Lading ontwikkeling
Moderator: Global Moderator
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Wed Feb 15, 2017 2:31 pm
Lading ontwikkeling
Middag almal
Het iemand al 'n lading ontwikkeling op quickload vir 'n 6.5 Creedmoor gedoen
Het iemand al 'n lading ontwikkeling op quickload vir 'n 6.5 Creedmoor gedoen
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 21053
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Lading ontwikkeling
Ek het al verskeie gedoen. Waarmee het jy hulp nodig?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 13018
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Lading ontwikkeling
Baie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- neef
- Full Member
- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
- Location: Virginia
Re: Lading ontwikkeling
ek luister ook graag hier
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- jankraay
- Hero Member
- Posts: 1896
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
- Location: Kroonstad
Re: Lading ontwikkeling
Ek het ladings op Norma doppe en op Lapua doppe so skreeu maar as ek kan help.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 13018
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Lading ontwikkeling
jankraay wrote:Ek het ladings op Norma doppe en op Lapua doppe so skreeu maar as ek kan help.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Leen somer Jan se crony ook

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Hero Member
- Posts: 2289
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- Location: Weskus
Re: Lading ontwikkeling
Die newbie is nou so verskrik hy is van lyn af !
DD
DD
- jankraay
- Hero Member
- Posts: 1896
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
- Location: Kroonstad
Re: Lading ontwikkeling
Newbie skrik nie so vinnig nie....moet asb nie my Chrony vat nie hy gaan jou net kwaad maak.
MS is maar die antwoord.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
- Hero Member
- Posts: 2289
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- Location: Weskus
Re: Lading ontwikkeling
Ek verwys na die oorspronklike skrywer ,wat is MS?jankraay wrote:Newbie skrik nie so vinnig nie....moet asb nie my Chrony vat nie hy gaan jou net kwaad maak.MS is maar die antwoord.
Sent from my iPhone using Tapatalk
DD
- jankraay
- Hero Member
- Posts: 1896
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
- Location: Kroonstad
Re: Lading ontwikkeling
Magneto Speed DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
- Hero Member
- Posts: 2289
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- Location: Weskus
Re: Lading ontwikkeling
Dankie daar leer ek alweer iets.jankraay wrote:Magneto Speed DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
DD
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Mon May 22, 2017 4:02 pm
Re: Lading ontwikkeling
Goeie dag,wil gou hoor of iemand al ladings op n 6.5x55 getoets het,ek soek min ek max ladings op S365 en S385 kruit met n 129gr punt.
Dankie
Dankie
- DawieKotze
- Hero Member
- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- Location: Durbanville - Weskaap
Re: Lading ontwikkeling
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Ashley
- Hero Member
- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- Location: Pretoria Oos
Re: Lading ontwikkeling
More JandreJandre Botha wrote:Goeie dag,wil gou hoor of iemand al ladings op n 6.5x55 getoets het,ek soek min ek max ladings op S365 en S385 kruit met n 129gr punt.
Dankie
Baie welkom hier by ons.
Maak gerus soos Dawie genoem het en vertel ons bietjie van jouself.
Somchem se handleiding is gewoonlik n goeie begin om minimum, en selfs max ladings te bekyk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- FLY199
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Mon Feb 19, 2018 1:43 pm
Re: Lading ontwikkeling
Jankraay kan ek jou hulp vra asb.jankraay wrote:Ek het ladings op Norma doppe en op Lapua doppe so skreeu maar as ek kan help.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sit met n
Sako A7 Roughtech Range 26" loop
Lapua doppe
Skree maar as jy info kort dan probeer ek
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 21053
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Lading ontwikkeling
Vliegie, welkom by ons. Ons gaan jou ook vra om 'n voorstelling te maak om meer van jou te wete te kom. http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
Is jou Sako 'n 6,5 Creed of x55?
Is jou Sako 'n 6,5 Creed of x55?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br