soos 'n kat in die tuimeldroër gaan wees.
Ek sou die 3 aansoeke saam bind, met 'n gesamentlike motivering wat pertinent noem dat dit EEN wapen is met 3 uitruilbare lope. Dit kan maklik gebeur dat dat die besluitnemede persoon kan besluit om 2 goed te keur en 1 af te keur. Dan sal die bg. van hulp wees met die appél.
As jy 3 aparte aansoeke indien, kan dit gebeur dat hulle op 3 verskillende lessenaars beland, waar die 3 persone nie kan verstaan dat die 3 lope bymekaar hoort nie. Jy het in elk geval 'n goeie kans dat hulle so deurmekaar soos 'n kat in die tuimeldroër gaan wees.
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Dedicated Hunting Motivering (Section 16)
Baie goeie raad, dankie manne! Ek gaan uit reik aan die Legally Armed ouens en hoor oor hulle proses. Alwin, dit kan verseker gebeur dat hulle dit afsonderlik hanteer soos jy sê - presies wat 'n man NIE wil hê nie...
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 