Hier is van die fotos, kamera was net bietjie vol streke gewees.
[img width=560 height=378]http://i660.photobucket.com/albums/uu32 ... e/Jul2.jpg[/img]
[img width=560 height=376]http://i660.photobucket.com/albums/uu32 ... e/Jul3.jpg[/img]
[img width=560 height=377]http://i660.photobucket.com/albums/uu32 ... e/Jul1.jpg[/img]
Tips vir Junie maand
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Tips vir Junie maand
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Adaan
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm
Re: Tips vir Junie maand
Het Dinsdag middag n dagroep deurgewerk op n plaas in die Adelaide omgewing waar dit baie ruig is .Het in een van twee boom stands wat ek gebou het gestaan met die roeper so 50 meter regs van my en vanuit my posisie kon ek so 60 meter om die roeper sien behalwe vir agter my (windop kant) net 40 meter.
Het begin met die standard roep metode vir 40 min.-klanke was vlakhasie dg1 en 2.Het daarna die eerste gedeelte van vlekkie 3a hard gespeel en toe 10 min gewag en hom toe weer gespeel.Ek het net die roeper gemute toe ek agter my(windop kant )takke hoor breek en met die omballanseer slag sien ek en die stel jakkalse mekaar gelyk.NS.as ek nie so vinnig omgedraai het nie het hulle my nie gesien nie!!!Hulle het net een blaf gegee en is daar weg.Het toe maar besluit om op te pak.
Het dit goed gedink om die volgende oggend n oggend roep daar te doen maar toe ek daar kom het die wind nie reg gewaai vir my stand nie .Het toe eers op n ander plek gaan roep en na n uur niks.Gelukkig het die wind toe gunstig gedraai en 08h45 sit ek toe reg vir aksie.
Het die roep van die ander stand so 70 meter van die eerste een gedoen.
Ek het besluit om met vlekkie 3a te begin roep omdat ek gevoel het dat die kakkalse baie aggressief op die klank ingekom het.Speel hom toe ook lekker hard en wag 8 min voor ek hom toe weer net kort speel.Het net die roeper gemute toe storm die twee met so opgepofte sterte op die roeper af ,stop toe onseker omdat hulle niks sien nie.
Toe die skoot klap vlieg die een daar weg met n stink spoed en ek in my opgewondenheid kry nie jakdistress nie-en toe ek dit uiteindelik kry was die kakkals al 200m verder in die ruigtes in. Die ander ou jakkals was baie dankbaar toe ek hom n lift agter op die bakkie gee want hy kon nie meer loop nie!!!!!
Ek weet mens moet nie nou met kakkals klanke begin nie ,maar as mens die stel se reaksie gesien het op n klank is dit verkeerd wat ek gedoen het om met vlekkie 3a te begin.IS party stelle wat vroer gepaar het nie al meer beskermend op hulle gebied as ander wat later gepaar het nie ,en dat vir daai stelle die ?makliker tyd? roep metodes al geld nie?
Groete Adaan

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Junie maand
Mooi man!!!
Vlekkie 3a het sy kant gebring.
Vlekkie 3a het sy kant gebring.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Adaan
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm
Re: Tips vir Junie maand
O ja voor ek vergeet,ek het die reun geskiet.Nou wil ek weet of die dragtige teef(behoort te wees) n ander reun sal vat-kry nou dat daar nie n kans vir die ander reun is om haar te dek nie?
Het ook gedink om oor drie,vier weke weer daar te roep, wat dan in die makliker tyd sal val.Sal sy as enkel jakkals nog steeds haar gebied beskerm of sal sy dan skugter wees vir konfrontasie?

Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Tips vir Junie maand
222
Daai "Jakkals by Kill" klank wat jy van praat, waar kry jy hom? Ek het n hele paar cd's van Heinrich, ook gevorderde kurses gedoe en cd gekry, maar ek sien die klank nerens. Kan jy help asb.
Mooi bly
Doepie

.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Tips vir Junie maand
Yes manne, is daar 'n topic wat handel oor die kursusse wat jaracal aanbied of iets? Ek stel belang om so paar te gaan doen.
Groete
Groete