Wat sou julle sê is n goeie bipod vir n AR15 om te lê en skiet.
1. Direk op picatinny rail pas
2. So lig as moontlik
3. Nie die bankbestuurder laat huil nie.
Waar in SA moet ek begin soek?
Groete
Albert
Sent from my iPhone using Tapatalk
AR15 bipod?
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: AR15 bipod?
Ek het n Arctic bipod gekoop, geen swivel wat dit maar so so maak, ook nie permanent op die wapen nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR15 bipod?
Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: AR15 bipod?
See point 3 of the OP.Arnold wrote:Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR15 bipod?
If your bank manager cries about that what is he doing about the ammo cost of the AR15?Ranger wrote:See point 3 of the OP.Arnold wrote:Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: AR15 bipod?
Who knows but it doesn't sound like the guy wants to spend R7k on a bipod.Arnold wrote:If your bank manager cries about that what is he doing about the ammo cost of the AR15?Ranger wrote:See point 3 of the OP.Arnold wrote:Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver

