Potch Kursus

Vir die wat belang stel watter naweek sal die beste wees

6 Augustus
4
100%
27 Augustus
0
No votes
 
Total votes: 4

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

PAC ons sal julle graag daar wil h? maar dan gaan ons BLOK se 2 boog skitters moet laat gaan ??? ??? Blok wat s? jy, is PAC in ;D ;D

Peet
Last edited by Pvdw on Mon Jun 13, 2011 8:07 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

P

Jul kan wragtig nie dit wil doen aan my nie,ek en n groot maat van my wag al lank vir hierdie geleentheid en dis naby my huis,45km om presies te wees. Asseblief,ons sal dooooooodstil op die bonnet sit!!!!!!!!

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

Magtag Blok ek sal jou nie stop as jy hulle wil toelaat nie, lyk my hulle wil regtig daar wees ;D ;D ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by Wiehan111 »

Kerels, ek stel beslis belang. Wannee hou jul hom?

Wiehan
25-06 Savage Tactical
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Manne julle is almal welkom om die kursus te kom bywoon ek wag net dat Jacques kom terugvoering gee watter datum hom die beste gaan pas om dit aan te bied.


Pac

Waar presies bly jy klink vir my ons moet n paar loote saam gaan gooi.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by Wiehan111 »

Blok as Jacques jou laatweet het, sal jy asb net vir my al die datail deurgee? Kostes, al die goed wat ons gaan behandel, waar by potch?

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Ek het n poll opgesit vir die twee naweke wat daar kursus kan plaasvind. As die manne wat belang stel vir ons kan vote dat ons kyk of ons soveel moontlik mense kan akomodeer.

Die naweek van die 13 is die herlaai kursus en die naweek van die 20ste kom Neels hulle skiet, so die is die enigste twee datums.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

BLOK wrote: Nou maar gaaf kerels dan reel ons dit vir september, julle moet nou net genoeg manne bymekaar kry.

OP die stadium staan sake so.


Peet
Dawid
Peet se seun
Michiel 
Chrisjan
Andre (jassie)
Andre se seun
En dan ek.

Ek wil net onder julle aandag bring dat ons meer as 8 moet wees, maar maksimum newat try my daars plek vir almal.

Blok
Blok ek is uit vir Augustus, Wat het van die September ding geword?

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by Wiehan111 »

Blok, Jacque

Kan ons nie die Kursus reel vir die Julie vakansie of erens in Augustus? 6 Augustus gaan ek uit wees. Sal dit graag wil bywoon

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

BLOK
Jy kan maar skuif in Sept as jy wil, Ek is gemaklik met dit, Dis altyd moeilik om n datum te kry wat almal pas.
Gee my n sms of lui dat ek jou nommer kan kry, na Kanada was my foon amper soos die anc vergadering gister net mooi niks wou werk nie..ek het niks nomemr oor nie k begin weer opstoor.
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

As Jacques se dit is reg dan kan ons dit vir die naweek van die 3september hou, die ander naweke in september is of ek uitstedig of die venue geboek.

Hoe voel die res van die manne sal ons dit dan daai datum maak.

Blok.

Jacques ek bel jou later vandag.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Potch Kursus

Post by Dawid »

Eks reg vir September......2 persone
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

Blok
Geen probleem Ek tref my reelings so.
Waadeer jou moeite dis altyd moeilik om n datum te kry wat almal pas..
groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Ek dink dan maak ons daai datum vas ek en Jacques sal later die reelings deurgee.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

Blok sit my en my seun op vir die 3 September, as niks ongewoon voorval nie is ek en my seun/s daar.

Peet
Work to live, don"t live to work
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Michiel(MCR) »

Ek en Chrisjan is in vir 3de september.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

Blok

Se asb net wanneer,eks daar. Myself +1

Groette

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Manne die ding loop so.

Die kursus sal plaasvind die 2de September op Potchefstroom

Soos met Jacques bespreek het gaan die kursus die volgende punte bespreek en behandel.


1.Geskiedenis van probleemdiere --Van  Dawid  tot Jan van Riebeeck heeltyd sukkel ons nog met die proleem.
2.identifikasie van alle probleemdier --van olifant tot aap kraai ens.
3.Identifikasie van Rooijakkals en rooikat (teikengroep waaroor ons gesels.)
4.Beheermetodes: Van chopper,  gif, gifskieter, slagysters, hokke, roep , honde, donkies alpakkas ens.
5.Roep en skiet:
  Algemene oorsig  wat dit behels.
  1.Kennis van die roofdiere wat jy wil jag .
  2.Toerusting benodig en weet hoe om dit te gebruik. dagroep toerusting en nagroep toerusting
     bakkie kleur
     geweer
     roep apparaat tipes elektronies en mond
     rooilig  en dimmer
     remote vs nie remote roep apparaat.

  3.Belangrike oorwedings voor jy begin jag: ken jy jou geweer, ken jy jou eie beperkinge ens,
                                                                staanplek
                                                                lig metode -
                                                                roepmetode-
                                                                waar om roeper uit te sit
  4.Hoekom roofdiere reageer
6. Waar en hoe jy kan begin. (eie grond... by vriende wat boer.)
7. Wees enstig en leer soveel moontlik oor die katte en jakkalse.
8. Wind en weer
9. watter klanke om wanneer te gebruik kos en jakkals
10. Oop gesprek,  oor goedjies wat ek onthou uit my roep en skiet dae snaakse gebeure , foute, mis skiet, raak skiet, alle wat al verkeerd gegaan het ,
   langste sit en wag, korste sit en roep, waar ek gesukkel het vir sukses, waar ek baie geskiet het(brek ook n bietjie)
10. Vrae en antwoorde.
11. bedankings weereens



PRakties:
1. skiet met n geweer met silincer en sonder een.
2. jakkals teikens uitsit en afstand skat
3. roepapparaat uitsit en klanke luister.
4. stoel en raam wys en demo (voordeel en nadele)
5. dagroep as daar plek is,
6. nagroep as daar belangstelling is


Nou die lapa waar dit gratis aangebied word het sitplek vir so 15 mense anders moet ons n ander lokaal kry wat gehuur moet word en kostes opjaag.

Die kursus kostes is R350
Vir diegene wat Vrydag en of Saterdag wil oorslaap is daar 4bed chalets teen R150 per persoon

Om n plek te virseker sal ek aanbeveel om vroegtydig te betaal, pm my net vir die besonderhede en enige verdere vrae, of vir Jacques Botha oor punte van die kursus.

Blok
Last edited by BLOK on Tue Jun 28, 2011 4:32 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Skies manne die datum is 2September en nie Augustus nie. Ek het nooit op my dagboek reg gemaak nie.

Jammer

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

Dankie Blok, dis mooi uiteengesit.

Blok van hoe laat tot hoe laat en dan hoe werk eetgoed vir die dag??

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Potch Kursus

Post by Dawid »

Blok

Jy bedoel seker Saterdag 3 September of die naweek van 2 September

Gaan ons toets skryf ook?

PM my die betaal besonderhede asb
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Potch Kursus

Post by Problem Animal Control »

Blok

Ek en my vriend is in,sal volgende week wanneer ek jou sien die skuld vereffen.

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Potch Kursus

Post by Dawid »

Nou wonner ek maar so by myselwers....Ons moet seker ekstra rand of twee saambring om roepuitrusting aan te koop ne?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Jammer ek vat so lank om terug te kom was gister die heel dag uit met jagters.

Eerstens soos Jacques genoem het as pa en seun kom is dit net nodig vir pa om te betaal.

David ja dit sal die Saterdag wees ek het maar die datum so geskryf as daar manne is wat van ver kom en dalk Vrydag al wil slaap. En ja ek glo Jacques sal seker n koop ding of twee saambring, ek hoop in elk geval van daai CD's, maar daarop sal hy meer kan se miskien moet jy hom n pm gee.

Wat tyd en eetgoed betref dink ek ons kan die kursus so 8:30 se kant begin en vir middagete sal ek die hout en braaiers voorsien, en elke man kan maar sy eet en drink dingetjies bring.

Vir die Saterdag aand as daar manne is wat oorslaap dink ek ons kan n lekker groot braai en kuier reel. Ek sal dan sorg vir braaibrood en ons kan n lekker groot pot pap en sous maak.

Laat weet maar hoe julle voel.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

DAVID
Ek kry altyd by gerrie coetzee vuurwapens een of 2 ligte en so 1 of twee roepers vir as daar iemand is wat wil koop, EK bring ook so paar cd van heinrich saam as iemand klanke wil koop.
Hulle  betaal sommer direk in Gerrie Coetzee vuurwapens se rekening in of kontant en ek betaal weer vir Hansie as ek terug is.
As julle spesifieke goed soek bring ek dit saam en dit is  presies dieslefde pryse as by die winkel. Ek maak geen wins nei want dis nie my besigheid nie dis maar net n diens vir die wat iets wil koop
PM my as jy iets soek en ek bring dit saam.
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply