Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Dit het op n wildsplaas gebeur. Ek het die storie nou gehoor, eks nie geregistreer op Netwerk24 nie, kan jy vir ons die berig plaas?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Ek sukkel om dit te COPY & PASTE - lyk my Netwerk24 maak dit deesdae onmoontlik.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Daarsy manne, hiers die storie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Ek wonder oor die stelling, wat maak n geweer n "goedkoop" geweer?andre007 wrote:Daarsy manne, hiers die storie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Andre ek sal ook graag wil weet, ek dink hy het nou 'n lat vir homself gepluk.andre007 wrote:Ek wonder oor die stelling, wat maak n geweer n "goedkoop" geweer?andre007 wrote:Daarsy manne, hiers die storie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Nuwe verwikelinge:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Ai ai...elke jagseisoen lees mens die stories...
Dis rerig tragies
Dis rerig tragies
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Enige skietvoorval is altyd tragies...veral as dit met jag verbind word!!
MAAR ek hoef nie in die speurdiens te wees om die een te ruik nie! Die polisie ondersoek 'n skietvoorval en die plaaseienaar ontken daar was een - hoe rym dit?
Beide berigte se inhoud klop nie....kom ons kyk hoe die een ontrafel word

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Dit klink ook soos 'n skiet voorval hier naby by Majakaneng. Groot bohaai oor lemoen diewe wat geskiet is. Maar Sipho se liggaam is skoonveld niemand kry dit nie. Die "community" het egter wel die N4 gesluit en is stelselmatig besig om die boer van sy grond af te sit. Hulle het reeds sy huis geplunder.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Die ou praat van HOWAS manne!
Grap net. Ek het self n Howa.
Grap net. Ek het self n Howa.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Dis baie gevaarlik om "persepsies" te skep, het jou Howa geval, het hy afgegaan? Indien nie kan jy moeilikheid optel by Howa.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
10th hand info I've heard is that it involved a PH and another female employee who was shot in the head. Strongs to all involved and a sobering reminder about just how important firearm safety is.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Die manne naby aan die geval praat nie uit nie omdat Queenstown 'n klein plekkie is. Feite is dat 'n val met 'n gelaaide geweer iemand se dood beteken het. 'n Goue reël van wapenveiligheid is verbreek en dit sal weer 'n vingerwys na vuurwapengebruik laat gebeur.
Mense word doodgeskok of kom om in motorongelukke, maar die bohaai is nie so groot nie.
Die familie van die vrou sowel as die persoon wat die vuurwapen hanteer het gaan deur baie trauma. Sterkte vir hulle en familie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Elke skietongeluk is een te veel en verdien om behoorlik ondersoek te word met die doel om in die toekoms te verhoed / verminder.
Stem egter ook saam dat dit uit verband geruk word as daar byvoorbeeld na die roekelose gedrag van voertuigbestuurders op ons paaie gekyk word en eintlik maar niks daaraan gedoen word nie.
Stem egter ook saam dat dit uit verband geruk word as daar byvoorbeeld na die roekelose gedrag van voertuigbestuurders op ons paaie gekyk word en eintlik maar niks daaraan gedoen word nie.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Een van ons groot rugby spelers het ook iemand geskiet. Dit was met 'n jag geweer vanaf 1-2m terwyl die manne staan en ### praat het in 'n sirkel.
As enigiemand al 'n berig hieroor gesien het pm my asb want ek verstaan nie hoekom dit ook so stil is. Party mense het al die geluk.
As enigiemand al 'n berig hieroor gesien het pm my asb want ek verstaan nie hoekom dit ook so stil is. Party mense het al die geluk.
Last edited by Meteor on Wed Sep 13, 2017 11:14 am, edited 2 times in total.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
As ons van dieselfde persoon praat dit was op die radio nuus en ook in die koerante gewees..Meteor wrote:Een van ons groot rugby spelers het ook iemand geskiet. Dit was met 'n jag geweer vanaf 1-2m terwyl die manne staan en ### praat het in 'n sirkel.
As enigiemand al 'n berig hieroor gesien het pm my asb want ek verstaan nie hoekom dit ook so stil is. Party mense het al die geluk.
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Baie dankie. Ek is soms sleg met goeters opsoek en "SA rygbyspeler skiet in die voet" is nie die beste soek termBasjan123 wrote:As ons van dieselfde persoon praat dit was op die radio nuus en ook in die koerante gewees..Meteor wrote:Een van ons groot rugby spelers het ook iemand geskiet. Dit was met 'n jag geweer vanaf 1-2m terwyl die manne staan en ### praat het in 'n sirkel.
As enigiemand al 'n berig hieroor gesien het pm my asb want ek verstaan nie hoekom dit ook so stil is. Party mense het al die geluk.
Volgens die stories op die internet is hy onskuldig en en en maar die waarheid is hy het nonsens aangejaag.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Skietongeluk - Queenstown, Oos-Kaap
Punt no 1: n Veilige geweer is een sonder n patroon.
Punt no 2: Wees verantwoordelik teen alle tye.
Punt no 3: Sien Punt no 1 en 2
Sent from my iPhone using Tapatalk
Punt no 2: Wees verantwoordelik teen alle tye.
Punt no 3: Sien Punt no 1 en 2
Sent from my iPhone using Tapatalk