Duikers eet by vark voerplek

Moderator: Global Moderator

Post Reply
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

Naand manne,

Ek en n vriend voer nou vir n maand lank om bosvarke te kry, die plaas het 3 spulpunte met lusern op. Ons het een aand vroeg perongeluk op 8 varke af gekom so ons weet hulle is daar. Ons voer het vinnig minder geraak en ons kon nie voorbly met nuwe batches nie, ons meng heel mielies met bier gis en koekmeel en laat dit vir 10dae in die son staan.

Laas week het ons besuit ons gaan hulle inwag omdat ons kan sien daar word baie geeet. Tot ons verbasing het daar om en by 10 duikers gekom, geeet en weer geloop. Nie een vark het ingekom nie.

Hoe sal mens die duikers weg kry?
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1580
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by BeesBreet »

Pak die voer toe met groot swaar klippe, bosvark skuif hom vinnig om by kos te kom en die res kan nie... ystervarke, ape en bojane het ons so geleer.

3 dae is ook oor genoeg vir jou mielie bom...


Sent from my SM-G950F using Tapatalk
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

BeesBreet wrote:Pak die voer toe met groot swaar klippe, bosvark skuif hom vinnig om by kos te kom en die res kan nie... ystervarke, ape en bojane het ons so geleer.

3 dae is ook oor genoeg vir jou mielie bom...


Sent from my SM-G950F using Tapatalk
baie dankie Bees! Gaan dit defnetief Probeer.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3042
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by Pappabeer »

Is daar vark spore by jou voerplek, indien wel doen wat Bees sê. Indien nie skuif hom na n ander plek. Duiker sal hulle nie totaal weghou nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

Die klippe werk toe soos n bom! die duikers eet tog nog die wat bietjie oop le maar die meeste bly onder die klippe. Die varke het die klippe weggestoot en so geeet, maar dit gebeur slegs eenkeer n week, ons het toe die wielneuse gekry in die wortel plantasie en dit lyk of hulle baie meer tyd daar spandeer as by die voeplek. Vars wortels is seker beter as suur mielies sou ek se. Ons het 8 mamma vartjies getel maar nog geen beer gesien nie, so ons wag nou maar in spanning.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1580
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by BeesBreet »

PetrusB wrote:Die klippe werk toe soos n bom! die duikers eet tog nog die wat bietjie oop le maar die meeste bly onder die klippe. Die varke het die klippe weggestoot en so geeet, maar dit gebeur slegs eenkeer n week, ons het toe die wielneuse gekry in die wortel plantasie en dit lyk of hulle baie meer tyd daar spandeer as by die voeplek. Vars wortels is seker beter as suur mielies sou ek se. Ons het 8 mamma vartjies getel maar nog geen beer gesien nie, so ons wag nou maar in spanning.
Ek is bly die klippe werk... jy sal dalk jou voerplek moet skuif. Weet jy waar die varke bly min of meer, sit die voerplek tussen wortels en varke, verkieslik nader aan varke.

Kom vark manne julle moet help hier. Konrad? Pappabeer?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

Ons ken hulle pad na die wortels toe, geen idee waar hulle slaap nie maar die hele plaas is vol tonnels wat ons vermoed van die varke is, veral in die areas waar die gras baie lank is.

Gaan na werk gou kyk om voerplek te skuif laat ons sien wat gebeur.

Dankie Bees!
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

Soooo.. ons varke kom nou in op ons spot. Gaan dit eers net so hou en oor die naweek bietjie investigate. Daar is meer as wat ons gedink het. Ons het n klomp in wortels gekry en n ander lot by die voer! #HappyMuch!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1580
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by BeesBreet »

PetrusB wrote:Soooo.. ons varke kom nou in op ons spot. Gaan dit eers net so hou en oor die naweek bietjie investigate. Daar is meer as wat ons gedink het. Ons het n klomp in wortels gekry en n ander lot by die voer! #HappyMuch!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Hou net so en gooi mielies... hoe het jy jou staanplek beplan? Onthou die wind is hier jou beste vriend en grootste vyand!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

BeesBreet wrote:
PetrusB wrote:Soooo.. ons varke kom nou in op ons spot. Gaan dit eers net so hou en oor die naweek bietjie investigate. Daar is meer as wat ons gedink het. Ons het n klomp in wortels gekry en n ander lot by die voer! #HappyMuch!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Hou net so en gooi mielies... hoe het jy jou staanplek beplan? Onthou die wind is hier jou beste vriend en grootste vyand!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Daar is n baie klein rivier loop tussen 2 van die spilpunte. Ons voerplek is is so te se op die wal en ons sitplek is op die ander wal. Dis so 40m punt to punt. Ons sit agter n boom en het n plek deur die boom se mikke wat n skoonskoot na die vloerplek het. Ja die wind kan ons ro d voeter maar ons kan ook van die bo kant af deur die land inkom en n skoot lry as die wind dit vereis. Ons kon dinsdag tot so 30m bekruip by die wortels voor hulle ons geuik of gehoor het. Wou nie skiet nie maar kyk hoe naby ons kon kom. Hulle het 20min na dit weer stadig ingekom, hulle is regtig baie mak sou ek se!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1580
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by BeesBreet »

Klink vir my mooi! Stuur fotos

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3879
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by Hein M. »

Skuus dat ek intjip, Petrus, maar watse ketties gebruik julle in die beplande ops?
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

Hein M. wrote:Skuus dat ek intjip, Petrus, maar watse ketties gebruik julle in die beplande ops?
Hein, 303 en haelgeweer vir ingeval iets skeef loop.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3042
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by Pappabeer »

Klink my julle het hom uitgewerk. Moet net nooit daar gaan sit as die wind verkeerd waai nie, dan is die bait in sy glorie. Laat loop met mielies, harmony chop en macadamias. Ek hou van macs op n voerplywant jy hoor as die varke hulle eet.

Het julle nagsig op die .303?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

Pappabeer wrote:Klink my julle het hom uitgewerk. Moet net nooit daar gaan sit as die wind verkeerd waai nie, dan is die bait in sy glorie. Laat loop met mielies, harmony chop en macadamias. Ek hou van macs op n voerplywant jy hoor as die varke hulle eet.

Het julle nagsig op die .303?
Dankei vir die tip pappabeer, ons het mooi geluister as die groot ooms oor die wind praat, ons volgende probleem is die maan, en hoe die maan hulle tye beinvloed, want dit is ook n faktor het ons agter gekom!

Nee ons het nie n nagsig nie maar ons het n vlou rooi liggie wat motion detection het. Die varke eet steeds met hom daar so ek dink nie hy pla nie en hy maak genoeg lig om n baie goeie skoot te kry.

Ons het toe die naweek weer in die 8 vas geloop, bekruip tot so 40m en twee getik! Sou baie meer van n beer hou, so sal nou geduldig wees! Dis lekker om na 2 maande se effort en baie laat aande die varke te pluk, ag bedoel vrugte te pluk! (met gewone LED flitsie lig gemaak)

Gisteraand gaan confirm dat hulle nogsteeds inkom wortels toe en hulle was vroeg weer daar so ons is vrede!! Die voer word ook nog geeet maar kon nog niks daar sien nie. Volgende belegging is n trail kamera.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

En vir die manne wat op n 303 wil pik (ek was een van daai manne) daai ding stamp n vark van sy voete af!!
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1580
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by BeesBreet »

Trail camera gaan vir jou baie inligting gee

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Location: Limpopo

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by PetrusB »

------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
CZ 550 .308
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12137
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by Capt. Yoda »

o my hart
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Location: P.Retief

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by Dweetster »

Daar is niks vout met n 303 vir n vark nie. Ek het n 303 wat 16" kort gesny is waarmee ek al net kort van 600 varke geskiet het (ek hou telling)
Met n gewone pmp sagte 174 gr.
Ek het baie min varke al verloor.
As jy n voerplek het skiet net eenkeer n maand by hom, as dit moontlik is los jou sog.. En jy sal elke maand n vark of 2 daar skiet.
Sorg dat jou kos nooit klaar raak nie. Hulle bly maklik weg as daar een dag geskip word.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3042
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: Duikers eet by vark voerplek

Post by Pappabeer »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180820/9d99e06dcfe26bedfa63f2267b66c161.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180820/1c8b8292a985f1cf616b041e84f75412.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180820/438cdda0b77ded4694c7919d389c51bb.jpg
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply

Return to “Crop and other damages/ Oes en ander skade”