Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by JacoJ »

Hein

Jammer as die vraag dalk al beantwoord is. Maar het jy of iemand anders dalk al die pitte getoets in 22-250?

Groete
Jaco

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Heinds »

Arnold wrote:Hi Hein

Kan ek asb so paar van die 75gr .224 koeels bestel. Ek skiet huidiglik 'n 75gr in my 223 teen so 2920fps so dalk breek die koeëls nie op nie ;)
Get in line!! :)
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Heinds »

Hein22 wrote:Hier is wat ons nou al geleer het uit die terugvoer van die koeels wat die manne al skiet. Hierdie is seker nie wet nie maar wel goeie riglyne.

1. Hulle doen by ver die beste in die stadige twist lope (12-16 twist). Met so stadige twist kan jy hom gemaklik rondom en selfs bo 3200fps skiet. Hulle groepeer ook mooi.

2. In die vinnige twist lope (8 - 9 twist) gaan jy hom stadig moet skiet, 2800 - 3000fps om te groepeer anders gooi hy so nou en dan 'n flyer en as die spoed baie hoog is kan die koeel opbreek voor hy die teiken berreik. Op die laer spoed kan jy dan blowback op jou doppe kry.

3. Werk lekker as 'n varmint koeeltjie. Hierdie was 'n kopskoot op 200m uit 'n 22-250
varm.jpg
4. Is dodelik op ystervarke en tarentale en ongelukkig ook op 'n Chrony
IMG-20180503-WA0005.jpg
Hein, ek kan ook vir jou so paar 75gr maak maar hou die volgende in gedagte.

1. Die jackets is dun - jy gaan hulle nie vinnig kan skiet in vinnige twist loop nie.
2. Die jackets is kort - jy gaan dus 'n koeel kry waarvan daar 'n redelike groot lood punt gaan wees. Dit sal niks doen aan hoe hy skiet nie maar gaan anders lyk as die normale koeels daar buite.
As jy kans sien sal ek hulle vir jou toets. Happy om met Arnold ook te deel. ;)

Laat weet oor die kostes dan maak ek reg.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Arnold »

Heinds wrote:
Arnold wrote:Hi Hein

Kan ek asb so paar van die 75gr .224 koeels bestel. Ek skiet huidiglik 'n 75gr in my 223 teen so 2920fps so dalk breek die koeëls nie op nie ;)
Get in line!! :)
Ek staan reg agter jou ;)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Armand Steenkamp »

Hein wat sal die 40gr pitte prys?

Groetnis
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

Ek sal binnekort met julle kontak maak Armand, Arnold & Hein.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Armand Steenkamp »

Skitterind. Baie dankie!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Arnold »

Dankie Hein
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

Frikkie (Frikkie die rot) het so paar Sprinkbokke met die 22lr koeeltjies geskiet. Hier is van sy foto's. As julle vrae het glo ek hy sal hier kom antwoord. Skote was almal tussen 170m en 300m. Hy bevestig ook die koeels is baie sag en sal nie bladskote met hulle skiet nie.
Springbokke 3.jpg
Springbok 1.jpg
Springbok 2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Armand Steenkamp »

Hein22 wrote:
Armand Steenkamp wrote:More Hein! Ge daar bierjie n update man ons is mos nuuskierig!! Hoe is die prestasie op wild? Waar staan dinge nou met n moontlik 40gr koeeltjie? Het jy al pryse op die 6mm koeels? En is daar dalk n moontlikhyd vir ander kalibers 6.5,270,7mm,30kal?
Groetnis
More Armand,

Die probleem wat ons het om die 6mm hoe gehalte koeels huidiglik aan die publiek te voorsien is dat ons nie voldoende hoeveelheid Jackets het nie. Ons het bestel maar dit vat maar 'n lang ruk jong. As jy 'n 40gr koeeltjie soek sal ek vir jou maak, laat weet maar net hoeveel jy wil hê.

Nella, soos jy noem is daai 224 koeeltjies van .22lr jackets verseker nie 'n bladskoot koeeltjie nie. Dit is 'n varmint / speel / kopskoot koeeltjie.

Ek gaan moontlik volgende naweek blesbokke skiet, ek gaan met ons 6mm koeels skiet. Was van plan om net kopskote te skiet maar as julle wil sal ek 'n bladskoot ook skiet.
Hein wat sal die 40gr pitte prys?

Hoe lyk die vooruitsigte vir ander kalibers? 6.5 en 30kal dalk?
Groetnis
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

Hi Arnold / Hein,

So lyk die 75gr koeels. As julle wil he ek moet vir julle maak, laat weet asb hoeveel julle soek. Hulle Gebruik heelwat meer lood so die pryse sal soos volg wees.

250 - R480
500 - R850
1000 - R1500
20180628_164329.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Armand Steenkamp »

Manne ek wil net vir Hein dankie se vir sy uitstekende diens. Ek hoop rerig die pitte werk in my Hornet! Ek sal laat weet hoe hulle maak!
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by naas222 »

Naand hein.. wats jou terugvoer op die222 punte.. sal graag n paar wil bestel asb... aantal in verpakking en prys asb. dankie.
daai 75g lyk mooi
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by japievan »

Dagsê Hein

Ek sal graag 250 van die 50gr's wil kry vir my 223Rem.

Groete,
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

naas222 wrote:Naand hein.. wats jou terugvoer op die222 punte.. sal graag n paar wil bestel asb... aantal in verpakking en prys asb. dankie.
daai 75g lyk mooi
Hulle doen die beste in stadige twist lope i.e. 10-14 twist lope. Solank jou twist stadig is kan jy hom maar skiet teen spoed sonder probleme. Waar hulle nie lekker werk nie is as jy 'n 9 of 8 twist het en hom probeer vinnig skiet. Hulle skiet wel uit 8-9 twist lope groepies maar dan moet die spoed laag wees 2800-3000fps.

40&50gr pryse soos volg:
250 - R400
500 - R700
1000 - R1200

75gr pryse hier bo gelys.
japievan wrote:Dagsê Hein

Ek sal graag 250 van die 50gr's wil kry vir my 223Rem.

Groete,
Hi Japie,

Dit is reg, stuur my 'n pm met jou besonderhede dan stuur ek vir jou.

Groete,
Hein
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Arnold »

Hi Hein

Jy is reg oor die 75gr wat snaaks lyk met die lood punt. Sou jy daai punt met n kleiner meplat kon vorm?
Prys is egter steeds reg.

Wat is die swaarste wat jy kan maak met minder lood wat uitsteek dat dit meer konvensioneel lyk?

Kan jy dalk vir ons mooi fotos opsit van die verskillende gewig koeëls asb. Anders moet ek dalk so paar van elk kry en vir jou mooi fotos neem ;)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

Ek skat so 70gr behoort meer "normaal" te lyk. Op die oomblik kan ek nie die Meplat klein/meer gepunt maak nie. Ek moet 'n tipping die nog aanskaf, maar oorweeg nog of ek dit wil doen. Die idea agter hierdie koeeltjies was maar goedkoop skiet en om 'n tipping die te koop gaan nog 3-4k wees vir "cosmetics".

Die beter kwalitiet koeels wat ons maak (nog nie verkoop nie) se meplat is mooi klein net soos die rak koeels wat mens koop.

Ek kan sal verskillende gewigte maak en opsit, sal my bes doen om die fotos "mooi" te neem. ;D
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Arnold »

Wat is dan anders in die proses van die beter kwaliteit koeëls dat hulle n kleiner meplat het het sonder tipping?
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

Die ejection pin opening van die point forming die is kleiner. Die meplat kan net so klein wees as die ejection pin opening. Anders moet jy tipping die hê om die meplat kleiner te kry.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Alwin »

Het jy al gedink om 6mm/.243 koeëls te maak van 22WRM doppe? Ek wonder of daar benoeg doppies beskikbaar gaan wees om die dies se koste te regverdig.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Armand Steenkamp »

Alvin, ek glo meeste manne wat die koeele grbruik maak nou sommer doppies bymekaar. Ek het dam al so n duisend of wat doppies.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by LoopSoosStroop »

Die koele is darem verniet Hein, charge bietjie die manne!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Hein22 »

Alwin wrote:Het jy al gedink om 6mm/.243 koeëls te maak van 22WRM doppe? Ek wonder of daar benoeg doppies beskikbaar gaan wees om die dies se koste te regverdig.
Nog nie Alwin, ons gebruik op die oomblik Berger Jackets vir die 6mm koeels wat duurder is maar 'n beter kwaliteit jacket. Probleem is net om die goed in die hande te kry. Ons het heelwat bestel maar wag nog om weer van hulle te hoor. Die plan is om ons eie jackets te maak maar daar moet nog heelwat water in die see loop voor dit in plek gaan wees.
LoopSoosStroop wrote:Die koele is darem verniet Hein, charge bietjie die manne!
Neewat, ek los dit maar vir die regering om ons te beroof. ;)
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Alwin »

Armand Steenkamp wrote:Alvin, ek glo meeste manne wat die koeele grbruik maak nou sommer doppies bymekaar. Ek het dam al so n duisend of wat doppies.
Armant. Het jy baie mooi gelees wat presies ek gevra het?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Post by Armand Steenkamp »

Alwin wrote:
Armand Steenkamp wrote:Alvin, ek glo meeste manne wat die koeele grbruik maak nou sommer doppies bymekaar. Ek het dam al so n duisend of wat doppies.
Armant. Het jy baie mooi gelees wat presies ek gevra het?
Sover ek weet kan jy 6mm koeels van .22 doppie ook maak.
Post Reply