Skoonmaak van doppe

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Skoonmaak van doppe

Post by PITSMIT »

ok dis goeie nuus want dis erg op die siel as jy al daai doppe moet sit en "ore uitvee"

gee dit deesdae vir klein jacque om te doen maar tot hy kla nou al ;D  "ag pa nie weer dit nie."
dit gaan baie tyd spaar thanx
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Skoonmaak van doppe

Post by Koos Barnard »

Naand Neefs
Arnold, ek vee die nek hardhandig skoon om soveel as moontlik van die los roet ens af te kry en die bietjie wat oorbly pla nie. Die aanpaksel binne in die dop het ook nog nooit gepla nie. Dit verander nie eintlik die volume nie. Ek maak die primer pockets elke keer baie mooi skoon en die flash holes net met die aanvanklike dopvoorbereiding. Ek stam saam met julle manne, mooi skoon koele lyk mooier en laat jou lekker voel om hulle te gebruik, maar my tyd is net te beperk om dit gereeld te doen.
Groetnis
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Skoonmaak van doppe

Post by blaser »

koos
dis hoekom ek n ultrasonic cleaner gebruik die hele dop is skoon binne buite en primer pocket voor jy klaar is om die primer pockets met die hand skoon te maak
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Skoonmaak van doppe

Post by Raven »

Manne,

Ek moet saamstem met Remington, die Ultrasonic cleaner help my baie, sit so 20 doppe op 'n slag in, maak so 'n 100 doppe op 'n Maandagaand skoon, laat hulle op hul eie droograak tot so Woensdag aand, en teen die naweek staan 100 soldate, blink en pragtig met blou kepsies op reg vir aksie!!  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Skoonmaak van doppe

Post by KalahariKlong »

Raven, hoelank los jy hulle in die bad?
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Skoonmaak van doppe

Post by Raven »

KK,

EK gebruik necksizing die om net die ou primers uit te druk , dan gooi ek die 20 doppe net so vir 8 minute in, as die doppe nie na wense skoon is nie, los ek hulle weer vir nog so 4min. Spoel af en droog met lap buite, sit in tray onderstebo, en begin met volgende 20 doppe, ek belowe jou die doppe is binne en buite soos splinternuwe doppe.  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Skoonmaak van doppe

Post by KalahariKlong »

Dankie, klink vir my na baie minder werk en ook vinniger. Gaan so maak.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skoonmaak van doppe

Post by BLOK »

Ek weet nou nie of ek dit reg doen nie maar dit werk vir my.

Ek het vir my een van daai klein rechargable boore gekop en die lock stud wat ek saam die case trimmer gekry het by hom ingesit. Al wat ek nou doen is vat n lappie met brillo en polish die dop tot al die vuil los is, dan vat n een van daai oranje afstof lappe en droog hom af julle sal nie glo hoe blink hy dan nie, sit die case trimmer in en maak hom op lengte, burr hom binne en buite en laastens met n bronz brush binne en die nek. As ek die dop weer los maak tik ek hom net onderstebo op n plankie en al die vuil van binne val uit.

al wat dan oorbly is om die primer pockets skoon te naak maar daarvoor gebruik ek ook sommer die boor.
Weereens soos ek se dis moontlik nie die regte manier nie, maar daai doppe blink en alles word vinnig gedoen

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Skoonmaak van doppe

Post by THOMAST »

Blok, ek los 40 doppe in die ulrasoniese bad oplossing vir 'n half uur. As ek hulle dan afspoel (met gefiltreerde water) is die slagdop gaatjie ook silwerskoon.Stel die bad se temperatuur op so 40? C.
herley

Re: Skoonmaak van doppe

Post by herley »

Blok
Ek doen presies soos jy dit doen en kan getuig die doppe is mooi
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skoonmaak van doppe

Post by BLOK »

Bradley

Ek het n tumbler gehad maar met my wat maar so 50 doppe op n slag herlaai het die tumbling proses twee keer solank gevat as wat ek dit met die hand kan doen, en met die proses hanteer jy ook die doppe baie meer en kom dus maklik en vinnig agter as daar foutiewe doppe of iets nie lekker is nie.

Ek het net laasweek een van daai doppe onder die lappie gehad toe ek voel hy loop nie soos n ronde dop nie maar dat hy ovaal is. Met die afhaal en inspeksie kom ek toe agter dat hy n baie fyn kraak in het en hy was maar nog net twee keer herlaai en al gesize.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
herley

Re: Skoonmaak van doppe

Post by herley »

Blok
Ek het so nmaand ook gelaai vir n vriend se 22-250 en het toe gesien sy een dop het ook n kraak in en die manier van skoon maak help vir my lekker
Post Reply