Ek gaan Sako Optilock bassisse en ringe op my Sako 85 kodiak gebruik.
Dis die eerste keer wat ek met die Sako goed werk en sien dit werk bietjie anders en kry nie baie YouTube videos nie. Die ringe moet eers van onder aan die basis vasgemaak word voor jy die basis op die geweer mount.
Van die video’s (in ‘n vreemde taal) wat ek gesien het gebruik locktite op daardie skroef. Hulle sit dan die ring op ‘n plat opppervlak neer as hy dit aan die basis vas draai om seker te maak die basis en ring is mooi haks.
Hoe doen julle dit? En gebruik julle locktite (blou een) op die basisse ook? Ek het nog nie die ringe nie, dalk staan al die instruksies in daardie pakkie. Engine ideas wat die torque waardes is vir die basisse en ringe?
Dankie
Sako Optilock basisse en ringe vrae
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Sako Optilock basisse en ringe vrae
O, en die insert in die ring - wat ek kon afly van die video is dat die gaping in die insert moet dar wees waar boonste en onderste gedeelte van die ring bymekaar kom.
Hoop dit maak sin.
Help asb ‘n onhandige accountant......
Hoop dit maak sin.
Help asb ‘n onhandige accountant......
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Sako Optilock basisse en ringe vrae
Ek het myne deur die geweersmit laat opsit maar jou verduideliking klop met die link. https://www.youtube.com/watch?v=pygW-Uy5p0o
Wat ek wel kan beaam is dat die geweer behou sy zero baie goed sou jy die scope van die geweer afhaal en terugsit deur net die basisse los te maak.
Wat ek wel kan beaam is dat die geweer behou sy zero baie goed sou jy die scope van die geweer afhaal en terugsit deur net die basisse los te maak.
Groete, Willie
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Sako Optilock basisse en ringe vrae
Dankie, video was helpvol.
Ek kry vanmiddag die ringe. Hopelik het dit 'n torque chart anders gebruik ek sommer die standaard waardes weat saam met die torque wrench gekom het.
Ek kry vanmiddag die ringe. Hopelik het dit 'n torque chart anders gebruik ek sommer die standaard waardes weat saam met die torque wrench gekom het.