Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Kêrels,
My sling skroef gaatjie se thread is in sy tjops.
Het oor naweek krans geklim met die geweer op my rug soos altyd, toe ek bo kom en so paar meter loop vliee my wapen, gelukkig betyds gevang.
Hoe maak ek hom reg?
Boor groter gaatjie, hout dowel met gom, boor dan kleiner gaatjie in hom en skroef die swivel weer terug?
Hulp sal waardeer word.

Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Sit houtgom in die gat en skroef in. Los om droog te word. Kyk of dit nie werk nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Oom driepoot het 'n punt beet, maar ek sal eerder epoksie probeer, selfde as Bedding joppie, maak gat skoon maak grof epoksie op skroef en sit in, laat droogword... waarom ek dit se is gewone houtgom kan mos uitwas. epoksie/steenvas is baie na aan veraltyd!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Met epoksie in die gat gaan jy nie die skroef kan uitdraai nie. Jykan ook tandestokkies en die houtgom insit en dan die skroef styf indraai.
My vrou het op 'n keer 'n gebreekte bord met houtlym reggemaak. Dit het ses maande se gebruik en was oorleef.
My vrou het op 'n keer 'n gebreekte bord met houtlym reggemaak. Dit het ses maande se gebruik en was oorleef.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
draai in met stukkies dowell en houtlym.
laat lym net eers vir so 8 min rus voor jy begin in draai. vee oortollige lym af met n klam lappie. laat rus vir 24-48 uur.
laat lym net eers vir so 8 min rus voor jy begin in draai. vee oortollige lym af met n klam lappie. laat rus vir 24-48 uur.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Oom jy speer maar net bietjie cobra pollish op die skroef. Dan draai hy lekker uit die steenvastripodmvr wrote:Met epoksie in die gat gaan jy nie die skroef kan uitdraai nie. Jykan ook tandestokkies en die houtgom insit en dan die skroef styf indraai.
My vrou het op 'n keer 'n gebreekte bord met houtlym reggemaak. Dit het ses maande se gebruik en was oorleef.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Voor of agter?
Jy kry n replacement voor wat met n moertjie binne in die loop kanaal vasvat. Dit is nommer een.
Anders plug die gaatjie met n paar vuurhoutjies of dowel sonder om hom groter te boor wat jy vaslym en skroef hom dan in.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Myne met Pratley Putty reggemaak. Hou nou al drie jaar. Cobra was op skroef voor jy hom indraai en hy kom maklik uit
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Die fabrieke wat gestoffeerde meubels maak het 'n tipe moer wat hulle in die hout indraai. Aan die buitekant van die moer lyk hy soos 'n houtskroef maar aan die binnekant het hy 'n metrieke skroefdraad. Doen navraag by meubelfabrieke oor die korrekte benaming en die beskikbaarheid. Ek dink dit sal jou probleem oplos
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Hulle noem dit "wood thread inserts" of "wood insert nuts". Hoop jy kom reg.
Groetnis.
Pieter
Groetnis.
Pieter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- smirre86
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Aug 07, 2014 11:21 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Joe,
Jou topic is vir seker in my top 3 anglisismes
vir die jaar...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jou topic is vir seker in my top 3 anglisismes
vir die jaar...
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Watse ding is 'n "assistensie"? Kan mens dit eet?
As die deurgetrekte skoefgaatjie voor is, is dit in elkgeval 'n swak opstelling wat 'n plek soek om 'n ongeluk te veroorsaak. Kry 'n aanhegpunt (eng: sling swivel) wat met 'n moertjie aan die binnekant vasmaak.
As dit agter aan die kolf is, is dit waarskynlik wenslik om 'n langer skroef te gebruik, met 'n dieper gat, en dan die beskadigde gedeelte van die gat te herstel met houtlym+splinters of epoksie.
Ek gril elke keer as ek die goedkoop sjinese draband-aanhegtings sien met die kort houtskroefies voor en agter. Ek weet van verskeie gewere, teleskope en ongelukkig ook ledemate wat in die slag geby het toe hierdie goed uitgetrek het. Dis veiligheids-items, wat moet keer dat (soms gelaaide) gewere val.

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
As dit voor is kan jy n m5 t-nut ook gebruik met n bietjie epoxy.
As ek dit nie mis het nie is die sling studs met skroefdraad ook m5
Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek dit nie mis het nie is die sling studs met skroefdraad ook m5
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Flip dankie vir almal se raad. Ek sal mooi beplan wat ek wil doen.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Dit is wragtig nie so erg nie. Ek tik sommer op gevoel en soek nie in woordeboekke op na woorde nie.smirre86 wrote:Joe,
Jou topic is vir seker in my top 3 anglisismes
vir die jaar...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Baie dankie vaderbeer

Die klink soos n permanente oplossing, ek moet net inserts kry wat skroefdraad aan die binnekant het vir my swivel.dogmatix wrote:Hulle noem dit "wood thread inserts" of "wood insert nuts". Hoop jy kom reg.
Groetnis.
Pieter
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Daar is min dinge so erg soos n horibale translasie ;-)Joe13 wrote:Dit is wragtig nie so erg nie. Ek tik sommer op gevoel en soek nie in woordeboekke op na woorde nie.smirre86 wrote:Joe,
Jou topic is vir seker in my top 3 anglisismes
vir die jaar...
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
As jy dan nie "woordeboekke" gebruik nie, waar het jy daai juweel uitgekrap?Joe13 wrote:Dit is wragtig nie so erg nie. Ek tik sommer op gevoel en soek nie in woordeboekke op na woorde nie.
- smirre86
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Aug 07, 2014 11:21 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
finch wrote:Daar is min dinge so erg soos n horibale translasie ;-)Joe13 wrote:Dit is wragtig nie so erg nie. Ek tik sommer op gevoel en soek nie in woordeboekke op na woorde nie.smirre86 wrote:Joe,
Jou topic is vir seker in my top 3 anglisismes
vir die jaar...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- smirre86
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Aug 07, 2014 11:21 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Skerp Finch
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Assistensie benodig met houtkolf skroefgat
Hy hang hier in my kranium rond.finch wrote:Daar is min dinge so erg soos n horibale translasie ;-)Joe13 wrote:Dit is wragtig nie so erg nie. Ek tik sommer op gevoel en soek nie in woordeboekke op na woorde nie.smirre86 wrote:Joe,