Nuweling van die Bulte

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Emmar
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Apr 15, 2018 12:32 pm

Nuweling van die Bulte

Post by Emmar »

Goeie dag lede...

Ek is Eben Maree (20 jaar oud) van Marydale se wereld. Ek self voel nie net verantwoordelik om ongedierte toe te pas nie maar dis wel my passie ook.. Ek het al die voorreg gehad om as 'n klein seuntjie saam met my pa jakkalse te jag.(Baie by hom geleer). My pa het self 1996 of 97 n kursus by oom Heinrich Funck geloop. Ek self gaan ook een wil loop.

Ek self het ook in 2017 self begin jakkalsjag...
Rede hoekom ek aangesluit het op die Forum is:Omdat ek by die bestes wil leer.
Hoe om die ongediertes beter te verstaan.
My ervaringe te deel.
Om ook my bydrae te lewer in ongedierte beheer.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by PWV »

Welkom Emmer. Versigtig, die bestes by wie jy wil leer, is maar dun gesaai. ++>:
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1008
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by partner »

Baie welkom. Ek grootgeword tussen Prieska en Marydale. Groete.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by FHM »

Welkom onder ons boom Eben.
Ek sien ons is van genote - wat is jou ma se naam nou weer...? ++>: >:+ ++>:
Geniet dit hier saam ons.
Sien uit na jou deelname ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by OomMatt »

Welkom Emmer

Pieter , "dun gesaai" sluit natuurlik jou ook in
Ha , Ha

Nee , spot sommer , hier moet n man mooi luister is die manne praat - Welkom
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Emmar
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Apr 15, 2018 12:32 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by Emmar »

partner wrote:Baie welkom. Ek grootgeword tussen Prieska en Marydale. Groete.


Oom ek is weer na Kenhardt se kant toe. so tussen Putsonderwater en Marydale.
Last edited by Emmar on Thu Sep 20, 2018 2:11 pm, edited 1 time in total.
Emmar
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Apr 15, 2018 12:32 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by Emmar »

FHM wrote:Welkom onder ons boom Eben.
Ek sien ons is van genote - wat is jou ma se naam nou weer...? ++>: >:+ ++>:
Geniet dit hier saam ons.
Sien uit na jou deelname ;)
Elmari haha :laugh:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by PWV »

OomMatt wrote:Welkom Emmer

Pieter , "dun gesaai" sluit natuurlik jou ook in
Ha , Ha

Nee , spot sommer , hier moet n man mooi luister is die manne praat - Welkom
George, nee ek "stir" net. Maak ouens kwaad en hardloop dan weg!
GeorgeL
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by GeorgeL »

baie welkom weet jy sal dit geniet
9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuweling van die Bulte

Post by Jacquesb »

Welkom Emmar
Geniet die forum.

Groete

Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Nuweling van die Bulte

Post by OomMatt »

Ja , Pieter , smaak my ek kry dit ook nou deesdae reg
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Post Reply