308 Lengte van loop

Post Reply
henti
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm

308 Lengte van loop

Post by henti »

Hi Manne my sako 308 het n 24 dm rosenthal oop eks so bietjie irriteerd met die lengte van die loop. Gaan ek nonsens aanjaag om die geweer korter te laat maak n geweer smit het op n stadium vir my gese n 308 skiet op sy beste met n 18 dm loop hoeveel waarheid daarin weet ek nie so voor ek n besluit wil maak wil ek graag julle manne se opinies aanhoor.

Ek wil net by se ek wil n slencer laat opsit dan gaan die geweer baaaaaaaaaaaaaaaaaie lank wees .

Ek wag in angs

Groete Henti
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Hein M. »

Met 'n 18' loop sal hy nog heel goed doen.  Net nie korter nie.  Jy verloor 'n paar vps in die proses, maar dit is eintlik onbenullig met normale jag.

Veral die ouens wat baie in die Bosveld jag hou van korter lope - maklik om te dra.

Weet Koos B het ook een van sy gewere se lope korter laat maak en hy was baie tevrede met die resultate.

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Arnold »

Eerstens, waarvoor gebruik jy die geweer?

Ek is deur dit wat jy nou voorstel en het my loop na so 20.5" verkort ... hy is nou weer 24.5" :)
Ek soek eintlik nog 'n langer loop maar dit is vir 'n spesifieke doel.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Jagtersdok »

Arnold ek wou nou spesifiek jou voorbeeld gebruik het.

Dit hang van paar goed af soos arnold s?.
Wat is jou doel met die geweer.
hoe goed skiet die loop nou nog.
Watse spoed wil jy behaal ( Want van 24" na 18" gaan jy minstens 150ft/sek verloor)
Ek sou nie korter as die 20" merk gaan nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Danie Lombard .243

Re: 308 Lengte van loop

Post by Danie Lombard .243 »

En daar praat Jag dok die waarheid oor die kort loop lengte van 'n .308



Ek en my vrou het albei taktiese .308 gewere in loop lengte 20" en ek kan jou vereseker dat die kort loop roere net so goed doen as die lang loop 308's wat ek mee saam deelneem aan komp op die skiet baan. Die trompsnelheid is soms so 80 tot 120 fps stadiger as die langer loop .308  Ek kan jou verseker dat dit nie punte tel met die afstande waarop ons skiet nie, tot en met 300 meter.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by 243Songdaug »

Skiet self 'n 308 met 'n kort, maar dik loop - en soos Danie243 s? jy hoef nie 22n tree terug te staan vir die manne met die lang lope nie.

Hantering is beter, die geweer se balans is puik en hy rig amper so maklik soos 'n haelgeweer.  Persoonlik sal ek nie onder 22 duim gaan nie - dit "voel" net nie reg nie.

Groete
Songdaug
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Francois Marais »

Neels
Ek sou nie korter as die 20" merk gaan nie
+1

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by IndianLima »

Daar is n hele tydjie terug n artikel geskry "secrets of the houston warehouse"ek glo dit is n MOET lees vir enige mens ernstig oor akkuraatheid! Daar praat hulle van n magic loop lengte, 21.75". Ek besef hulle toetse was meeste op kleiner kaliber en vir kort afstand benchrest doeleindes, maar die resultaat behoort dieselfde te bly.

http://www.angelfire.com/ma3/max357/houston.html

Ivan
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: 308 Lengte van loop

Post by fanie17 »

Daar is geen manier wat 308 sie kruit kan verbrand in n 18 duim loop nie 20 duim minnimum
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Hein M. »

Seker nie heeltemal van toepassing nie ???  Ek lees maar baie oor die goed - daarom my vorige inset.  Henti, hoe ver gaan jy skiet?

http://www.tacticaloperations.com/SWATbarrel/

Persoonlik sal ek nie my gewere se lope korter maak nie.  Skroef die KD af of maak 'n ander plan.  As hy eers korter is, kan jy hom nie weer langer maak nie...
Last edited by Hein M. on Thu Jun 02, 2011 6:31 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: 308 Lengte van loop

Post by Koos Barnard »

Henti
Drie van my gewere se lope is 21-duim lank, my 7x57, my .375H&H en my .22 Hornet. Almal werk baie lekker. Spoedverlies in my gewere is nie baie groot gewees nie. Onder 20" begin 'n geweer se blaf baie erg raas - het dit met .30-06 gedoen (18") en geklink asof ek met muzzle brake skiet. jy kan ver skiet met kort loop, jy moet net weet hoe ver die dier staan. Kort lope is nie minder akkuraat nie, net effe stadiger wat die trajek effe krommer maak.
Groetnis
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by bobby »

I  had 1,5 '' cut from my barrel making it 22'' and found that i got better groups with the shoter barrel . i just miss the iron sights but i can live with that . what i have also found that the rifle feels and handles better .
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Arnold »

bobby wrote: I  had 1,5 '' cut from my barrel making it 22'' and found that i got better groups with the shoter barrel . i just miss the iron sights but i can live with that . what i have also found that the rifle feels and handles better .
This might be due to the new crown ...
Danie Lombard .243

Re: 308 Lengte van loop

Post by Danie Lombard .243 »

Fanie 

Op 'n 20" lengte loop is die ware lengte van die groef deel van die loop maar net 18"  En 'n .308 verneem en hoor ekke brand al die kruit weg in 'n 18" loop. Die ekstra 2" om die loop 'n 20" te maak is net daar vir die kamer , die dop gedeelte. So inderwaarheid is my .308 loop maar net 18".


Die vername wapen vervaardigers sal nie 'n wapen uitbring met 'n bepaalde lengte loop as dit nie sal werk nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 Lengte van loop

Post by Arnold »

As jy 'n 150gr koeel teen so 2700 fps uit 'n 20" loop skiet en jy gebruik S335 sal die kruit net net volledig verbrand het ... elgeval dit is wat quickload s
Post Reply