Ek het die hond in n yster gevang. Sy lyk vir my redelik oud of aan die wissel, kan die kenners my bietjie gemoedsrus gee asb.
Fotos is nie so heel duidelik nie, so sal verstaan as julle ni kan se nie.
Dankie
Suidwes
Help bietjie met ouderdom asseblief
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Help bietjie met ouderdom asseblief
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
ek sou se jy het n ou jak gevang daar
ek sou skat by di 10 jaar oud...+
ek sou skat by di 10 jaar oud...+
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
op foto 2 kan jy die swart ringe/lewe sien in slag tand.. def n ou kalant.. gaat nie n getal gee nie
..maar oud
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Def oud as jy na die boonste klein tandjies tussen slagtande kyk(dalk 7-8jr). Probeer hul vlg keer mooi van voor afneem. Iets waarvoor mens ook net moet kyk, is dat 'n jakkals in 'n yster soms die yster ook byt en dan sy tande so beskadig dat hy ouer lyk, maar dit behoort jy sommer te sien.
Groete
Dewitt
Groete
Dewitt
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Stem saam maat.Dewitt wrote:Def oud as jy na die boonste klein tandjies tussen slagtande kyk(dalk 7-8jr). Probeer hul vlg keer mooi van voor afneem. Iets waarvoor mens ook net moet kyk, is dat 'n jakkals in 'n yster soms die yster ook byt en dan sy tande so beskadig dat hy ouer lyk, maar dit behoort jy sommer te sien.
Groete
Dewitt
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Wit bek en afgeslyte tande tusse slagtande vertel sy is oud.
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Het hierdie teef desember net buite Pretoria Wes geskiet skat haar so 7 jaar + tande af en uit maar was in puik kondisie
Joune is gelyk af gesluit maar alles is nog daar skat dit ook by die 7 jaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Suidwes, daai suster is al mooi oud.
Skat ook so rondom 8 jaar.
Moenie na die slagtande kyk nie, dis die tande tussen die slagtande wat die ouderdom weg gee.
groete.
Skat ook so rondom 8 jaar.
Moenie na die slagtande kyk nie, dis die tande tussen die slagtande wat die ouderdom weg gee.
groete.