ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
More Manne en Dames...
Die jaar vlieg en die laaste "amptelike" ALRHA skiet kompetiesie is om die draai. Saterdag 13 Oktober!
Soos altyd het ons twee klasse beskikbaar,
Long Range Varmint met afstande wat wissel van 300m- 600m,
en Long Range Hunter met afstande van 400m tot 1000m alles op gonge.
Ons het ook 'n Springbok Cold Bore Challenge gong op 1000m
Ek heg 'n inskrywing form aan wat al die reels mooi uiteensit vir die verskillende klasse en dag se reelings.
Ons sien uit om al die ou manne en nuwe gesigte daar te sien.
Let wel daar sal wel n jaar afsluiting en "fun" shoot nog gehou word op n latere datum.
Groete,
ALRHA Exco

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Failure is NOT an Option"
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Hoop die weer is beter 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Jis Oom ek ook. Daai wind was nie n man se maat nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Softies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Hoe laat maak die skiet min of meer klaar?
My skoonsus trou so ek wil nie in die moeilikheid kom nie..
Sent from my iPhone using Tapatalk
My skoonsus trou so ek wil nie in die moeilikheid kom nie..
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Apie wrote:Hoe laat maak die skiet min of meer klaar?
My skoonsus trou so ek wil nie in die moeilikheid kom nie..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hang af watse aflos maar dit is gewoonlik hier tussen 1/2uur klaar.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Gaan 'n lekker een wees kêrels
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180920/11108fc70ed96de2f1b25b9c02b3a770.jpg

- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Sien baie uit...gaan hierdie keer bietjie die LR Hunter tryJacquesT (Stompe) wrote:Gaan 'n lekker een wees kêrels
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
JacquesT (Stompe) wrote:Gaan 'n lekker een wees kêrels
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180920/11108fc70ed96de2f1b25b9c02b3a770.jpg
Jis mens sou dink die laat jy in n span skiet sou daar 2 gewere daar gestaan het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ingeskryf - sien uit om hierdie vir 'n eerste keer te probeer.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Mooi man. Dink julle sal dit baie geniet!!Ammion wrote:Ingeskryf - sien uit om hierdie vir 'n eerste keer te probeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Nou raak dit gevaarlik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
ons kom om te leerCapt. Oblivious wrote:Nou raak dit gevaarlik
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ammion wrote:ons kom om te leerCapt. Oblivious wrote:Nou raak dit gevaarlik
jaja
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Sal ook kom loer waaroor dit gaan.
Dalk mar eerder daai varminter klas probeer. Los die ver skiet vir die manne wat kan...
Dalk mar eerder daai varminter klas probeer. Los die ver skiet vir die manne wat kan...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos
Gaan n lekker skiet wees die!
Gaan n lekker skiet wees die!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ek gaan my bes doen om daar te wees.
Ek moet nog lading ontwikkeling doen die naweek, hoop als loop mooi.
Ek het nog nooit so ver geskiet nie...

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Sal sommer n lift saam jou sussie vatCapt. Oblivious wrote:Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos
Gaan n lekker skiet wees die!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Sangoma (IAN) wrote:Sal sommer n lift saam jou sussie vatCapt. Oblivious wrote:Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos
Gaan n lekker skiet wees die!
Sy is saam met jou ma so hulle kan dalk besig wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ten minste dink jy nog jy kan dalk sover skiet.....die van ons wat reeds daar was weet ons kan nie so ver skiet niehenried wrote:Ek het nog nooit so ver geskiet nie...![]()
![]()
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Jaco V wrote:Ten minste dink jy nog jy kan dalk sover skiet.....die van ons wat reeds daar was weet ons kan nie so ver skiet niehenried wrote:Ek het nog nooit so ver geskiet nie...![]()
![]()
![]()
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
More manne,
Die van julle wat gaan join more, bring maar gazebos as julle kan. Lyk of ons 'n nat shoot gaan he.
Dinge gaan lekker raak.
Die van julle wat gaan join more, bring maar gazebos as julle kan. Lyk of ons 'n nat shoot gaan he.
Dinge gaan lekker raak.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
henried wrote:Ek gaan my bes doen om daar te wees.
Ek moet nog lading ontwikkeling doen die naweek, hoop als loop mooi.
Ek het nog nooit so ver geskiet nie...![]()
![]()
My lading toetse Saterdag het so sleg gegaan dat ek nie eers die plaat op 300m kon raak skiet nie.
"A laps of concentration" het ek verkeerd gelaai nadat ek Vrydag 'n mooi lading gekry het, ek kon nie deur die week by skietbaan kom om fout reg te maak nie.
Ek probeer weer....
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Hulle voorspel reën môre. Sal maar kyk hoe lyk dit as ek opstaan.