12 boor - Shot sizes

Post Reply
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

12 boor - Shot sizes

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek het laasweek my haalgeweer lisensie gelry vir a Smith en Wesson pomp aksie.

Ek is opsoek na an tabel wat mens wys watse vir haal ronntes kry en waarvoor mens dit gebryk. I bietjie dom met haal geweer rontes...

Ek het groot sak rontes van no 10 to LG rontes en is nie seker wat mens al die verkullende rontes voor kan gebryk nie.

Ek het gesoek in vorige posts ma sien niks.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 12 boor - Shot sizes

Post by Rudi Fischer »

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: 12 boor - Shot sizes

Post by Harambe »

Ek het 'n klomp #7 en #8 vir kleiduif (en seker regte duif ook). En ek hou 'n paar boksies SG (min of meer dieselfde ding as die Amerikaanse 00 Buck) aan vir verdediging. Jy kan natuurlik ,soos die naam se, vir jou 'n bok loop skiet met die SG/00 Buck maar jy sal moet bitter naby kom (binne 30m). Dis my ou eiertjie.
Of so iets
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 12 boor - Shot sizes

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply