Middag almal.
Ek sien op S&O se website hul het Walther lope en gaan google hul so bietjie. Kom toe op baie kommentaar af wat noem dat hul stainless lope "harder" is as die ander, daar word genoem dat dit moeliker masjineer as die ander top name. Die "hardheid" lei glo na beter loopleeftyd, maar gunsmiths hou nie almal daarvan nie. Is daar enige geweersmede wat n opinie kan lewer oor walther lope, of iemand wat al met hul te doen gehad het. Eks veral nuuskierig oor loop leeftyd, en watter geweersmede in SA werk met hulle. Groete Tjops
Lothar Walther lope?
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lothar Walther lope?
Dis glo alles waar maar die beter looplewe is nie bevestig en Kriger, Bartlein en Broughton gee bleikbaar meer skote. Alles hoorse en man sal die toets fyn moet uitwerk as jy die wetenskaplike waarheid/feite wil bekom.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lothar Walther lope?
Ek het al met n paar manne gepraat wat LW lope skiet en hulle se almal die lope hou net aan skiet. Isak Hatting het nou vir my n geweer gebou met n LW loop so as jy my 3 jaar gee sal ek jou laat weet hoe die loop hou. Meeste van die goeie smede met goeie masjiene in SA werk met hulle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lothar Walther lope?
Capt watter geweer het jy laat bo?Capt. Oblivious wrote:Ek het al met n paar manne gepraat wat LW lope skiet en hulle se almal die lope hou net aan skiet. Isak Hatting het nou vir my n geweer gebou met n LW loop so as jy my 3 jaar gee sal ek jou laat weet hoe die loop hou. Meeste van die goeie smede met goeie masjiene in SA werk met hulle
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lothar Walther lope?
Ek het n 26" LW vir n paar jaar al. Netso akkuraat soos van die ander name wat ek ook gebruik. Loopleeftyd kan ek (nog) nie sê nie.
Ek glo egter dat die naam van die GS wat die werk gaan doen belangriker is as die loop se naam.
Met n vleisie...
Ek glo egter dat die naam van die GS wat die werk gaan doen belangriker is as die loop se naam.
Met n vleisie...
