Vir die manne wat in die kaap woon....
Op 17 Mrt is daar 'n Veldskiet en "Mees Veelsydige Skut" kompetisie net buitekant Durbanville.
My verstaan is dat hulle nog ongeveer 20 inskrywings benodig.
As jy in die kaap omgewing woon en jou tyd is normaalweg beperk.....dan is hierdie ideaal. Jy hoef nie tyd af te staan aan reis nie, en die kompetisie skat ek gaan 'n beperkte aantul skuts hê....so jy gaan vroegerig klaar geskiet wees en kan weer terug haas na liefie by die huis......
Gaan loer op hul Facebook blad en ook op hul website vir inskrywings.....
Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt
Wicus met watter roer gaan jy deelneem?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt
243 of 243 AI..... besluit nog....
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka