Hoe en waarmee maak jy 'n .22 mee skoon? Ek is geleer jy maak hom nooit skoon nie
.22 skoon maak
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
.22 skoon maak
More manne,
Hoe en waarmee maak jy 'n .22 mee skoon? Ek is geleer jy maak hom nooit skoon nie
Hoe en waarmee maak jy 'n .22 mee skoon? Ek is geleer jy maak hom nooit skoon nie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: .22 skoon maak
Ek het myne vir die eerste keer skoon gemaak omdat doppies nie meer wou eject nie. Soos normaal skoongemaak, borsel en trisoil lappie dan droë lappies tot loop skoon is, het extractor met carb cleaner gespuit en met tandeborsel en lap bygekom.
Sal hom skoon maak as hy weer pla, maar dit gaan weer n lang ruk vat
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sal hom skoon maak as hy weer pla, maar dit gaan weer n lang ruk vat
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 931
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: .22 skoon maak
Ek is dieselfde geleer. Myne is wel n baie eenvoudige enkelskoot. Ek dink nie die loop is al ooit skoongemaak nie. Lyk nie of dit sy akkuraatheid enigsins affekteer nie.ruaanb wrote:More manne,
Hoe en waarmee maak jy 'n .22 mee skoon? Ek is geleer jy maak hom nooit skoon nie
Groetnis
Philip
Philip
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .22 skoon maak
Jy maak net skoon as iets nie lekker is nie
Ek het koolstof en lood verwyderings middel wat ek op pistool en .22 gebruik, maar .22 nog net 2 keer skoon gemaak en dan vat dit daai arme .22 2-3 boksies om weer te begin groepeer so ek los die skoonmaak om geld te spaar.
Ek het koolstof en lood verwyderings middel wat ek op pistool en .22 gebruik, maar .22 nog net 2 keer skoon gemaak en dan vat dit daai arme .22 2-3 boksies om weer te begin groepeer so ek los die skoonmaak om geld te spaar.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: .22 skoon maak
Ek maak net skoon as ek hom pas gekoop het of hy doppies sleg voer.
Ek spuit Ram op 'n lappie en stoot dit 1 of 2 keer. Dan stoot ek lappies tot hulle skoon uitkom.
As ek hom pas gekoop het los ek die Ram in vir 'n uur of twee voor ek skoon stoot.
Die slot en aksie maak ek met Ram en 'n tandeborsel borsel skoon.
Ek spuit Ram op 'n lappie en stoot dit 1 of 2 keer. Dan stoot ek lappies tot hulle skoon uitkom.
As ek hom pas gekoop het los ek die Ram in vir 'n uur of twee voor ek skoon stoot.
Die slot en aksie maak ek met Ram en 'n tandeborsel borsel skoon.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .22 skoon maak
Die rede hoekom n punkie twee2 se loop vir ewig hou is oor die waslagie wat die koeeltjies die loop mee smeer, man wil die lagie nie uithaal nie, ek haal maar growe vuilgoed met nylon borsel uir en maak veral die area skoon waar die koeeltjie die doppie se bek verlaat. Hulle hou daarvan om daar n roet ringetjie te maak.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: .22 skoon maak
Ons het ou .22 wat ek vermoed skoon gemaak moet word. As jy deur die loop kyk is daar geen rifling te sien nie, is glad binne. Vermoed dit is lood wat opgebou het. Jy kan lappies deurstoot tot dit skoon uitkom, sien nog steeds geen rifling. Op oorseese forums gelees jy moet hidoperoksied gebruik om die lood los te maak. Het iemand dalk ander raad want ek kan nie glo jy skiet 'n .22 se loop uit nie.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1238
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: .22 skoon maak
Probeer Iosso bore paste met koper borsel en lappiesYogi wrote:Ons het ou .22 wat ek vermoed skoon gemaak moet word. As jy deur die loop kyk is daar geen rifling te sien nie, is glad binne. Vermoed dit is lood wat opgebou het. Jy kan lappies deurstoot tot dit skoon uitkom, sien nog steeds geen rifling. Op oorseese forums gelees jy moet hidoperoksied gebruik om die lood los te maak. Het iemand dalk ander raad want ek kan nie glo jy skiet 'n .22 se loop uit nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: .22 skoon maak
heywillie wrote:Probeer Iosso bore paste met koper borsel en lappiesYogi wrote:Ons het ou .22 wat ek vermoed skoon gemaak moet word. As jy deur die loop kyk is daar geen rifling te sien nie, is glad binne. Vermoed dit is lood wat opgebou het. Jy kan lappies deurstoot tot dit skoon uitkom, sien nog steeds geen rifling. Op oorseese forums gelees jy moet hidoperoksied gebruik om die lood los te maak. Het iemand dalk ander raad want ek kan nie glo jy skiet 'n .22 se loop uit nie.
Dankie, ek sal probeer.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: .22 skoon maak
As mens .22 smoothbore Google kry mens baie modelle wat so uitgekom het. Miskien is joune so een.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 skoon maak
Ek stoot deesdae net 'n droë lappie deur om die was uit die kamer te kry en die ergste koolstof te verwyder. Affekteer nie die akkuraatheid nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: .22 skoon maak
Self ook baie min my .22 skoon gemaak.
Net as probleme is met in of uit van doppie , dan gou so paar lappies deur loop , en daar gaan ons al weer
Net as probleme is met in of uit van doppie , dan gou so paar lappies deur loop , en daar gaan ons al weer
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: .22 skoon maak
Ek het maar net 'n boresnake deurgetrek om enige los material te verwyder. Ruaan, jy kan myne kom haal. Ek gebruik dit nie meer nie en lê in my kas wat ek moet leeg maak.
Jannie Welman
