87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post Reply
User avatar
JBS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm

87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by JBS »

87 gr Vmax punte uit my 6mm XC wil glad nie meer groepeer nie.
Die res van die punte skiet soos altyd.

Ondervind iemand dieselfde?
Ek skiet n 6XC met 1:10 twist 30” Krieger loop
JBS

308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by savage(P Coetzer) »

Ek het die nwk 87vmaxe geklas en in my brdx geskiet. Gemeet op die ogief het hul lengtes met tot 0.3mm verskil wat nogals n myl is. Die wat ek toe geklas het kon darm 5 snyers op 100m skiet maar as ek nie klas nie is dit n duim as ek gelukkig is
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Mellies »

Selfde in my 243 AI gekry.

Oorgegaan Berger toe...sorted!!!

Vmaxe geweeg en die verskil tussen punte is onaanvaarbaar wyd. Bergers en Nosler was 0 verskil. Rooi boksie sien my nie weer nie.

Met n vleisie...
User avatar
JBS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by JBS »

Skiet net so lekker met die Berger 87 VLD. 300m goed onder n duim.
Vmax punte skiet net jakkalse alte lekker. Kan julle ander varmint punt voorstel?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JBS

308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Mellies »

70/80gr BT
70gr Varmageddon
Klomp Sierra opsies.

Met n vleisie...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Gawie(13mm) »

2 Vrae: Hoeveel skote deur die loop en hoe ver was die koeël oorspronklik van die lande af?

As jou skoene uitgetrap is, gooi jy tog nie jou voete weg nie? ;D
Julle manne moet versigtig wees voor julle die baba saam met die badwater uitgooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 787
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Heinds »

Een ding wat ek al geleer het in my wandeling is dat gewere van seker punte hou en van ander nie. Ons is net geneig om gewere te wil maak punte skiet dan kla ons dat ons lope uitskiet en nie konstante resultate kry nie.
Ek het maar op die harde manier geleer.

Probeer gerus 'n ander opsie en siedaar die lewe is weer 'n lied..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by jankraay »

My ondervinding met 87 vmaxe in die .243 AI is dat hulle van “touching the lands” hou. Het baie mooi groepe geskiet met FF na Ackley toe en my Ackley lading skiet ook n bars hou met hulle.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Malan123 »

Johan ek stem saam Gawie. Check net weer hoe ver jy nou van die lands af is met daai punte voor jy hulle afskryf. Dit kan wel 'n veskil maak. Ek wewt jy skiet bitter klein groepe op kwai afstande so as jy se hy groeppeer nie meer nie is dit jou standaarde of die normale skut se standaard?

Nosler BT varmint is vir my 'n baie lekker punt. Ek skiet graag die jakke met daai 70greiners. Skiet ook 65gr vmaxe, maar ek ondervind dat die noslers minder sensitief is vir 'n jump as die vmaxe.

Gesels met my as jy die noslers wil toets voor jy koop dan stuur ek so paar vir jou
User avatar
JBS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by JBS »

Ek hoor julle Gawie& Malan maar die groepering moeilikeheid het vinnig gekom terwyl die loop relatief vars is. +_500 skote.
Die res van die punte skiet nes altyd.

87VMax punte is my voorkeer punt op jakklse al vir ruk lank en my skietmaat skiet die 75gr Vmax uit sy 243 Ackley. Beide van ons sukkel om weer gegroepeer te kry.

Lande is gemeet (0.08mm verleng van nuut af), ladings is weer verstel en verfyn na die verlangde snelheid.
Die een oomblik is daar lig en skiet hy knap. Die volgende oomblik 2-3” op 300m.

Savage(P Coetzer) se verklaring is wat ek vermoed het maar wil maar hoor of daar manne is wat steeds met die nuutste lot punte (Kos nou net R500/pak) mooi groepeer.
JBS

308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by andre007 »

Wat ek gevind het na ek Vmak in die nuwe verpakking gebruik het was dat die koelle se ogief verander is. Ek moes tpl verstelling maak om hulle te kry om weer reg te skiet.

Ek het ook n klompie Hornady 87gr SP innie hande gekry, net tpl verstel met dieselfde lading as die vmax, skiet nie te vrot nie. Hulles ook darem n paar rand goedkoper per pakkie, maar noggie iets met hulle geskiet nie, dink hulle sal dalk n rapsie beter bymekaar hou weens die 'lockring' tegnologie.

Die man by ons geweerwinkel seg die jaar gaan daar net 2 Hornady bestellings vir die jaar wees..... lykmy daar gaan weer n rooi droogte wees.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Armand Steenkamp »

Ek weet nou nie of iets verander het en daar nuwe Vmaxse op doe mark is nie maar al my 2 dukloop howas skiet snyers met Vmaxse hou vir hou. Amper al wat ek in hulle skiet. Maar bygese ek skiet die 75greiners. Nog nie die 87s geskiet nie.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by jankraay »

J Steyn wrote:Ek hoor julle Gawie& Malan maar die groepering moeilikeheid het vinnig gekom terwyl die loop relatief vars is. +_500 skote.
Die res van die punte skiet nes altyd.

87VMax punte is my voorkeer punt op jakklse al vir ruk lank en my skietmaat skiet die 75gr Vmax uit sy 243 Ackley. Beide van ons sukkel om weer gegroepeer te kry.

Lande is gemeet (0.08mm verleng van nuut af), ladings is weer verstel en verfyn na die verlangde snelheid.
Die een oomblik is daar lig en skiet hy knap. Die volgende oomblik 2-3” op 300m.

Savage(P Coetzer) se verklaring is wat ek vermoed het maar wil maar hoor of daar manne is wat steeds met die nuutste lot punte (Kos nou net R500/pak) mooi groepeer.
200 van die nuwe lot in my geweer geskiet en 200 in my swaer sin...geen probleme. Het nou 200 van die ou lot en skiet presies dieselfde.


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Capt. Yoda »

Meet en weeg hulle as julle sukkel soos die manne bo gese het, ek weet ook wat julle gaan sien

Ek dink daar het erens n 11.1.11erige batch in gekom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by andre007 »

savage(P Coetzer) wrote:Ek het die nwk 87vmaxe geklas en in my brdx geskiet. Gemeet op die ogief het hul lengtes met tot 0.3mm verskil wat nogals n myl is. Die wat ek toe geklas het kon darm 5 snyers op 100m skiet maar as ek nie klas nie is dit n duim as ek gelukkig is
My .243 hou van so .9mm jump, ekt gekyk na vorige groeperings toe ek tpl uitgewerk het, .3mm langer of korter se kites het NIE gevlieg nie, so ongeklaste koelle op die ogief gemeet sou my ook laat sukkel.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Mellies »

Capt. Oblivious wrote:Meet en weeg hulle as julle sukkel soos die manne bo gese het, ek weet ook wat julle gaan sien

Ek dink daar het erens n 11.1.11erige batch in gekom
Presies.

Die man skiet snyers met Bergers op 300m dan word daar gevra of sy loop nie klaar is nie?!

Met `n vleisie...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Gawie(13mm) »

Mellies wrote:
Capt. Oblivious wrote:Meet en weeg hulle as julle sukkel soos die manne bo gese het, ek weet ook wat julle gaan sien

Ek dink daar het erens n 11.1.11erige batch in gekom
Presies.

Die man skiet snyers met Bergers op 300m dan word daar gevra of sy loop nie klaar is nie?!

Met `n vleisie...
Nou wie het gevra of die loop klaar is?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by Flip Fouche »

More

Ek het ook gesukkel met die groepering van die 87 Vmaxe in my 243 AI. So 600 skote deur die loop. Na deeglike ondersoek van die doppe, is daar n verdikking by die skouer/nek (doughnut). Ek gee nou WEER meer aandag aan my dopvoorbereiding. Nou dat die doughnuts uitgesorteer is, is die groepering weer 100%.

Flip
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: 87 Vmax - Groeperingsmoeilikheid

Post by andre007 »

Flip Fouche wrote:More

Ek het ook gesukkel met die groepering van die 87 Vmaxe in my 243 AI. So 600 skote deur die loop. Na deeglike ondersoek van die doppe, is daar n verdikking by die skouer/nek (doughnut). Ek gee nou WEER meer aandag aan my dopvoorbereiding. Nou dat die doughnuts uitgesorteer is, is die groepering weer 100%.

Flip
Flip ek kan beaam oor wat jy hier sê oor die doughnuts. My oplossing was op doppe te verander van PMP na Winchester, nog nooit weer moeligheid gehad nie.

Ek het die doughnuts uit n gevuurde dop met n 6.2mm boor gesny. Om te sien of hulle daar was het ek die doppe uit die patroonhouer met die skag kan van die 6.2mm boor uitgehaal, ek het maskeerband so 10mm van die onderpunt van die skag geplak, as die skag nie al die pad tot by die maskeerband kon gaan nie was die oliebol daar. Dit was dan uitbeboor en die dop geresize.

Ek het later na n paar snye probleme met eweredige nekgreep begin kry, n mater het my gesê om oor te gaan na Winchester doppe, hulle staan nou op 14 herlaaie, geen probleem nie, Ek skil nie nekke ens nie, behalwe vir uitgloei na elke 3rde skoot en die basiese dopvoorgereiding kry hulle geen spesiale aandag nie.

Ontstekers begin nou wel hier en daar los sit, maar hulle merk ek as ek die ontsteker plaas en as hulle gevuur is moker ek hulle op m 'ballbearing' om weer die 'primerpockets' te krimp.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply