Goeie dag.
Is hier dalk iemand wat so iets aangepak het. Ons wil n duifskiet hou om fondse te probeer insamel vir ons kerk. Dit sal buite Middelburg op n plaas geskiet oor sonneblom lande.
Wie het al so iets aangepak en weet wat die vereistes is. Ek neem aan skriftelike toestemming vanaf die grond eienaar asook permitte vanaf Natuurbewaring?
Gooi asb idees en raad dit sal waardeer word.
Lekker dag
Groete
Rasmus
Duif skiet / Fonds insameling.
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 980
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
- Location: Middelburg Mpumalanga
-
- Hero Member
- Posts: 1531
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Duif skiet / Fonds insameling.
duif skiet is gewoonlik verniet
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 20321
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Duif skiet / Fonds insameling.
'n Manier is om 'n ete by die gelde van RXXXX in te sluit. Indien daar prysgeld is moet liefs met looitjies en 'n gelukkige trekking beslis word. Die meeste duiwe geskiet lok net Greenie kommentaar uit en gee alles 'n negatiewe kleur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
- Hero Member
- Posts: 980
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
- Location: Middelburg Mpumalanga
Re: Duif skiet / Fonds insameling.
Dankie Tripod. Jip pryse ens is maar moeilik. Die greenies kan dit vinnig n onaangename storie maak.
Blaser as jy op jou pel se plaas of saam n voëlskiet klub gaan skiet is duifskiet gewoonlik verniet. Maar sodra dit n georganiseerde ding raak, is daar mos maar uitgawes wat aangegaan word ens.
Die advertensie sal dan ook lui dat dit ten bate is van so en so. Die persoon het dan mos die keuse om eerder by die verniet plekke te gaan skiet of om n saak te ondersteun....
Daar is heel party van die tiep van dae en by meeste word daar n fooi gehef. Ek het ook plekke waar ek verniet skiet, maar dit is nie waaroor die bespreking hier gaan nie.

- Posts: 508
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
- Location: Paarl
Re: Duif skiet / Fonds insameling.
Die SA Wingshooter charity shoots vra R750-800 per dag, dan sluit dit ligte ontbyt, middag se braai en bier/wyn saam met die braai in. Let wel dat dit slegs fisant en tarentaal jagte is, duif skiet is gewoontlik goedkoper. Ek is ongelukkig nie vertroud met die admin agter dit nie.
Wynand
404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP