Het enige iemand al 'n teleskoop by www.opticsplanet.net gekoop. Ek het nog nie 'n teleskoop van oorsee bestel nie so hoeveel moet mens by die prys bysit.
Dankie
Kosie
Opticsplanet.net
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opticsplanet.net
Kosie, min of meer so:
As iets $100 kos, kan jy maar bargain op R1000.00, dit dek gewoonlik shipping en belasting.
Groete,
Eugene
As iets $100 kos, kan jy maar bargain op R1000.00, dit dek gewoonlik shipping en belasting.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Opticsplanet.net
Die invoerkoste op my geweerkolf was so + - $45
