springbokke te koop op boma.

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

springbokke te koop op boma.

Post by william007 »

Goeie more
Ek het tans klomp springbokke in boma wat ons wil verkoop.
Koper moet bokke kom laai met sy eie vervoer ens. Alle bokke is net step on geen versekering op die wa of in veld nie koper se eie .

daar is koper springbok ramme swart springbok ramme.
Ons vang die bokke in die boma en word biekie kalmeermiddel gespuit. Permit aansoek moet gedoen word deur koper.
Ons wil nie graag 1 bok op n slag vang nie, moet 5 of 8 bokke en meer wees.

kan vir my mail stuur by William@botlierskopstudgame.co.za vir belangsteling of stuur pm.

Hier is so paar fotos van die bokke in die boma
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
klonkies
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm

Re: springbokke te koop op boma.

Post by klonkies »

gewone bokke
ooie en ramme
prys asb
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: springbokke te koop op boma.

Post by william007 »

Ek het gewonne bokke maar hulle is nie op boma nie. Hulle sal moet gevang word.
Post Reply