Scope throw lever
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Scope throw lever
Dag manne. Ek is op soek na so 'n scope throw lever. Weet iemand dalk waar in Sa word van dit verkoop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Scope throw lever
Die windbuks veldteiken ouens gebruik iets soort gelyk. Gaan google scope coaster of breakaway fishing rod coasters vir n foto. Myne gekry vir +- R70
Dalk het jou plaaslike hengel winkel dit
Dalk het jou plaaslike hengel winkel dit
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Scope throw lever
Safari het n paar op hulle rakke, Vortex, Nightforce en Rudolf maak hulle
"Failure is NOT an Option"
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Scope throw lever
Waarvoor word dit gebruik?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scope throw lever
Om die vergroting maklik/vinnig te verstel.Boesman10 wrote:Waarvoor word dit gebruik?
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Scope throw lever
Dankie ek sal gaan loer.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Scope throw lever
het so een op my NF- flippin handig-by Safari gekry
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Scope throw lever
Slaan dit plat sodat dit tesame met die geweer in 'n sak kan pas?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Scope throw lever
Chevvy SS wrote:Slaan dit plat sodat dit tesame met die geweer in 'n sak kan pas?
Nee sy pen mount mens so in die middel van jou vergroting dan draai jy hom net kant toe dan le hy langs die scope
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery

