Kersvader is laat

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Kersvader is laat

Post by Swede »

.......en wag ek nogsteeds, wonder of hy gekaap is of net verdwaal, my bestelling is al laas jaar ingesit maar ja ek wag geduldig

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Kersvader is laat

Post by Diesel Dog »

Ek dink hier is n hele paar kers -kouse wat in afwagting leeg was .

DD
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Kersvader is laat

Post by Rudie »

Het vir die laaitjie 'n Howa 223 gekoop wat al in November goedgekeur was. Wag nou nog vir die kaartjie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Kersvader is laat

Post by Heinz Petersen »

Briefie aan Krismisvader

Liewe vader Krismis
U sal seker verbaas wees om `n epos van my te ontvang op
25 Desember.

Dit is nie dat ek vroeg skryf vir volgende jaar se presente
nie, maar om `n paar dinge op te klaar oor wat gisteraand en
vroeer in die jaar gebeur het.

Ek het vir jou geskryf en gevra vir `n 6.5 krieger loop n S&B scope
Lapua doppe en Lapua 167gr punte en n BMW 1200GS .

Ek het die hele jaar baie hard gestudeer. Ek was nie net eerste
in my klas nie, maar ek het ook die beste punte in die skool
behaal.

Ek lieg nie vir jou nie.
Daar was niemand in ons buurt wat hulle beter gedra het as ek
nie. Ek het vir my ouers,broers,susters, my vriende, ons bure en
hulle kinders takies verrig.
Ek het selfs ou tannies oor die straat gehelp.
Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.

Wat de het jou besiel om vir my `n eenvoudige fluitjie,
`n yo-yo en `n paar vaal sokkies te los na my mooi brief aan jou?

Wat de black-sam het jy gedink, jou vet vark, dat jy my vir `n
bobbejaan gevat het die hele donnerse jaar om bogenoemde k@$k
onder die boom te los.

Asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein
oorkant die straat so veel presente dat hy skaars in sy
huis daarmee kan inkom.

Laat ek jou waarsku. Moenie volgende jaar probeer om met jou vet
gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok.
Ek sal jou bokke met my TOMBI en GLOCK in hul moer skiet
sodat jy moet terug loop na die Noordpool soos wat ek nou moet
doen aangesien ek nie `n ryding het nie.

Jou moer vader krismis.

Volgende jaar sal jy uitvind wat se k@*k ek kan wees.

Groete se gat.
PS : Ek weet waar jy bly! :(
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: Kersvader is laat

Post by ricus 1 »

Het ook my sms 1Nov gekry. Maar nognie my kaartjie nie. ::)
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Kersvader is laat

Post by Mellies »

ricusu wrote:Het ook my sms 1Nov gekry. Maar nognie my kaartjie nie. ::)
Ek is in dieselfde boot!

Met n vleisie...
Post Reply