222 vs 223 ???
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
222 vs 223 ???
Wyse manne van die forum.
Ek het 'n SAKO L461 222'tjie wat besig om 'n jeukerigheid te veroorsaak wat my nuuskierigheid prikkel.
In gesprekke op ander forums lees ek dat die manne praat dat die 222 volgens hulle van nature geneig is om meer akkuraat te wil wees as 'n 223 en dat die 223 jou eintlik maar net bietjie beter reik afstand gee na die 300m merk se kant toe.
Oom Sam Terblanche hier in Bloem het aan my die voorstel gemaak dat ek eerder die 222 laat ream na 223.
So hier is my vraag: Ek gaan selde oor 300m met hom skiet en ek het in elk geval ook 'n 22-250. Wat gaan die voordeel wees om hom te laat uitboor?

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 vs 223 ???
nee wat los hom net so.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 222 vs 223 ???
Ek stem. As jy 55gr kan skiet dan gaan jy miskien 100vps verskil kry tussen die 222 en 223. Dit is nikseggend bokant 3000vps. Spaar jou gelde en koop 'n lekker nuwe kaliber - 6,5 of 7mm as jy nog nie het nie.ruaanb wrote:nee wat los hom net so.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222 vs 223 ???
As jy nie n nuwe loop moet opsit nie los hom net so. Daai doppie is elkgeval mooier as die 223 en prakties wen jy niks maar jy gaan verseker n paar rand minder in jou beursie hê na die oefening.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 222 vs 223 ???
Jammer ek hijack.
Ek hoor die storie ook dat die 222 meer akkuraat is, langer egalige nek ens, maar nooit van iemand wat spesifiek n 222 het nie, hulle is seker bang ons 223 manne sê nou kom ons gaan kyk op die baan...
As jy moet loop vervang kan jy die ruil maak, andersins hou hom so.

"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 vs 223 ???
wanneer skiet ons waar. ?
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222 vs 223 ???
Ons het geskiet en vir jou gesoek;)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 222 vs 223 ???
Jake 1,
Die 222 het verskeie bankskiet titels gewen toe hy op die toneel verskyn het. Hy het dus 'n stewige reputasie.
Die 222 het verskeie bankskiet titels gewen toe hy op die toneel verskyn het. Hy het dus 'n stewige reputasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2162
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 222 vs 223 ???
Laas Vrydag geskiet. Eerste skote met 'n nuwe teleskoop. My 222 (Sako Vixen L461) is blykbaar baie lief vir Sierra 40gr Varminters. Die twee skote aan die linkerkant is van ander groeperings. Die twee skote regs is haalbaar met my roertjie.Jake1 wrote: Ek hoor die storie ... dat die 222 meer akkuraat is, ... maar ... nooit van iemand wat spesifiek n 222 het nie, hulle is seker bang ons 223 manne sê nou kom ons gaan kyk op die baan...
Last edited by Ds J on Wed Nov 08, 2017 3:30 am, edited 1 time in total.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 222 vs 223 ???
Die 222 het sy reputasie gekry voor die 223 ontstaan het. Ek spot maar, ek gaan nie sê 222 is swak net omdat ek 223 skiet nie.
Al weet ek 223 teen 3200 plus met 55gr is stukke beter..
gaan ek dit in niemand se keel afdruk nie. 
Al weet ek 223 teen 3200 plus met 55gr is stukke beter..
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 vs 223 ???
6-0 vir Arnold.....wou bitter graag.Arnold wrote:Ons het geskiet en vir jou gesoek;)
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 222 vs 223 ???
Jake1 wrote:Jammer ek hijack.
Ek hoor die storie ook dat die 222 meer akkuraat is, langer egalige nek ens, maar nooit van iemand wat spesifiek n 222 het nie, hulle is seker bang ons 223 manne sê nou kom ons gaan kyk op die baan...
As jy moet loop vervang kan jy die ruil maak, andersins hou hom so.
Die 222 was voor die PPC die kortafstand BR kaliber van keuse en dit is maar waar die "akurater" storie vandaan kom. Jy gaan sukkel om n goeie 223 en n goeie 222 se groepe uit mekaar te ken
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: 222 vs 223 ???
Willem, gaan sit 'n rukkie stil en wag dat die jeukerigheid oorgaan. Die akkurate nodes vir 'n 223 en 222 verskil nie veel nie. Die ou Sako Vixen gewere doen baie goed met die 50-52gr klas koeëls soos 50gr Nosler BT, 50gr Sierra BK, 50gr VMax en 52 gr AMax. Party van die langer 55gr koeëls soos 55gr Nosler BT wil nie altyd goed groepeer nie, die Vixen het 'n 1 in 14 groefdraai. Laai die gemelde koeëls omtrent teen die lands, gebruik S321 en die spoed so tussen 3250 en 3300ft/s en 'n Vixen in 'n goeie toestand sal vir jou groepe onder 25mm op 200m gee.Wielie Waps wrote:Wyse manne van die forum.
Ek het 'n SAKO L461 222'tjie wat besig om 'n jeukerigheid te veroorsaak wat my nuuskierigheid prikkel.
In gesprekke op ander forums lees ek dat die manne praat dat die 222 volgens hulle van nature geneig is om meer akkuraat te wil wees as 'n 223 en dat die 223 jou eintlik maar net bietjie beter reik afstand gee na die 300m merk se kant toe.
Oom Sam Terblanche hier in Bloem het aan my die voorstel gemaak dat ek eerder die 222 laat ream na 223.
So hier is my vraag: Ek gaan selde oor 300m met hom skiet en ek het in elk geval ook 'n 22-250. Wat gaan die voordeel wees om hom te laat uitboor?
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: 222 vs 223 ???
Dankie almal vir julle insette
Ja Hercules , ek gaan presies doen wat jy voorstel. Ek het egter 'n magdom 45gr koeels wat ek saam met 'n 22 Hornet gekry het en gaan eers bietjie met hulle speel.
Hier is o.a. Nosler solid base 45gr , Stewards core custom bonded 45gr RN FMJ en RNCTip asook PMP 45gr.
So nie , is ons op daai koele soos jy voorstel.
Ja Hercules , ek gaan presies doen wat jy voorstel. Ek het egter 'n magdom 45gr koeels wat ek saam met 'n 22 Hornet gekry het en gaan eers bietjie met hulle speel.
Hier is o.a. Nosler solid base 45gr , Stewards core custom bonded 45gr RN FMJ en RNCTip asook PMP 45gr.
So nie , is ons op daai koele soos jy voorstel.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 vs 223 ???
Net vir interessantheid. Ek laai 24.1 gr S321 agter 'n 48gr Kriek Plinker vir 3230fps in my 222. Loop soos stroop as jy wil gonge speel.
Edit - druk is volgens QL 46796psi so nog heel veilig.
Edit - druk is volgens QL 46796psi so nog heel veilig.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222 vs 223 ???
Ek gooi 24.2gr S321 agter 'n 75gr Amax in my 223ruaanb wrote:Net vir interessantheid. Ek laai 24.1 gr S321 agter 'n 48gr Kriek Plinker vir 3230fps in my 222. Loop soos stroop as jy wil gonge speel.
Edit - druk is volgens QL 46796psi so nog heel veilig.
Volgens QL gaan die leeu met wie se balle ek speel my byt
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 222 vs 223 ???
Raad is raad!!!!!
As jy jou of jou geweer moerland toe skiet is dit nie omdat ek nie gewaarsku het nie. Nuwe doppe of geweer is vir jou rekening.

As jy jou of jou geweer moerland toe skiet is dit nie omdat ek nie gewaarsku het nie. Nuwe doppe of geweer is vir jou rekening.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 222 vs 223 ???
Leeu se klote raak trap ''''''''''''' https://www.youtube.com/watch?v=kXFoXXJtOIk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222 vs 223 ???
Julle moet bietjie kyk teen watse druk loop 5.56x45mm
Onthou jy kan ook nie die bestek waardes in QL vat om my somme mee te doen nie. 'n Dop hou 30.3gr H20 en my TPL is 62mm ... dan lyk die prentjie heelwat anders!
Ek is braaf, nie dom nie

Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: 222 vs 223 ???
Naandsê Wiele,
Jy gaan niks meer baat wat jy nie reeds het nie.
Ek sou hom nie verander het nie. Ek sou eerder bietjie meer op die geweer en ñ lading kry waarmee ek ñ 10c kan toemaak op 200m.
Gtoetnis
Johann